Resensies
Kenners resenseer die jongste boeke.
Experts review the latest books.
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
Resensie: Mellet Moll se Heilige Meetkunde, Swanesange en Nalewe
2015-01-02 "Mellet Moll het pas geskiedenis gemaak as die eerste Afrikaanse digter wat ’n trilogie as debuut gepubliseer het. Die drie bundels, getiteld Heilige Meetkunde, Swanesange en Nalewe, sluit tematies by mekaar aan en vorm ’n siklus wat saam gelees moet word. Die drie bundels is pragtig uitgegee, met kunswerke van Diek Grobler ..."LitNet-boekresensies 2014 LitNet Book Reviews
2014-12-17Lees al die resensies wat in 2014 op LitNet verskyn het.
Resensie: Stippellyn deur Erika Murray-Theron
2014-12-17 "Stippellyn is ’n wonderlike ontsnapping aan die alledaagse, maar tog ook ’n dieper delf aan die seer waarvan rowe nog nie heeltemal genees het nie."Review: The Hunchback Missionary by Elsa Joubert
2014-12-15 "It is a complex, difficult, often impenetrable and ultimately graceful journey that sweeps us across a brutal frontier and offers glimpses of an antique and elusive South African God."Resensie: Die sirkel van bekende dinge deur Johan Vlok Louw
2014-12-15 "(D)ie roman is boeiend en broeiend en vol houding. Dis gestroop en minimalisties soos ’n woestyn- of Karoolandskap, maar die omgewing word plek-plek uitmuntend geskilder ..."Resensie: Ek en jy verskil hemelsbreed deur Louise van Coller
2014-12-10 Van die inligting en advies wat in Ek en jy verskil hemelsbreed verskaf word, is van groot waarde vir die verstaan van basiese konsepte in enige verhouding, en verdien om van notisie geneem te word.Review: In a burning sea by Marlise Joubert
2014-12-10 "And whatever translation does not achieve ... it does allow for a reimagining of Afrikaans poetry and successfully presents an indication of the scope of the creativity and leitmotifs in contemporary Afrikaans poetry."Resensie: Monsieur Ibrahim en die blomme van die Koran
2014-12-10"Monsieur Ibrahim en die blomme van die Koran is ’n besonderse boek. Dit is die tweede vertaling van Eric-Emmanuel Schmitt se tekste uit Frans in Afrikaans deur Naòmi Morgan."
