Eva Hunter2014-08-20"In the time that Cara ekes out to Konrad she reveals little about herself and her 'invisible others', Lucas and Dagmar, who have marked her."
"Steyn se geslypte styl – realisties maar nie kil of afsydig nie – asook sy oog vir besonderhede, sy ystergreep op die klein sowel as groot oomblikke van die vertelkuns, is verblydend. Hier voer 'showing' oor 'telling' die botoon."
Fanie Viljoen2014-08-04"Op ’n Saterdagoggend mis ek my vlug huis toe omdat ek hierdie boek tien meter van die vlughek af sit en lees en vergeet van die wêreld om my. Maar is dit die moeite werd om jou vlug vir Dark Windows te verpas?"
Lien Botha2014-07-30"Another Country is gebaseer op Suid–Afrikaners se siening oor hulle land en hul persoonlike geskiedenis; dit is ’n onverbloemde weergawe van verandering wat plaasgevind het deur die lens van bestaande foto’s." Aldus die flapteks. Wat dink Lien Botha?
Hendrik-Jan de Wit2014-07-16"Daarmee is Alles hiervoor een zwaarmoedig boek. Het verlies van zijn moeder en broer, allebei aan kanker, grijpt zwaar in op het leven van Jonathan. Het maakt hem het leven bijna onmogelijk."
Natasja le Roux2014-07-16"The Unsaid is a powerful book in which everything makes sense, the humour is black where it has to be black and the characters are perfect in their imperfection."
Jaco Fouché2014-07-08"To hell with that, I say. Read this book, whether you're into military affairs, African history, adventure, action movies or masculine power plays. Read it."
Eldridge Jason2014-07-07"Niks bring groter hartseer as ’n flenter lewe, verkwis deur drugs nie." Eldridge Jason resenseer 'n boek omtrent die stryd teen dwelms.
Madri Victor2014-07-01"Die tarotmoordenaar. Dit is wat die koerante hom noem: ’n reeksmoordenaar in Bloemfontein wat by elke slagoffer ’n afbeelding van ’n tarotkaart sit." Lees Madri Victor se resensie.