PRH/LAPA-Uitgewersportaal
|
On the 1st of July 2013, Penguin Random House became the first truly global trade book publisher. Unifying two of the most famous names in publishing, the Penguin Random House stable of writers includes more than 70 Nobel Prize laureates and hundreds of the world's most widely read and best-loved authors. It employs over 10,500 people globally across almost 250 editorially and creatively independent, imprints and publishing houses, who collectively publish more than 15,000 new titles annually. LAPA is ’n afdeling van Penguin Random House South Africa. Penguin Random House South Africa | Contact PRH SA |
Internasionale eer vir Afrikaanse kinderboekskrywer
2017-03-07Die kinderboekskrywer Jaco Jacobs se jeugroman ’n Goeie dag vir boomklim (LAPA Uitgewers) is pas as eretitel in ’n groot internasionale vertaalprojek aangewys.
LitNet Eerste slukkie: God praat Afrikaans deur HemelBesem
2017-02-23LitNet publiseer voortaan uittreksels uit pasverskene boeke. Dié lusmakers verskyn op LitNet as eerste slukkies. Proe nou aan HemelBesem se God praat Afrikaans.
LAPA by die US Woordfees 2017
2017-02-23LAPA is trots om deel te wees van die US Woordfees 2017. Ons sal jou wys wat in ons skrywers steek.
Die liefde vier hoogty by LAPA
2017-02-14’n Mens is nooit te oud, of te jonk, vir boeke en die liefde nie.
Marga van Rooy oorlede
2017-01-16Die baie bekende aktrise Marga van Rooy is op Sondagmiddag 15 Januarie oorlede.
Boekresensie: Suikersoetsonde deur Dina Botha
2017-01-03"Lekker, ontspannende leesstof wat my weer in die liefde en ridderskap en sjarmante mans laat glo."
ATKV-betrekkings: Digitale koördineerder by LAPA Uitgewers
2016-11-18Die ATKV is ’n dinamiese en snelgroeiende Afrikaanse kultuurorganisasie en het ’n vakature vir ’n gekwalifiseerde persoon om as digitale koördineerder by LAPA Uitgewers in Pretoria diens te verrig.
Boekresensie: Vergete leuens deur Lien Roux-de Jager
2016-11-15"[Die verhaal is] boeiend, insiggewend en openbaar ’n diep begrip van seer, veral soos wat die prostitute se hartseer verledes en menslikheid ontgin word."
Twintig vrae aan LAPA se jeugromanwenners
2016-10-31Al drie verhale beskryf die woede van tieners. LitNet het met die wenner, Jan Vermeulen, en die twee naaswenners, Fanie Viljoen en Marita van der Vyver, gesels.
Boekbekendstellingsgesprekke: Ek! Ek! Ek! en Offerande
2016-10-11Madri Victor gesels op 27 Oktober 2016 by Willowbridge met Riette Rust en Chanette Paul oor hul jongste boeke. Jy word uitgenooi om te kom luister!
Tien vrae: Abrie Coetzee oor Draai jou sente om
2016-10-06"Moenie so vasgevang raak in jou eie probleme dat jy die wêreld om jou nie raaksien nie. Wanneer jy jou houding verander, gaan jy vind dat jy ook meer kreatief na jou finansiële probleme begin kyk. Jy gaan oplossings vind waaraan jy tans nie dink nie."
Boekresensie: Mishandel, misbruik, misken – Joey Haarhoff was my ma (Amor van der Westhuizen se verhaal aan Carla van der Spuy)
2016-09-27"Carla kwyt haar goed van haar taak as skrywer om dié roerende verhaal neer te pen, wat geen maklike taak kon gewees het nie. Sy laat jou die emosies vóél en nie net lees nie."
Boekresensie: Bloedlyn deur Madelein Rust
2016-09-21"Rust slaag daarin om die raaisel enduit te voed en die leser betrokke te hou in afwagting op die slot, wat ook puik geskryf is. Haar karakters en die gebeure is almal geloofwaardig en die dialoog wissel tussen erns en gekskeer."
Resensies: Oorlewingsgids vir ’n bedonnerde diva en Joernaal vir ’n bedonnerde diva deur Sophia Kapp
2016-09-14"Met Kapp se diva-boeke is dit weer eens klinkklaar hoekom sy soveel getroue lesers het. Sy ken haar karakters én haar lesers. Sy skep lewensgetroue helde en heldinne vir intelligente, ingeligte lesers."
Boekresensie: Swartval deur Martin Steyn
2016-09-13"Die skrywer se taalgebruik en beskrywings maak die situasie werklik in jou oë. Jy ervaar die vrees wat Claire in die donkerte ervaar; haar kortasem sonder haar asmapompie laat jou bors saamtrek."
Video: Swartval deur Martin Steyn word bekendgestel
2016-09-08Martin Steyn se jonste roman, Swartval, is onlangs by Stellenbosch Protea Boekwinkel bekendgestel. Jonathan Amid het met hom gesels.
Boekbekendstelling: Swartval deur Martin Steyn by Protea, Stellenbosch
2016-08-26LAPA Uitgewers en Protea Boekwinkel nooi jou na die bekendstelling van Swartval op Saterdagoggend 3 September 2016.
Boekresensie: Moordlys deur Henk Breytenbach
2016-08-24"Moordlys as spanningsroman is ’n welkome byvoeging tot die genre. Breytenbach bou hiermee voort op die sukses van sy debuutroman."

