PRH/LAPA-Uitgewersportaal

On the 1st of July 2013, Penguin Random House became the first truly global trade book publisher. Unifying two of the most famous names in publishing, the Penguin Random House stable of writers includes more than 70 Nobel Prize laureates and hundreds of the world's most widely read and best-loved authors. It employs over 10,500 people globally across almost 250 editorially and creatively independent, imprints and publishing houses, who collectively publish more than 15,000 new titles annually.

LAPA is ’n afdeling van Penguin Random House South Africa.

Penguin Random House South Africa | Contact PRH SA
LAPA-tuisblad | Kontak LAPA | Romanza-klub

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Die vyfde Aspoester deur Jan Vermeulen

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2018-03-14

LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Die vyfde Aspoester deur Jan Vermeulen, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.

Brand deur Peet Venter: ’n resensie

Daleen Venter Resensies 2018-03-05

"In die jongste aflewering van die Thys Krige-sage skets Peet Venter ’n ontstellende prentjie van regeringskorrupsie en -komplotte wat gans té bekend lyk ..."

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Blom in die hare deur Kristel Loots

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2018-02-27

LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Blom in die hare deur Kristel Loots, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.

LAPA by US Woordfees 2018

LAPA Uitgewers Toyota Stellenbosch Woordfees 2018-02-19

LAPA is trots om deel te wees van die US Woordfees 2018. Kyk hier watter LAPA-skrywers is vanjaar op die program!

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Liefde op Petit Paris deur Frenette van Wyk

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2018-02-14

LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Liefde op Petit Paris deur Frenette van Wyk, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.

Drie vroue en ’n meisie deur Hans du Plessis

Irene Schoonwinkel Lesersindrukke 2018-02-07

"Du Plessis se roman is met ander woorde ’n hartseer en swaar uitbeelding van ’n harde en genadelose wêreld, maar terselfdertyd ’n pragtige uitbeelding van hoe arm mense mekaar in moeilike tye ondersteun."

Wenners van LAPA se Jeugromankompetisie 2017 aangewys

LAPA Uitgewers PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2018-02-01

"Die wenners van LAPA se Jeugromankompetisie vir 2017 is pas bekend gemaak, en aanhangers van dié genre kan uitsien na drie uitsonderlike wenverhale wat later vanjaar die rakke gaan tref. Twee gesoute gunstelinge en ’n opwindende nuwe stem wat deur die ATKV-Skryfskool geslyp is, dit maak drie wenverhale wat jong lesers se asem gaan wegslaan."

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Rose vir Roselle deur Rosita Oberholster

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2018-01-31

LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Rose vir Roselle deur Rosita Oberholster, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.

Vroue van Atlantis saamgestel deur Anastasia de Vries en Eldridge Jason: ’n resensie

Anzil Kulsen Resensies 2018-01-24

"Met die lees van elk van hierdie vroue se verhale is daar ’n gevoel van bemagtiging, ’n soort aanmoediging dat die leser self beter behoort te doen, meer betrokke behoort te raak en ’n verskil behoort te maak."

Drie vroue en 'n meisie deur Hans du Plessis: ’n resensie

Elbie Adendorff Resensies 2018-01-24

"Drie vroue en ’n meisie is Hans du Plessis se nuutste roman en is onlangs deur LAPA uitgegee. Die keurige voorblad gee reeds ’n aanduiding van die belangrikste temas in hierdie roman, naamlik dat dit ’n verhaal is oor vroue, diamantdelwery, ’n ongenadige landskap en vooroordeel: 'Vooroordeel is die een sonde wat niemand onaangeraak laat nie.'"

Atlantis pass weer ’ie torch an

Izak de Vries ATKV-Portaal 2017-12-19

"Die ATKV-tak op Atlantis vereer elke jaar mense uit die gemeenskap as fakkeldraers. Dié fakkeldraers is bakens, elkeen dra hulle eie lig na die donkerste dele van die gemeenskap. Uit hierdie projek het ’n boek, Vroue van Atlantis, ontstaan."

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Bewustelik joune deur Elsa Winckler

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2017-12-13

LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Bewustelik joune deur Elsa Winckler, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.

LAPA se boeke vir die Kerskous

LAPA Uitgewers PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2017-12-13

Kersfees lê om die draai en LAPA Uitgewers het ’n klompie boeke wat dalk net die keuse vir geskenke sou kon vergemaklik.

Brand: ’n onderhoud met Peet Venter

Peet Venter, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2017-12-11

"Die kernverhaallyn gaan oor die politieke riller waarin ons land haar bevind. Die pres en sy kliek besef hulle tyd om te roof raak min, maar hulle wil so lank as moontlik aan die mag klou."

Persvrystelling: Gratis kinderboek teen geweld in vier Suid-Afrikaanse tale!

LitNet PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2017-12-01

"LAPA Uitgewers en die bekroonde skrywer Wendy Maartens het pas aangekondig dat die prenteboek Drie hoera’s vir Denver gratis, en in vier Suid-Afrikaanse tale, in PDF-formaat beskikbaar gestel word as deel van die veldtog 16 dae van aktivisme teen geweld teen vroue en kinders."

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Brand deur Peet Venter

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2017-11-29

LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Brand deur Peet Venter, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.

Vroue van Atlantis: ’n onderhoud met Anastasia de Vries

Menán van Heerden, Anastasia de Vries Onderhoude 2017-11-28

"Ons wat aan dié boek help werk het, wat ons beskou as geleiers van hul verhale, eerder as vertellers, is nie meer dieselfde mense nadat dié vroue met ons gebeur het nie."

Boekbekendstelling: Vroue van Atlantis saamgestel deur Anastasia de Vries

LitNet Boeke en skrywers 2017-11-20

Jy word hartlik uitgenooi na die bekendstelling van Vroue van Atlantis op Donderdag 30 November in Atlantis. Tydens die seremonie sal twaalf nuwe inspirasiefigure vereer word.

Wilde klawer deur Vita du Preez: ’n resensie

Yolanda du Toit Resensies 2017-11-14

"Wilde klawer slaag daarin om jou deurlopend te boei en inderwaarheid as gevangene te hou totdat antwoorde ontknoop en McKenna die geheime van lank gelede ontsyfer."

Drie vroue en ’n meisie: ’n onderhoud met Hans du Plessis

Hans du Plessis, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2017-11-10

"Vir my is die natuur, die skepping, nog altyd ’n karakter, eintlik ’n medemens wat jou slyp."

Top