Resensies
Kenners resenseer die jongste boeke.
Experts review the latest books.
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
Resensie: Die helder dae deur Danie Botha
2015-03-16 "Ek het só aan Bob Dylan se 'Desolation Row' gedink terwyl ek Danie Botha se Die helder dae lees. Telkens oor my skouer gekyk, waar kom die grrts-grrts vandaan? O, dis my geheue."Resensie: Woorde roes in die water deur Clinton V du Plessis
2015-03-03 "Hier en daar tref ’n reël of woordkeuse of ironiese segging die leser se oog ..."Resensie: Die mond vol vuur. Beskouings oor die werk van Breyten Breytenbach
2015-02-24 Louise Viljoen word beskou as een van die grootste kenners van Breyten Breytenbach en bespreek se oeuvre by US Woordfees 2015 met Francis Galloway. Hier resenseer Helize van Vuuren Viljoen se studie, Die mond vol vuur.De barmhartigen door Koen van Wichelen
2015-02-18 "Maar de aanslagen in Parijs laten zien hoe belangrijk het onderwerp van Koen van Wichelens roman is. Onze vrijheid van meningsuiting wordt voortdurend bedreigd."Resensie: Die bewaker deur Marguerite Poland
2015-02-17 "Uiteindelik is dit die menslikheid van die karakters wat jou tref. Dit ís ’n boek vol hartseer, maar daar is ook hoop; dit is ’n boek vol melankolie, maar daar word ook vertel van kaal lywe wat mekaar passievol gryp terwyl die groot oseaan donderend bulder."Review: An Imperfect Blessing by Nadia Davids
2015-02-16 "Davids is unafraid to tackle hefty questions that refuse arbitrary answers: How does transformation and transition take place? Who gets to determine the course and character of relationships?"Resensie: Die ding in die riete deur Jean Lombard
2015-02-04 "Die ding in die riete is ’n skatkis van slangverhale, in alle gedaantes en vorme. En soos dit nou eenmaal met mites gaan, speel die spirituele, die goddelike, die onpeilbare ’n groot rol, en kom bestaanskwessies ter sake ..."Review: Easy walks in the Cape Peninsula by Mike Lundy
2015-02-03 Izak de Vries experienced this book a knowledgeable, humorous guide on his walks.Sonde van Lusinda deur Anton Schoombee
2015-01-28"Maar ’n wors het twee punte, dus moet elke saak seker maar van beide kante bekyk word. Wie is skuldig en aan wat? vra hierdie boek."
Die vrou wat alleen bly deur Karel Schoeman
2015-01-23 "Maar selfs mindere Schoeman-werke soos dié bied diepe leesbevrediging, en oor die literêr-historiese waarde hiervan, of die gebruik daarvan as ’n huldigingsbundel, kan ’n mens gerus maar applous gee, aan skrywer én uitgewer."Resensie: Vrystaatse Dorpe deur Jan van der Merwe
2015-01-21 Darryl David: "Vrystaatse Dorpe deur Jan van der Merwe is, in een woord, 'n pragpublikasie."Resensie: Sondebok deur Irma Venter
2015-01-21 "Sondebok is die bewys dat Venter haar tuisgemaak het tussen die groot krimiskrywers, soos Deon Meyer, Karin Brynard, Chris Karsten en Rudie van Rensburg, in Afrikaans."Die vrou wat alleen bly
2015-01-20 Danie Botha resenseer twee draaiboeke van Karel Schoeman wat as een bundel verskyn het.Lina Spies resenseer Geloof anderkant Sondag
2015-01-19 "(D)aar (is) naas ongelowiges ook buitekerklike Christene wat hulle band met die kerk verbreek het, maar gelowig gebly het en wil bly. Dis veral met hulle dat Müller in gesprek tree."Review: WWI and the People of South Africa by Bill Nasson
2015-01-06 "The war affected South Africa in many different ways, as is expertly shown by Nasson in this gripping text. Nasson’s gift is to be able to put across sometimes heavy concepts in a way highly accessible to readers who want to know more about complex issues."Resensie: Nuwe Stories 3
2015-01-06 "Nuwe Stories 3 is ’n boeket van nuwe stemme vir die Afrikaanse kortkuns," skryf Dewald Koen.Book review: The World’s Great Question: Olive Schreiner’s South African Letters 1889–1920
2015-01-05 "Thank Mr Ghandi [sic] for the invitation to the meeting but you know I hate war. It is against my religion – whether it is Englishmen travelling thousands of miles to go & kill Indians in India or Indians travelling thousands of miles to kill white men whom they have never seen in Europe."Tim du Plessis resenseer Ester deur Kerneels Breytenbach
2015-01-05 "Ester se storie in Breytenbach se hande is ’n stuk leesvreugde van begin tot end."Resensie: Mellet Moll se Heilige Meetkunde, Swanesange en Nalewe
2015-01-02 "Mellet Moll het pas geskiedenis gemaak as die eerste Afrikaanse digter wat ’n trilogie as debuut gepubliseer het. Die drie bundels, getiteld Heilige Meetkunde, Swanesange en Nalewe, sluit tematies by mekaar aan en vorm ’n siklus wat saam gelees moet word. Die drie bundels is pragtig uitgegee, met kunswerke van Diek Grobler ..."LitNet-boekresensies 2014 LitNet Book Reviews
2014-12-17Lees al die resensies wat in 2014 op LitNet verskyn het.
