PRH/LAPA-Uitgewersportaal
|
On the 1st of July 2013, Penguin Random House became the first truly global trade book publisher. Unifying two of the most famous names in publishing, the Penguin Random House stable of writers includes more than 70 Nobel Prize laureates and hundreds of the world's most widely read and best-loved authors. It employs over 10,500 people globally across almost 250 editorially and creatively independent, imprints and publishing houses, who collectively publish more than 15,000 new titles annually. LAPA is ’n afdeling van Penguin Random House South Africa. Penguin Random House South Africa | Contact PRH SA |
Jong lesers: Nicholas Hanlon resenseer Ek was hier deur Nanette van Rooyen
2018-08-02"Hierdie boek is vol geheime en plaas die leser op ’n emosionele wipplankrit."
Jong lesers: Kaitlyn Sookdhew resenseer Ek was hier deur Nanette van Rooyen
2018-08-02"Ek was hier is ’n roman wat ’n raaisel, ’n tragedie, ’n komedie, ’n drama, ’n aksie-storie en ’n romanse alles in een is."
Steinhoff en die Stellenbosse Boys deur James-Brent Styan: ’n lesersindruk
2018-07-30"Dit is kommerwekkend om te weet hoe maklik feite verskans kan word agter ’n gloeiende verslag, hoe maklik die mens inkoop op iets wat op die oog af in orde lyk, en hoe aangewese die gewone mens is op kenners vir finansiële raad."
Jong lesers: Gerook deur Eldridge Jason
2018-07-30"As sy ma by is, is ouma Anna die vriendelikheid self. As hy egter alleen in ouma Anna se geselskap is, kry hy partykeer die indruk sy verdra hom net-net."
Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Steinhoff en die Stellenbosse Boys deur James-Brent Styan
2018-07-25LitNet publiseer in samewerking met Du Toitskloof Wyne uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Steinhoff en die Stellenbosse Boys deur James-Brent Styan en kyk na Heino du Plessis se video-onderhoud met die skrywer.
Lenteskool vir liefdesverhaalskrywers: inligting en inskrywingsvorm
2018-07-25Die ATKV-Skryfskool van die Noordwes-Universiteit, in samewerking met die liefdesverhaaluitgewer LAPA Uitgewers, bied van Donderdag 6 September tot Saterdag 8 September 2018 ’n slypskool in die skryf van romantiese fiksie aan. Nog inligting en die inskrywingsvorm is hier beskikbaar.
In die naam van Madiba
2018-07-18Vandag, 100 jaar gelede, is Rolihlahla Mandela in Mvezo naby Umtata gebore. Om dit te gedenk, het LAPA Uitgewers en Bargain Books saamgespan om die Nelson Mandela Eeufeespublikasie in vier tale, Afrikaans, Xhosa, Zoeloe en Engels, beskikbaar te stel. Die boek kos slegs R20 per kopie en is eksklusief by Bargain Books se winkels te koop.
Steinhoff en die Stellenbosse Boys word 19 Julie op Stellenbosch bekendgestel
2018-07-16Kom sluit asseblief by ons aan vir ’n gesprek oor Steinhoff en die Stellenbosse Boys. James-Brent Styan deel sy navorsing. 19 Julie 2018 om 18:30 in die Hofmeyrsaal in Kerkstraat, Stellenbosch.
LAPA se warm boeke vir ’n koue vakansie
2018-07-08Dit is vakansie. LAPA Uitgewers se boeke gaan jou hart warm laat klop. Daar is iets vir oud en jonk om mee op te krul in 'n snoesige bed.
Jong lesers: Skwiek deur Jaco Jacobs
2018-07-05"Waar in die wêreld het jy al ooit gehoor van ’n hamster wat mense kan hipnotiseer? Kom ek vertel jou ’n bietjie meer."
Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Doodsake op Karibib deur Isa Konrad
2018-06-14LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Doodsake op Karibib deur Isa Konrad, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.
Kringloop deur Bets Smith: ’n resensie
2018-06-12"Reine is 'n student en semifinalis in 'n skoonheidskompetisie. Dit bring haar in aanraking met verskeie instansies, soos 'n kleremaker, grimeerkunstenaar en 'n gesondheidspa."
Die vyfde Aspoester deur Jan Vermeulen: ’n lesersindruk
2018-06-05"In die geheel is Vermeulen se roman ’n baie goeie speurverhaal wat sy lesers elegant na die antwoorde toe lei, maar wat terselfdertyd ook die leser míslei. Die roman bevat ook ’n universele boodskap van hoe monsters in die samelewing gekweek word en ongesiens kan rondloop."
Die vyfde Aspoester deur Jan Vermeulen: ’n resensie
2018-05-31"Dit is wél ’n baie goeie begin vir ’n skrywer wat vir die eerste maal in die bokskryt klim en sy hand aan bloed en derms waag."
Blom in die hare deur Kristel Loots: ’n resensie
2018-05-28"Sy skryf graag oor vroue wat sy raakloop, en vertel die stories wat sy om haar hoor. By almal sien sy ’n universele begeerte: iemand om lief te hê en iemand wat vir jou lief sal wees."
Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Andolet deur Petronel Louw
2018-05-23LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Andolet deur Petronel Louw, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.
Chanette Paul oor Uit die bloute en reise deur haar skrywersloopbaan
2018-05-16"Maar die maniere waarop mense liefkry, hoe liefde ontspring, al kwyn dit dikwels weer, is ook vir my ’n baie groot deel van die lewe se geheimenisse. Daarom hou ek as skrywer daarvan om spanning en liefde in dieselfde stoompot te gooi."
Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Uit die bloute deur Chanette Paul
2018-05-10LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Uit die bloute deur Chanette Paul, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.
Uit die bloute deur Chanette Paul: bekendstelling
2018-05-02Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Uit die bloute deur Chanette Paul op 16 Mei in Bellville.
Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Kringloop deur Bets Smith
2018-04-23LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Kringloop deur Bets Smith, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.

