PRH/LAPA-Uitgewersportaal

On the 1st of July 2013, Penguin Random House became the first truly global trade book publisher. Unifying two of the most famous names in publishing, the Penguin Random House stable of writers includes more than 70 Nobel Prize laureates and hundreds of the world's most widely read and best-loved authors. It employs over 10,500 people globally across almost 250 editorially and creatively independent, imprints and publishing houses, who collectively publish more than 15,000 new titles annually.

LAPA is ’n afdeling van Penguin Random House South Africa.

Penguin Random House South Africa | Contact PRH SA
LAPA-tuisblad | Kontak LAPA | Romanza-klub

Field guide to the spiders of South Africa by Ansie Dippenaar-Schoeman

Ansie Dippenaar-Schoeman, Naomi Meyer 2014-04-17 "When I see a spider, I want to kill it. Should I?" Ansie Dippenaar-Schoeman answers Naomi Meyer's questions.

LAPA Jeugromanwedstryd 2015

Skryfkompetisies 2014-04-11

Prysgeld ter waarde van R50 000 is op die spel.

Photos: "Using the Pen for Justice – How writers transform society"

Izak de Vries 2014-04-01 "Giving voices to the voiceless." See photos of an event at Bibliophilia, sponsored by LAPA Publishers.

Nuwe boeke by LAPA Uitgewers: April 2014

LAPA Uitgewers 2014-04-01 Misdaadfiksie, romanses, kinder- en handwerkboeke. LAPA Uitgewers bied iets vir elke smaak gedurende hierdie Paastyd.

Using the Pen for Justice: How writers transform society

LAPA Uitgewers 2014-03-25 "On Saturday 29 March, journalist and radio personality Nancy Richards will be in conversation with four authors around the theme 'using the pen for justice, how writers transform society'."

Nuwe boeke by LAPA Uitgewers hierdie Maart

LAPA Uitgewers 2014-02-28 Kyk na LAPA Uitgewers se opwindende aanbieding van nuwe boeke vandeesmaand.

Tolbos – historiese roman met 'n gelukkige einde

Carla van der Spuy, Irma Joubert 2014-02-27 Die gewilde skrywer Irma Joubert gesels met Carla van der Spuy oor haar jongste boek, Tolbos.

Spoorvat – ’n resensie deur Naòmi Morgan

Naòmi Morgan 2014-02-07 "Die verlede is nie net ver nie, maar ook stil."

Toegepaste seerowers: LAPA Uitgewers se nuwe interaktiewe storie-app

LAPA Uitgewers 2014-02-07 Almal weet daar is net mooi niks waarvoor seerowers bang is nie. Maar toe iets op die dek van haar pa se skip erger as die asem van ’n hamerkophaai begin ruik, vermoed Sanmarie daar is dalk één ding wat haar seerower-pa en sy dapper bemanning hoendervleis gee ...

Nuwe boeke by LAPA Uitgewers hierdie Februarie

LAPA Uitgewers 2014-02-05 Kyk na LAPA Uitgewers se opwindende aanbieding van nuwe boeke vandeesmaand.

Chanette Paul wen nog ’n keer die Lekkerlitprys

2014-01-22 Chanette Paul se roman, Siende blind,is aangewys as die wenner in die 2013-kompetisie ná al die lesers se stemme getel is.

Tolbos deur Irma Joubert – 'n soeke na tuiskoms?

Leswin Laubscher 2014-01-14 "Voëlvry as rebellie, as opstand teen die omies en ’n ouer Afrikaner-identiteit is al in vele skrywes behandel. En tog, die roman bied ’n unieke geleentheid om hierdie dinamiek op ’n individuele en persoonlike vlak te ondersoek."

LitNet-boekresensies 2013 LitNet Book Reviews

2013-12-17 Lees al die resensies wat in 2013 op LitNet verskyn het.

Tolbos deur Irma Joubert: Foto's van Kaapse bekendstellings

Izak de Vries 2013-12-11 Tolbos, die derde roman in Irma Joubert se Tussen stasies-trilogie, is onlangs in die Kaap aan haar lesers bekendgestel. Izak de Vries deel sy foto's van verskeie geleenthede met LitNet.

Briewe uit die Tankwa: Foto's van Kaapstad se boekbendstelling

Izak de Vries 2013-12-02 Adriaan Oosthuizen en Leti Kleyn se boek Briewe uit die Tankwa is Woensdag 27 November 2013 bekendgestel by Bibliophilia in Woodstock.

Wen Irma Joubert se Tolbos en Deon Meyer se Kobra saam met CNA en LitNet!

2013-11-27 Die wenners van hierdie kompetisie is pas aangekondig. Twee gelukkige lesers ontvang elk dié twee boeke met komplimente van CNA. En die gelukkige wenners is ...

Vallei van melk en heuning: Foto's van boekbekendstelling

Izak de Vries 2013-11-27 Riana Scheepers se pragtige boek Vallei van melk en heuning is op 23 November tydens twee geleenthede op die plaas De Compagnie geloods. Izak de Vries het foto's gaan neem wat mens se mond laat water.
Top