Maryke Roberts2014-12-17"Stippellyn is ’n wonderlike ontsnapping aan die alledaagse, maar tog ook ’n dieper delf aan die seer waarvan rowe nog nie heeltemal genees het nie."
Ron Irwin2014-12-15"It is a complex, difficult, often impenetrable and ultimately graceful journey that sweeps us across a brutal frontier and offers glimpses of an antique and elusive South African God."
Deborah Steinmair2014-12-15"(D)ie roman is boeiend en broeiend en vol houding. Dis gestroop en minimalisties soos ’n woestyn- of Karoolandskap, maar die omgewing word plek-plek uitmuntend geskilder ..."
Louis Awerbuck2014-12-10Van die inligting en advies wat in Ek en jy verskil hemelsbreed verskaf word, is van groot waarde vir die verstaan van basiese konsepte in enige verhouding, en verdien om van notisie geneem te word.
Chantelle Gray2014-12-10"And whatever translation does not achieve ... it does allow for a reimagining of Afrikaans poetry and successfully presents an indication of the scope of the creativity and leitmotifs in contemporary Afrikaans poetry."
"Monsieur Ibrahim en die blomme van die Koran is ’n besonderse boek. Dit is die tweede vertaling van Eric-Emmanuel Schmitt se tekste uit Frans in Afrikaans deur Naòmi Morgan."
Phil van Schalkwyk2014-12-09"Buys is vir my in sy hoof-'bewegings' die romanekwivalent van WH Auden se gedig 'Our hunting fathers', ook wat die ontginning van dieper betekenisimplikasies deur middel van (metaforiese) inkongruensie betref ..."
Helize van Vuuren2014-12-03"Mede-wete is vir die ernstiger poësie-liefhebber ’n bundel wat saam met Kaar van Marlene van Niekerk en Breytenbach se vyf-en-veertig skemeraandsange tot absolute hoogtepunte van die afgelope twaalf maande behoort."
Louise Viljoen2014-12-02Al die lieflike dade daag opnuut die Afrikaanse poësieleser uit met sy omvang, kompleksiteit, beeldkrag en unieke poëtiese segging."
Sonia Cabano2014-11-28"Vyf jaar later kan Kobus van der Merwe selfversekerd sy bydrae lewer tot ons groeiende kookboekskatkis in Suid-Afrika en ek raai die leser aan: koop dit. Koester dit. En as dit jou beskore is, besoek Oep ve Koep vir die kossensasie van ’n leeftyd."
Willem Pretorius2014-11-26"En hoe verbluffend dit ook mag klink, síén jy hoe die verhaal ontvou. Dis asof jy TV lees. Boonop spring tonele van die een na die ander net soos op TV as jy die advertensies uitsny. Daar is byna geen pouse om te gaan piepie of wyn te gaan skink nie. Voorspelbaar en doelgerig stuur Opperman jou van een episode na die volgende."
Hendrik-Jan de Wit2014-11-26"De Bijbel in duidelijke taal met als doel om de Bijbel beschikbaar te stellen voor iedereen. Dat is de doelstelling van de nieuwste Bijbelvertaling die deze maand uitkwam. Het is een betrouwbare vertaling geworden in eenvoudige taal."
Deborah Steinmair2014-11-26Deborah Steinmair oor kortverhaalskrywers en hul storielyne: "Skynbaar pluk Steyn hulle moeiteloos uit die lug. Sy skryf oor wat sy ken en haar verbeelding is vrugbaar."
Karina Magdalena Szczurek2014-11-19"'(N)ovels are more important than ever … because they enable us to exercise our minds … allow us to step back and see where the history is taking us.' Coovadia’s latest testifies not only to the truth of this statement, but also to so much more."
Christo HJ van der Merwe2014-11-18In sy resensie van Waarom soveel Bybelvertalings? ondersoek Christo van der Merwe die geslaagdheid waarmee Jan van der Watt die vraag na soveel Bybelvertalings en watter een van al die vertalings ? mens dan moet kies beantwoord.
Madri Victor2014-11-13Madri Victor, manuskripontwikkelaar, skryf oor die heruitgawe van Sophia Kapp se Die tuiskoms. Sy bepeins ook die belang van genre-spesifieke resensies in Afrikaans.
Maryke Roberts2014-11-12"Vita du Preez se vorige boeke het die weg gebaan vir hierdie volwasse roman. Dit getuig van lewenservaring, van medelye met swaarkry en die wete dat dinge kan uitwerk as mens hard genoeg daaraan werk."
Annemarié van Niekerk2014-11-07"Brieven van overzee is eintlik méér as net ’n briefwisseling tussen Ida Gerhardt en Pieta van Beek, méér as net ’n ode aan een van Nederland se groot digteresse. Dit is ook ’n outobiografiese collage wat Van Beek saamgestel het uit haar dagboeke ..."