Resensies
Kenners resenseer die jongste boeke.
Experts review the latest books.
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
Boekresensie: Clint Eastwood van Wyk en die moordenaarsklok deur Pieter Verwey
2015-08-26"Pieter Verwey se debuut het báie vleis aan die been."
Boekresensie: Adrenalien die waarheid deur Leon van Nierop
2015-08-25"... die hare van die leser (sal) rys. En hy sal besef dat dié roman nie net nog ’n eenvoudige storielyn is oor ’n sukkelende skrywer wat ’n bestaan probeer maak nie."
Book review: The Tourism Coach by Shaun van Eck
2015-08-25"This book is a great practical guide for entrepreneurs and newcomers."
Boekresensie: bladspieël deur Marlise Joubert
2015-08-21"bladspieël bevat uiters toeganklike, maar tog treffende poësie waarvan die trefkrag net toeneem met elke herlees."
Boekresensie: Labirint deur Chanette Paul
2015-08-18"Dit is die verrassende wendinge, onderhoudende taalgebruik en netjies verwikkelde intriges wat die leser intrek en van Labirint 'n boeiende en onvergeetlike spanningsroman maak."
Boekresensie: Bloedvreemd deur Juliana Coetzer
2015-08-17"Soms kom ’n mens ’n boek teë wat jou feitlik onmiddellik laat vermoed dat dit een van die uitstaan-leeservarings gaan wees tussen die versameling van alles wat jy al in jou lewe onder oë gehad het. Bloedvreemd is só ’n boek."
Boekresensie: Die onbekende Van Gogh deur Chris Schoeman
2015-08-14"Hy skryf nie juis interessante briewe nie, het nie ‘n goeie verhouding met Vincent (in wie die leser éintlik belangstel) nie ..." Waarom 'n biografie oor Cornelis Van Gogh skryf?
LitNet Akademies-resensie-essay: Brandwaterkom deur Alexander Strachan
2015-08-13Brandwaterkom is "’n roman wat die leser se aandag uit die staanspoor vasvang en deurgaans behou".
Boekresensie: Die Dorslandtrek deur Nicol Stassen
2015-08-12"Beslis ʼn bydrae tot die geskiedenis van die Afrikaanse mense in Suid-Afrika."
Boekresensie: Monstersaad deur Madeleine Rust
2015-08-11"Monstersaad is leesbaar. Daar is dele wat aangrypend is en dit regkry om spanningvol te wees."
Boekresensie: Woestynwysheid deur Ronelle Bezuidenhout
2015-08-07"Die boek het my op verskillende vlakke gekonfronteer. Dit is een vir herkou en integreer in ‘n leeftyd se inoefening."
Boekresensie: Boas Mei is verward deur Tinus Horn
2015-08-07"Ek hoop regtig nie dat ons nog twee dekades moet wag voordat Tinus Horn weer ‘n roman publiseer nie."
Boekresensie: Saliger deur Dibi Breytenbach
2015-08-04"Dibi Breytenbach verdien applous vir haar eerste poging met 'n boek wat lekker lees en teen die einde moeilik neergesit word."
Resensie: Woudfontein deur Hannes Haasbroek
2015-08-04"Dit was vernuwend om met Woudfontein ’n nuwe subgenre van die spanningsverhaal te skep. Iets waarop die skrywer en ander skrywers sal kan uitbou."
Boekresensie: Verdriet se moses deur Helm Jooste
2015-08-04Dié boek is "‘n moet-lees vir elke oud-Namibiër wat hom- of haarself elders bevind en soms na die woestynland terugverlang".
Book review: Go Set a Watchman by Harper Lee
2015-07-30"Go Set a Watchman must be seen for what it is, a once discarded manuscript that is historically of enormous literary value as a long-lost cousin of its brilliant relative."
Boekresensie: Skadustemme deur Joanne Macgregor
2015-07-29"En wat my die meeste beïndruk het, is die boek se realistiese en geloofwaardige einde."
Boekresensie: Bambaduze deur Derick van der Walt
2015-07-27"Derick van der Walt is nie bloot besig om jong lesers te verlei tot die lees van meer gesofistikeerde fiksie nie. Hy skrýf dit reeds: goeie, betekenisvolle, literêre tekste, en hy skuur dus sodoende met gemak skouers met die grotes."
Boekresensie: In die blou kamp deur Dana Snyman
2015-07-21"In die blou kamp sou ’n tydsdokument genoem kon word, want ’n deel van die Suid-Afrikaanse geskiedenis wat reeds aan die uitsterf is, word opgeteken – met empatie, verwondering en humor."
