PRH/LAPA-Uitgewersportaal
|
On the 1st of July 2013, Penguin Random House became the first truly global trade book publisher. Unifying two of the most famous names in publishing, the Penguin Random House stable of writers includes more than 70 Nobel Prize laureates and hundreds of the world's most widely read and best-loved authors. It employs over 10,500 people globally across almost 250 editorially and creatively independent, imprints and publishing houses, who collectively publish more than 15,000 new titles annually. LAPA is ’n afdeling van Penguin Random House South Africa. Penguin Random House South Africa | Contact PRH SA |
LAPA se nuwe boeke vir September 2015
2015-09-23LAPA Uitgewers bied iets vir elke smaak gedurende September 2015!
IBBY Honours List for 2015 and 2016
2015-09-21On 17 September 2015 IBBY SA announced the six South African books nominated to represent our country at the IBBY World Congress that will take place in Auckland, New Zealand, during 2016. Read more about and see photos of the announcement.
IBBY-toekennings: LAPA gloei van trots
2015-09-18"Die bekroonde skrywer Fanie Viljoen se jeugroman Uit is deur die Suid-Afrikaanse been van IBBY (International Board on Books for Young People) as ereboek in die kategorie vir Afrikaanse jeugliteratuur aangewys."
Open Book 2015: Martin Steyn oor Skuldig en spanningslektuur
2015-09-07"Wat wel ’n faktor in die Suid-Afrikaanse konteks is ...is dat Suid-Afrikaners ’n begeerte het om te sien dat die misdadigers gevang en gestraf word, dat geregtigheid geskied, al is dit dan nou ook fiktief."
Foto's: Die Suid-Afrikaanse vis- en seekoskookboek word by The Private Hotel School bekendgestel
2015-08-28Die Suid-Afrikaanse vis- en seekoskookboek is Woensdagaand by The Private Hotel School bekendgestel.
LAPA Uitgewers en skrywers kuier by die Bellville-biblioteek
2015-08-28Kom kuier saam op Donderdag 10 September 2015 om 17:30 vir 18:00.
Boekresensie: Woestynroos deur Vita du Preez
2015-08-26"Du Preez se ruimtebeskrywings is oor die algemeen geslaagd, veral dié van Namibië. Ek het tydens die een toneel nogal gewens ek was langs ‘n kampvuur op ‘n stil woestynnag."
LAPA se nuwe boeke vir Augustus 2015
2015-08-14LAPA Uitgewers bied iets vir elke smaak op gedurende Augustus!
Boekresensie: Monstersaad deur Madeleine Rust
2015-08-11"Monstersaad is leesbaar. Daar is dele wat aangrypend is en dit regkry om spanningvol te wees."
Boekresensie: Saliger deur Dibi Breytenbach
2015-08-04"Dibi Breytenbach verdien applous vir haar eerste poging met 'n boek wat lekker lees en teen die einde moeilik neergesit word."
Resensie: Katerina se mojo deur Kristel Loots
2015-07-14"Loots se weldeurdagte en aweregse humor, wat soos 'n silwer randjie om elke donker binnewroegingswolk van Katerina huiwer, sorg vir heelwat binnepret by die leser."
LAPA Jeugromankompetisiewenner 2015: Onderhoud met Jan Vermeulen (kyk ook foto's)
2015-07-08"Een ding wat my by die idee vir die skryf van hierdie roman gebring het, was die besef dat jongmense te dikwels uitgelewer is aan ons grootmense se grille en geite en besluite en oordele (selfs wat hulle geestelike en spirituele lewe betref)."
Resensie: Siembamba – immergroen rympies vir kinders, saamgestel deur Wendy Maartens
2015-07-07"Ek vermoed die boek sal 'n nuttige aanvullende naslaanboek in enige laerskooljuffrou se arsenaal van poësiehulpbronne raak en vir ouers dien as 'n nostalgiese terugblik wat met hul kinders gedeel kan word."
LAPA Lekkerlit-wenner 2014: Onderhoud met Chanette Paul
2015-07-07"Ek het immers aan die begin van my skryfloopbaan romanses geskryf, wat maar net die moderne weergawe van die sprokie is. Ewebeeld was so half en half ʼn korrektief op my romanses."
Foto's: LAPA Uitgewers se Kaapse mediafunksie
2015-07-06LAPA Uitgewers het Donderdag 2 Julie 2015 'n mediafunksie by die Distrik 6 Museum in Kaapstad aangebied. By dié geleentheid is die Lekkerlit-prys amptelik oorhandig en is die wenner van die Kuier | LAPA | PEN Afrikaans se kortverhaalkompetsie aangekondig.
Drie vrae aan Joanne Alexander: Wenner van Kuier, LAPA en PEN Afrikaans se kortverhaalkompetisie
2015-07-03"Ek is vir altesaam 26 jaar al 'n taalonderwyser. So ek't maar altyd 'n liefde vir Afrikaans gehad, wat ek by my ma geërf het. Ons het grootgeword met boeke, biblioteke, lees en nogmaals boeke."
Nuwe boeke by LAPA: Junie 2015
2015-06-22LAPA Uitgewers bied iets vir elke smaak gedurende hierdie Junie.
Boekresensie: Solitaire deur Vita du Preez
2015-06-17"Du Preez moes omvattende navorsing vir hierdie roman gedoen het. As jy ’n leek op die gebied van juweelontwerp, boerdery en branderplankry is, sal hierdie roman jou kennis verskerp."
LAPA se Romanza is tien jaar oud
2015-06-04LAPA Uitgewers kondig met trots aan dat ons Romanza-klub op 4 Junie 2015 presies tien jaar oud is.

