Resensies
Kenners resenseer die jongste boeke.
Experts review the latest books.
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
Kopskoot deur Rudie van Rensburg
2014-06-23 "Laat ons begin by die kwas − daardie agbare instrument wat Suid-Afrikaanse kunsversamelaars laat kwyl en wat die sleutel is tot inspekteur Kassie Kasselman se deurbraak wanneer hy ’n reeks moorde op ses-en-vyftig-jarige wit mans ondersoek."Penumbra by Songeziwe Mahlangu
2014-06-11 Read Jonathan Amid's review of this <em>Sunday Times</em> Award nominee.Wilhelmina Radebe kom tuis deur Marinda van Zyl
2014-06-10 Lees Riette Rust se resensie van die verhaal van die dogter van Paul Kruger se agterryer.Vyf-en-veertig skemeraandsange uit die eenbeendanser se werkruimte deur Breyten Breytenbach
2014-05-29 en as jy stil wil blydit so moet doen
dat ander jou nie hoor nie
sodat jy maand na maand keer
op keer op die maan mag pis
sonder dat hy roes
Liefde in die Ou Kaap deur Sarah du Pisanie
2014-05-28 Oor tye wat verby is en die liefde wat stormenderhand verower. Lees Maryke Roberts se indrukke van dié boek.Iewers vlieg daar fairy dust deur Marisa Haasbroek
2014-05-27 Keina Swart gee haar indrukke van hierdie boek – wat jongvolwassenes van alle ouderdomme sal geniet.The cutting room by Mary Watson
2014-05-20 Read Jonathan Amid's review of this book, published by Penguin SA.Die derde graf deur Calvyn van Niekerk
2014-05-19 Lees Stephanie Nieuwoudt se resensie van hierdie boek.Valsrivier deur Dominique Botha
2014-05-14Lees wat dink Steve Hofmeyr van Dominique Botha se Valsrivier.
Said El Haji: Sta op en leef, vader
2014-05-09 ‘Ik wil hem laten zien dat intimiteit niet slechts een middel is om kinderen te krijgen, maar ook de basis is van een betere wereld, waarin tederheid niet geldt als een zwakte die moet worden onderdrukt maar als een kracht die moet worden gecultiveerd.’Moord en roof: In die kop van ’n baasspeurder deur Albert Blake
2014-05-02 Problematiese teks oor “baasspeurder” Charles Miller getuig van teenstrydige impulseLitNet Akademies-resensie-essay: Die poëtika van intieme ruimtes – Andries Bezuidenhout se Veelvuldige gebruike vir huishoudelike toestelle
2014-04-30 "Trouens, die huis (ook spesifiek die kombuis) en huishoudelike toestelle staan as ’n komplekse 'objective correlative' in hierdie bundel – ’n intieme ruimte waardeur meerdere emosionele registers deur die fokus op verskillende gebeure en objekte oorgedra word."Wilma Stockenström: ’n Poëtiese lewe
2014-04-29 "Woorde is rampe, rampe, rampe!Wys my ’n woord, ene, wat nie kul nie.
Noem my ’n woord wat ek nie onmiddellik kaatsend
sal nasê in die afstande tussen my en die ander,
bollend toegerank met die doringdraad van woorde.
In die begin was ontsnapping en bly dit steeds."
