PRH/LAPA-Uitgewersportaal

On the 1st of July 2013, Penguin Random House became the first truly global trade book publisher. Unifying two of the most famous names in publishing, the Penguin Random House stable of writers includes more than 70 Nobel Prize laureates and hundreds of the world's most widely read and best-loved authors. It employs over 10,500 people globally across almost 250 editorially and creatively independent, imprints and publishing houses, who collectively publish more than 15,000 new titles annually.

LAPA is ’n afdeling van Penguin Random House South Africa.

Penguin Random House South Africa | Contact PRH SA
LAPA-tuisblad | Kontak LAPA | Romanza-klub

Vermis deur Jeanette Stals, 'n onderhoud

Jeanette Stals, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2017-05-04

"Die verhaal begin met Elodie wat een oggend net skoonveld is, met geen teken dat sy in haar bed geslaap het en ook geen leidrade waar sy kan wees en of sy uit vrye wil iewers heen is nie."

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Doodsroeper deur Rika Cloete

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2017-04-11

Proe aan LitNet se eerste slukkie van Doodsroeper deur Rika Cloete, aangebied deur Du Toitskloof Wyne. 

Koeëlreën deur Wollie Wolmarans en Japie Bogaards, ’n onderhoud

Wollie Wolmarans, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2017-04-05

"Die misdadiger laat nooit (amper nooit) sy wapen op ’n misdaadtoneel nie, maar uit die doppies kan ek as deskundige baie inligting verkry en selfs uit die koeëlgate kan daar baie geleer word."

Nuut by LAPA in Maart 2017

LAPA Uitgewers PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2017-03-30

Daar het die afgelope maand belangrike boeke by LAPA verskyn.

US Woordfees: HemelBesem se god praat Afrikaans

Jean Oosthuizen Toyota Stellenbosch Woordfees 2017-03-07

"Min mense beskik oor die vermoë om ’n gehoor so mee te sleur soos hierdie gewilde rymkletser met ’n ruim hart vir mense en groot liefde vir Afrikaans."

Internasionale eer vir Afrikaanse kinderboekskrywer

LitNet PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2017-03-07

Die kinderboekskrywer Jaco Jacobs se jeugroman ’n Goeie dag vir boomklim (LAPA Uitgewers) is pas as eretitel in ’n groot internasionale vertaalprojek aangewys.

LitNet Eerste slukkie: God praat Afrikaans deur HemelBesem

LitNet Boeke en skrywers 2017-02-23

LitNet publiseer voortaan uittreksels uit pasverskene boeke. Dié lusmakers verskyn op LitNet as eerste slukkies. Proe nou aan HemelBesem se God praat Afrikaans.

LAPA by die US Woordfees 2017

LAPA Uitgewers Toyota Stellenbosch Woordfees 2017-02-23

LAPA is trots om deel te wees van die US Woordfees 2017. Ons sal jou wys wat in ons skrywers steek.

Die liefde vier hoogty by LAPA

LAPA Uitgewers PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2017-02-14

’n Mens is nooit te oud, of te jonk, vir boeke en die liefde nie.

Marga van Rooy oorlede

ATKV In memoriam 2017-01-16

Die baie bekende aktrise Marga van Rooy is op Sondagmiddag 15 Januarie oorlede.

Boekresensie: Suikersoetsonde deur Dina Botha

Ilse de Korte Resensies 2017-01-03

"Lekker, ontspannende leesstof wat my weer in die liefde en ridderskap en sjarmante mans laat glo."

ATKV-betrekkings: Digitale koördineerder by LAPA Uitgewers

ATKV PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2016-11-18

Die ATKV is ’n dinamiese en snelgroeiende Afrikaanse kultuurorganisasie en het ’n vakature vir ’n gekwalifiseerde persoon om as digitale koördineerder by LAPA Uitgewers in Pretoria diens te verrig.

Boekresensie: Vergete leuens deur Lien Roux-de Jager

Maryke Roberts Resensies 2016-11-15

"[Die verhaal is] boeiend, insiggewend en openbaar ’n diep begrip van seer, veral soos wat die prostitute se hartseer verledes en menslikheid ontgin word."

Twintig vrae aan LAPA se jeugromanwenners

Izak de Vries PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2016-10-31

Al drie verhale beskryf die woede van tieners. LitNet het met die wenner, Jan Vermeulen, en die twee naaswenners, Fanie Viljoen en Marita van der Vyver, gesels.

Nuut by LAPA in Oktober

LAPA Uitgewers PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2016-10-20

LAPA spog met 'n lekker versameling nuwe boeke in Oktober.

Boekbekendstellingsgesprekke: Ek! Ek! Ek! en Offerande

LAPA Uitgewers PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2016-10-11

Madri Victor gesels op 27 Oktober 2016 by Willowbridge met Riette Rust en Chanette Paul oor hul jongste boeke. Jy word uitgenooi om te kom luister!

Tien vrae: Abrie Coetzee oor Draai jou sente om

Abrie Coetzee, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2016-10-06

"Moenie so vasgevang raak in jou eie probleme dat jy die wêreld om jou nie raaksien nie. Wanneer jy jou houding verander, gaan jy vind dat jy ook meer kreatief na jou finansiële probleme begin kyk. Jy gaan oplossings vind waaraan jy tans nie dink nie."

Boekresensie: Mishandel, misbruik, misken – Joey Haarhoff was my ma (Amor van der Westhuizen se verhaal aan Carla van der Spuy)

Yolanda du Toit Resensies 2016-09-27

"Carla kwyt haar goed van haar taak as skrywer om dié roerende verhaal neer te pen, wat geen maklike taak kon gewees  het nie. Sy laat jou die emosies vóél en nie net lees nie."

LAPA spog met iets vir almal in September

LAPA Uitgewers PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2016-09-22

Nuwe boeke by LAPA, September 2016

Boekresensie: Bloedlyn deur Madelein Rust

Org Potgieter Resensies 2016-09-21

"Rust slaag daarin om die raaisel enduit te voed en die leser betrokke te hou in afwagting op die slot, wat ook puik geskryf is. Haar karakters en die gebeure is almal geloofwaardig en die dialoog wissel tussen erns en gekskeer."

Top