PRH/LAPA-Uitgewersportaal
|
On the 1st of July 2013, Penguin Random House became the first truly global trade book publisher. Unifying two of the most famous names in publishing, the Penguin Random House stable of writers includes more than 70 Nobel Prize laureates and hundreds of the world's most widely read and best-loved authors. It employs over 10,500 people globally across almost 250 editorially and creatively independent, imprints and publishing houses, who collectively publish more than 15,000 new titles annually. LAPA is ’n afdeling van Penguin Random House South Africa. Penguin Random House South Africa | Contact PRH SA |
Kringloop deur Bets Smith: ’n resensie
2018-06-12"Reine is 'n student en semifinalis in 'n skoonheidskompetisie. Dit bring haar in aanraking met verskeie instansies, soos 'n kleremaker, grimeerkunstenaar en 'n gesondheidspa."
Die vyfde Aspoester deur Jan Vermeulen: ’n lesersindruk
2018-06-05"In die geheel is Vermeulen se roman ’n baie goeie speurverhaal wat sy lesers elegant na die antwoorde toe lei, maar wat terselfdertyd ook die leser míslei. Die roman bevat ook ’n universele boodskap van hoe monsters in die samelewing gekweek word en ongesiens kan rondloop."
Die vyfde Aspoester deur Jan Vermeulen: ’n resensie
2018-05-31"Dit is wél ’n baie goeie begin vir ’n skrywer wat vir die eerste maal in die bokskryt klim en sy hand aan bloed en derms waag."
Blom in die hare deur Kristel Loots: ’n resensie
2018-05-28"Sy skryf graag oor vroue wat sy raakloop, en vertel die stories wat sy om haar hoor. By almal sien sy ’n universele begeerte: iemand om lief te hê en iemand wat vir jou lief sal wees."
Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Andolet deur Petronel Louw
2018-05-23LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Andolet deur Petronel Louw, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.
Chanette Paul oor Uit die bloute en reise deur haar skrywersloopbaan
2018-05-16"Maar die maniere waarop mense liefkry, hoe liefde ontspring, al kwyn dit dikwels weer, is ook vir my ’n baie groot deel van die lewe se geheimenisse. Daarom hou ek as skrywer daarvan om spanning en liefde in dieselfde stoompot te gooi."
Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Uit die bloute deur Chanette Paul
2018-05-10LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Uit die bloute deur Chanette Paul, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.
Uit die bloute deur Chanette Paul: bekendstelling
2018-05-02Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Uit die bloute deur Chanette Paul op 16 Mei in Bellville.
Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Kringloop deur Bets Smith
2018-04-23LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Kringloop deur Bets Smith, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.
Die Babalela-storieboek deur Martie Preller: ’n lesersindruk
2018-04-23"Die storielyne van die vier verhale is bedrieglik eenvoudig, maar die hope aksie en skitterende dialoog sal enige kinderhart steel."
50 Prutpotgeregte: ’n resensie
2018-04-19"Of jy nou vir ’n gesin geregte maak of besig is om jou eie potjie te krap, kan hierdie resepteboek ingespan word om ’n wye verskeidenheid heilsame etes met minimale inspanning voor te berei."
Nuut by LAPA: Maart 2018
2018-03-22Twee donker romans, heerlike liefde en baie leesstof vir mense onder 18! LAPA het iets vir almal.
Vroue van Atlantis saamgestel deur Anastasia de Vries en Eldridge Jason: ’n lesersindruk
2018-03-20"Alhoewel elke vrou haar eie soort voorbeeld vir die gemeenskap is, het al twaalf van hulle die brandende begeerte om hoop terug in die gemeenskap van Atlantis te ploeg. ’n Gemeenskap waaraan hulle geheg is."
Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Die vyfde Aspoester deur Jan Vermeulen
2018-03-14LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Die vyfde Aspoester deur Jan Vermeulen, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.
Brand deur Peet Venter: ’n resensie
2018-03-05"In die jongste aflewering van die Thys Krige-sage skets Peet Venter ’n ontstellende prentjie van regeringskorrupsie en -komplotte wat gans té bekend lyk ..."
Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Blom in die hare deur Kristel Loots
2018-02-27LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Blom in die hare deur Kristel Loots, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.
LAPA by US Woordfees 2018
2018-02-19LAPA is trots om deel te wees van die US Woordfees 2018. Kyk hier watter LAPA-skrywers is vanjaar op die program!
Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Liefde op Petit Paris deur Frenette van Wyk
2018-02-14LitNet publiseer uittreksels uit boeke wat pas verskyn het. Lees ’n gedeelte uit Liefde op Petit Paris deur Frenette van Wyk, aangebied deur Du Toitskloof Wyne.
Drie vroue en ’n meisie deur Hans du Plessis
2018-02-07"Du Plessis se roman is met ander woorde ’n hartseer en swaar uitbeelding van ’n harde en genadelose wêreld, maar terselfdertyd ’n pragtige uitbeelding van hoe arm mense mekaar in moeilike tye ondersteun."
Wenners van LAPA se Jeugromankompetisie 2017 aangewys
2018-02-01"Die wenners van LAPA se Jeugromankompetisie vir 2017 is pas bekend gemaak, en aanhangers van dié genre kan uitsien na drie uitsonderlike wenverhale wat later vanjaar die rakke gaan tref. Twee gesoute gunstelinge en ’n opwindende nuwe stem wat deur die ATKV-Skryfskool geslyp is, dit maak drie wenverhale wat jong lesers se asem gaan wegslaan."

