Lesersindrukke

Hier verskyn bydraes van lesers wat uit eie beweging hul indrukke van boeke aan die LitNet-redaksie gestuur het.

Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za. Hier is meer inligting oor die vereistes.

Returning signs by Sean MacGinty: a reader’s impression

Michael King Books and writers 2026-04-13

"In observing entropy, there is sufficient chance for acceptance, for continuation, and that is enough."

Die grafdigter deur Gerda Taljaard: ’n lesersindruk

Henning Janse van Vuuren Lesersindrukke 2026-03-25

"Hier is soveel mooi woorde, sinne en paragrawe in die sneeu geskryf dat ’n leser pal moet ligloop vir vriesbrand – of ’n oor verloor."

Houdenbek 200 deur JH van der Merwe: ’n lesersindruk

Anschen Conradie Lesersindrukke 2026-03-25

"Die rol van gerugte en halwe waarhede in die aanloop tot die tragedie kan nie ontken word nie en hierdie geneigdheid van die mensdom, soos wat dit afgespeel het in die afsondering van die Koue Bokkeveld, word onder verskeie hoofde aangespreek."

Die (vreemde) einde van ’n koerant deur Barnard Beukman, ’n lesersindruk

Ronnie van Jaarsveld Lesersindrukke 2026-03-23

"Dit gaan oor wié in die toekoms besluitreg het oor wát as nuus tel."

Volmaan in Baviaanskloof deur Jeanette Stals: ’n lesersindruk

Tania Colyn Lesersindrukke 2026-03-18

"Stals wys met hierdie boek haar vernuf om die menslike verhaal met die ekologie te vermeng. Fransien se storie is belangrik, maar die luiperd se verhaal lê net so naby aan die oppervlakte regdeur die vertelling."

Lesersindruk: Ecce Deus! – wanneer God self onder die vergrootglas kom

Jean Oosthuizen Lesersindrukke 2026-03-18

"Maar juis daarin lê sy waarde. Dit herinner ons dat eerlike skeptisisme nie selektief is nie. As ons bereid is om vrae te vra oor die God van die Bybel, moet ons ook bereid wees om dieselfde vrae oor die God van die Koran te vra."

Sinopsis van die eerste drie evangelies deur Hermie van Zyl: ’n lesersindruk

Pieter GR de Villiers Lesersindrukke 2026-03-17

"Ek kan my inderdaad voorstel hoe lesers dag vir dag met vreugde meditatief deur die boek sou kon werk – stuk vir stuk: Nie soseer bloot in verwondering oor die wysheid van die sinopsis nie, maar veral oor die rykdom van betekenis van die Bybeltekste wat deur hierdie sinopsis ontsluit word."

Zubayr Charles se Haram is ’n waarskuwing aan almal, gelowig of nie: ’n lesersindruk

Izak de Vries Lesersindrukke 2026-03-09

"Hierdie roman rig ’n baie onderduimse waarskuwing: As jy dink die storie raak glad nie jóú lewe of jóú regte nie, verstaan jy duidelik nie die einde nie."

Januarie 2026 se Romanzas, ’n lesersindruk

Surene Esterhuizen Lesersindrukke 2026-03-04

"Ek het heerlik gelees aan die Januarie se Romanza-titels en ek deel graag so ’n klein ietsie saam met die sinopsis van elke boek. Mens moet tog so versigtig wees dat mens nie te veel weggee nie."

Op pad na ’n klooster in die sneeu deur Johannes de Villiers: ’n lesersindruk

Trisa Hugo Lesersindrukke 2026-02-26

"Hierdie roman is ’n ernstige en introspektiewe pelgrimstog, met ’n weemoedige gevoel."

Treading water by Kay Brown: A reader’s impression

Catharine Keene Books and writers 2026-02-25

"I found the emotional tension engrossing and the ending very satisfying."

Kleurvol deur Erika Barnes: ’n lesersindruk

Surene Esterhuizen Lesersindrukke 2026-02-23

"Ek hou daarvan dat Erika Barnes in vrye vers skryf. Ek hou daarvan dat sy nie onverstaanbare simboliek gebruik sodat ’n mens moet wonder wat sy wil sê nie."

Die skaaktowenaar van Grootbos deur oom LJ: ’n lesersindruk

Surene Esterhuizen Lesersindrukke 2026-02-17

"In hierdie boek leer ons nie net skaak speel nie, maar sommer ook ’n paar lewenslesse. Een van die lewenslesse: eerlikheid."

Wisdom takes work by Ryan Holiday: a reader impression

Jonathan Amid Books and writers 2026-02-17

"Holiday has collected and collated significant, sometimes surprising, and always powerful glimmers of wisdom, reminding his readers that it is our duty to view ourselves as indefatigable readers and archivists of personal wisdom."

God gevind deur Frits Gaum: ’n lesersindruk

Tobie Wiese Lesersindrukke 2026-02-10

"Vir my is een van Gaum se aantreklikste eienskappe sy vermoë om te twyfel; gevolglik word dit ook ’n bate van die boek."

Die tyd van Verwoerd deur Louis Bothma: ’n lesersindruk

Barend van der Merwe Lesersindrukke 2026-02-10

"Daar word egter eintlik maar min oor Verwoerd self in die boek geskryf, en waar daar wel detail opgeneem is, word die besonderhede uiters opsommend weergegee."

Samevatting van ’n Paastrilogie deur Jopie Coetzee as lesersindruk

Annalize Marx Hills Lesersindrukke 2026-02-10

"Hierdie drie werke, alhoewel fiktief, is geanker in die Skrif en binne die grense van alles wat heilig en dierbaar vir gelowiges is."

Seen elsewhere: We two from heaven by James Whyle – a reader’s impression

Jonathan Amid Books and writers 2026-02-04

"What you can and should read him for are the myriad ways in which he reminds us of our responsibility and duty to question what we think we know."

Lostorring deur Jadrick Pedro, ’n lesersindruk

Merle Danhouse Lesersindrukke 2026-02-04

"Die gedigte beweeg deur trauma, identiteit, manlikheid en oorlewing, maar sonder drama of pretensie. Dit is eerlik. Dit is rou. Dit is herkenbaar."

Nuut, alles nuut deur Jopie Coetzee, ’n lesersindruk

Annalize Marx Hills Lesersindrukke 2026-02-04

"Nuut, alles nuut neem die leser op ’n tweeledige reis deur die Pase. Eerstens is daar ’n nuutskepping in die Afrikaanse digkuns, ’n heptalogie – sewe gedigte van sewe strofes elk – oor dié wat self daar teenwoordig was se emosionele belewenis van die woorde van óf die profete, óf engele, óf Jesus self."

Top