Karina Magdalena Szczurek2014-09-29"Literary history has a tendency to focus on the great deeds of renowned men. Women’s lives often end up sinking like dresses in a lagoon, pushed down by the rudders of ignorance and neglect. Lyndall Gordon’s writing inflates them with life-saving breath which allows them to float and sparkle in the sunlight of recognition."
Harry Kalmer2014-09-23"Die boek bied beslis 'n paar uur se lekker lees, en Rautenbach se manier om foto’s met teks te verweef werp weer eens goeie resultate af."
Bettina Wyngaard2014-09-17"Michaels slaag ... meesterlik daarin om die leser subtiel daaraan te herinner dat die geharde bendelid net soveel behoefte aan familie het as die ryk sakeman, dat ons almal maar dieselfde dinge verlang."
Reinhardt Fourie2014-09-16"Die houtbeen van St Sergius is ’n mooi samevatting van een literator se produktiewe en diepgaande navorsingsloopbaan die afgelope 20 jaar."
François Verster2014-09-09"Op die keper beskou: Breytenbach se grootse poging is aanprysenswaardig. En dit is vir my beide ‘n verligting en ‘n plesier om dit te noem, al weet ek ek is bevooroordeeld omdat Opperman en Breytenbach al lankal my bewondering verdien het."
Alettie van den Heever2014-09-09"Kamphoer is ’n debuutroman wat min lesers onaangeraak sal laat. Die feit dat die roman op ware gebeure gebaseer is, dra by tot die wyse waarop dit ’n mens teen die bors tref. Die leser kom ook onder die indruk van ’n uiters vaardige prosaïs wat woorde en beelde opweeg en sorgvuldig kies."
Doreen2014-09-03"Should the book have been written at all? Definitely. It is a valuable snapshot of a forgotten region at a specific historical moment."
Johannes Bertus de Villiers2014-09-03"Soms kry Kalmer dit reg om in een beskrywing van ’n straattoneel ’n hele wêreld van stories te suggereer; ’n duisend geskiedenisse van ’n stad wat vinnig opgeskiet het, uitspattig gebloei het, en nou in die nagloed van dié goue dae teen ’n vorm van selfverwoesting veg."
Martie Retief-Meiring2014-08-27"Hol, banale titel, insinuasie en al, is ’n klassieke dramateks. Soos Ionesco, Jean Genet se tekste (selfs Samuel Beckett se ontwykende tekste) is hierdie teks een wat weer en weer gelees wil word."
Danie Botha2014-08-27"Menige toneelpraktisyn sal die groter bladspieël as gewoonlik verwelkom. Hulle sal Nicola Hanekom dankbaar wees vir hoogs bruikbare tekste."
Bibi Burger2014-08-26"Só probeer Fouché nie vanuit die posisie van volwasse skrywer antwoorde bied nie, maar beeld hy soos met sy ander romans op ’n genuanseerde manier karakters se soeke en reise uit en laat die interpretasiewerk aan die leser oor."
Marius Crous2014-08-25Die verhalende inslag van Danie Marais se bundels het aanleiding gegee tot heelwat bespreking oor die aard van die sogenaamde narratiewe praatvers in Afrikaans. Wat dink Marius Crous van Marais se jongste bundel?
Hendrik-Jan de Wit2014-08-20"Een leeuwenpak waarmee overgrootvader en ijzerbewerker Gino Dona optreedt voor het circus van de eigenaar van een plaatwalserij bij de hoogovens. Het pak vormt de leidraad ..."