Resensies

Kenners resenseer die jongste boeke.
Experts review the latest books.

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

Anderkant die spieël deur Melissa Scharneck

Elbie Adendorff 2014-04-16 Elbie Adendorff resenseer Anderkant die spieël.

LitNet Akademies-resensie-essay: Soos die “groot outydse digters” – Karnaval en Lent, TT Cloete

Phil van Schalkwyk 2014-04-16 "Uit hierdie werk is heelwat af te lees van die talle lewens wat Cloete in terme van jare en onversadigbaarheid geleef het. Hier is iemand aan die woord wat konstant bly én homself telkens vernuwe."

Tirza deur Arnon Grunberg

JB Roux 2014-04-09 "’n Mens begin doodgaan wanneer jou kinders die huis verlaat."

Die wonder van die Goddelike liefde deur Chris van der Merwe

Pieter GR de Villiers 2014-04-02 ’n Letterkundige skryf oor die wonder van die goddelike liefde.

Tugging towards discovery

Jonathan Amid 2014-03-10 Mark Winkler's An Exceptionally Simple Theory (of Absolutely Everything) is “an intensely absorbing and unapologetically apolitical tale”.

Verwoerdburg deur Johann Rossouw

Naòmi Morgan 2014-03-10 "In hoeverre is nuwe bedelings verantwoordelik vir die koers wat ’n mens se lewe neem?"

LitNet Akademies-resensie-essay: Vir ’n speelse lewe – Etienne van Heerden se Klimtol

Desmond Painter 2014-03-06 "Ek verwys na iets dieper: ’n soort protes teen die lewe self, oftewel teen hoe die lewe (óns lewe, myne en joune) historiese vorm kry en gekortwiek word deur politieke en ekonomiese stelsels, maatskaplike verdelingslyne, moeë drome, verbreekte beloftes, ons eie blindheid en afgestompheid, droogtes van die land en die hart."

LitNet Akademies-resensie-essay: Stil punt van die aarde deur Johann de Lange

Joan Hambidge 2014-02-27 "Soms kom daar ’n bundel oor jou lessenaar wat ’n unieke plek inneem en die leser se chakras dwingend deurmekaar krap."

Meditasies deur Joan Hambidge

Henning Snyman 2014-02-21 Henning Snyman gee sy mening oor Joan Hambidge se jongste digbundel.

Die Goue Banana deur Linza de Jager

Deborah Steinmair 2014-02-10 “Hierdie klein novelle skitter soos ? swart diamant met eksistensiële angst en galgehumor. Dit is eenvoudig gilsnaaks met ? skuins traan.”

Spoorvat – ’n resensie deur Naòmi Morgan

Naòmi Morgan 2014-02-07 "Die verlede is nie net ver nie, maar ook stil."

LitNet Akademies-resensie-essay: Die Small weg – Gedagtes rondom Adam Small, Klawerjas

Gunther Pakendorf 2014-02-06 "Dit sou sekerlik te ver gaan om die geval van Adam Small en sy plek in die Afrikaanse letterkunde sonder voorbehoud met die geskiedenis van die resepsie van Heinrich Heine in Duitsland te vergelyk. Nietemin is daar raakpunte wat, soos ek glo, lig kan werp op hierdie tema."

Annelie Ferreira het guts

Izak de Vries 2014-01-29 "As die naam Annelie Ferreira op ’n boek staan, gaan dit die leser laat dink. Op ’n manier is daar raakpunte tussen al Annelie Ferreira se boeke. Telkens is daar ’n soeke na iets hoër, iets beter as dit wat oog kan sien. Dit vat guts word beslis aanbeveel.

Wals met Matilda deur Dan Sleigh

Marietjie Lambrechts 2014-01-28 Wals met Matilda is alles wat ’n goeie literêre werk behoort te wees. En veel meer.”

Bloody Satisfied – edited by Joanne Hichens

Jonathan Amid 2014-01-24 “Five years later, in 2013, Hichens has once again edited and collected various storytelling voices under the title Bloody Satisfied: short.sharp.stories. The collection is the inaugural anthology produced in conjunction with the National Arts Festival. Will you be bloody satisfied after reading these stories?”

Here en Boere deur Karel Schoeman

Wessel Visser 2014-01-24 “Watter waarde hou Schoeman se VOC-reeks en Here en Boere in die besonder dan vir die gewone leser in? Die boek bevat ‘n magdom feite en inligting en alhoewel dit uiters interessant en boeiend vir die belangstellendes in Kaapse koloniale geskiedenis is, lees mens lank daaraan. Mens sou dit dus in die kategorie van 'geskiedenis vir die fynproewers' kon plaas ...”

Skarlakenkoors, saamgestel deur Karin Eloff en Peter van Noord

Jaco Botha Resensies 2014-01-22

Dié groepswoeps erotiese verhale bied ‘n verskeidenheid perspektiewe op seks en seksualiteit.

Tolbos deur Irma Joubert – 'n soeke na tuiskoms?

Leswin Laubscher 2014-01-14 "Voëlvry as rebellie, as opstand teen die omies en ’n ouer Afrikaner-identiteit is al in vele skrywes behandel. En tog, die roman bied ’n unieke geleentheid om hierdie dinamiek op ’n individuele en persoonlike vlak te ondersoek."

What Hidden Lies: Crime from up close

Jonathan Amid 2014-01-10 "In Greek mythology, Persephone is the queen of the underworld. In the brilliant debut novel by celebrated scriptwriter and script editor Michelle Rowe, detective Persephone (Persy) Jonas ... is the plucky young woman tasked with navigating the underworld of a community where little is as it appears."

Sondag op 'n voëlplaas deur Johann Nell

Annamarie du Preez 2014-01-03 “Die boek lees gemaklik en die skrywer kry dit reg om werklik treffende stukke teks daar te stel.”
Top