PRH/LAPA-Uitgewersportaal

On the 1st of July 2013, Penguin Random House became the first truly global trade book publisher. Unifying two of the most famous names in publishing, the Penguin Random House stable of writers includes more than 70 Nobel Prize laureates and hundreds of the world's most widely read and best-loved authors. It employs over 10,500 people globally across almost 250 editorially and creatively independent, imprints and publishing houses, who collectively publish more than 15,000 new titles annually.

LAPA is ’n afdeling van Penguin Random House South Africa.

Penguin Random House South Africa | Contact PRH SA
LAPA-tuisblad | Kontak LAPA | Romanza-klub

Media 24 Boeke: Literêre pryse 2013

Naomi Meyer 2013-06-10 Die wenners van Media24 Boeke se literêre pryse en die Jan Rabie Rapport-prys is Vrydagaand 7 Junie in die Commodore-hotel by die V&A Waterfront in Kaapstad bekendgemaak. 

LitNet Akademies-resensie-essay: Só maak Afrikaans ons

Sandra Troskie Academic research 2013-06-04

"Kan ons kennis van die ontstaan en ontwikkeling van Afrikaans ons dalk help om iets van die passie te verstaan wat sommige van haar gebruikers vir haar het?"

Seisoen van vergifnis: 'n balans tussen genot en geregtigheid

Alta Cloete, Izak de Vries 2013-05-28 "In Suid-Afrika met soveel behoeftiges is dit alte maklik om heeltemal verdwaal te raak in die ellendes rondom jou. Dis ’n daaglikse stryd om te weet vir wie moet of kan jy help en wie is besig om vir jou ’n lang storie te vertel."

Nuwe boeke by LAPA Uitgewers hierdie Mei

LAPA Uitgewers 2013-05-22 Kyk na LAPA Uitgewers se opwindende aanbieding van nuwe boeke.

Mens of monster – ontbyt agter tralies

2013-05-14 Nie net ondersoek LAPA Uitgewers die psige van die misdadiger met hul publikasie Mens of monster nie, hul eet ook ontbyt sáám met gevangenes. In die tronk.

Spesiale LAPA-aanbod vir Moedersdag

2013-05-08 LAPA Uitgewers bied 40% afslag op die volgende boeke.

Lili Radloff vs Steve Hofmeyr?

Lili Radloff, Izak de Vries 2013-04-30 Lili Radloff het Vrydag 26 April op Twitter vir Steve Hofmeyer gepak oor apartheid. Izak de Vries het vir Lili gevra wat hier gebeur het.

Jou ergste ervarings by die dokter – wenner aangekondig!

2013-04-30 LitNet het jou uitgenooi om vir ons jou ergste dokter-stories te vertel deur kommentaar te lewer. Ronel Gill het die kompetisie gewen. Baie geluk, Ronel!

'n Cowboy en 'n groot liefde: lees dié boeke van LAPA Uitgewers

LAPA Uitgewers 2013-04-24 Daar is 'n cowboy wat die Klein Karoo beskerm. En daar is 'n skaatsplankryer wat nuuskierig is oor die ou met die swartraambril in haar klas. Jou kinders sal mal wees oor hierdie boeke van LAPA Uitgewers.

Media 24 se boekpryse: die kortlyste

2013-04-23 Media24 ken vanjaar op 7 Junie boekpryse ter waarde van altesame R210 000 in ses kategorieë toe. Die prysgeld per kategorie is R35 000. Hier is die kortlyste in die verskillende kategorieë.

Thomas@ op TV

2013-04-17 LAPA Uitgewers se Thomas@-reeks is verfilm en is die 16de April 2013 die eerste keer op TV uitgesaai. Kyk na foto's van die reeks se bekendstellingsgeleentheid in Kaapstad.

Lokprent: Diva

LAPA Uitgewers 2013-04-12 Isa Konrad gesels oor Diva, haar jongste spanningsroman by LAPA Uitgewers.

Lapa Uitgewers se 2013-Mediafunksie: Chanette Paul en Leon van Nierop skitter

Izak de Vries 2013-04-02 Lapa Uitgewers het op Dinsdag 18 Maart ’n glansgeleentheid vir die media in Pretoria gehou. Gedurende hierdie geleentheid is die 2012-Lekkerlit-prys aan Chanette Paul oorhandig.

Nuwe boeke by LAPA Uitgewers

LAPA Uitgewers 2013-04-02 LAPA Uitgewers spog met lekker boeke vir die hele gesin.

LAPA Uitgewers se spesiale aanbiedings in Maart

LAPA Uitgewers 2013-03-20 Het jy al LAPA Uitgewers se reeks lekker promosies vir Maart gesien?

Die gevoelswêreld van die jong skrywer – 'n soektog

Leti Kleyn, Naomi Meyer, Riana Scheepers 2013-03-12 Riana Scheepers en Leti Kleyn stel ’n publikasie met jeugherinneringe saam wat later dié jaar by LAPA Uitgewers sal verskyn. Hulle het hul geheueflitse aan Naomi Meyer vertoon.

LAPA neem die voortou met Afrikaanse storie-app vir iPad

2013-02-28 LAPA het die eerste oorspronklike Afrikaanse storie-app vir Apple se iPad bekendgestel.

Wil jy iets vir Leon van Nierop vra? Jy kan 'n prys wen!

2013-02-26 Vra 'n vraag vir Leon van Nierop oor sy boek Snydokter en jy kan 'n prys wen!

'n Oproep vir jeugherinneringe

2013-02-21 Riana Scheepers en Leti Kleyn stel ’n publikasie saam wat later dié jaar by LAPA Uitgewers sal verskyn. Gepubliseerde skrywers word genooi om jeugherinneringe binne die bestek van 2500–3000 woorde op te skryf en met ’n foto uit hulle kinderjare toe te lig.

50% Afslag op LAPA se Lekkerlit-boeke

LAPA Uitgewers 2013-02-08 Al knor die ekonomie kan gewilde leesstof steeds bekostigbaar wees!
Top