PRH/LAPA-Uitgewersportaal
|
On the 1st of July 2013, Penguin Random House became the first truly global trade book publisher. Unifying two of the most famous names in publishing, the Penguin Random House stable of writers includes more than 70 Nobel Prize laureates and hundreds of the world's most widely read and best-loved authors. It employs over 10,500 people globally across almost 250 editorially and creatively independent, imprints and publishing houses, who collectively publish more than 15,000 new titles annually. LAPA is ’n afdeling van Penguin Random House South Africa. Penguin Random House South Africa | Contact PRH SA |
Nuwe boeke by LAPA in Februarie | New books from LAPA in February
2020-02-12Februarie skop of met baie sterk verhale. Ons is trots op die soet en die suur van die lewe! Kyk bietjie na die splinternuwe boeke wat by LAPA Uitgewers beskikbaar is.
Die Alfadokument: ’n onderhoud met René van Zyl
2020-02-05"Sommige mense kan soos skape gelei word om ’n charismatiese leier of ’n ideologie te glo wat teen die meeste mense se gesonde intellek indruis. Dit fassineer my."
Persvrystelling: Kortlys van LAPA se jeugromankompetisie bekend
2020-01-29LAPA Uitgewers bied elke tweede jaar ʼn jeugromankompetisie aan. Hierdie gewilde kompetisie trek met elke rondte groot name. Hier is vanjaar se finaliste.
Resensie: Klaskamer deur Vita du Preez
2020-01-24"Vita du Preez verdien lof vir haar waagmoed om die BDSM-tema (in Afrikaans) te takel. As die Fifty Shades-reeks wel vir jou boeiend was, skaf gerus Klaskamer aan."
Resensie: Blinde gode deur Dibi Breytenbach
2020-01-07"Breytenbach het haar reeds as een van die land se beste krimiskrywers gevestig en bou in Blinde Gode voort op haar reputasie."
Kantelpunt deur Sophia Kapp: ’n FMR-resensie
2019-12-23"Kantelpunt is nie net prikkelende leesstof vir die denkende vrou nie; dit is ook die ideale geskenk vir elke man wat tot nou toe gedink het dat hy reeds alles het."
Die ses weke van Thomas en Ella deur Zelda Bezuidenhout: ’n jong leser se indrukke
2019-12-23"Want watter Afrikaanse boeke lees jy as jy alreeds al die Saartjie-boeke, al die Maasdorpe en al die Stalmaats gelees het? Hier is jou antwoord: Die ses weke van Thomas en Ella."
’n Kat se kans en Elke hond kry sy dag: ’n leser se indrukke
2019-12-19"Dié twee boeke is beslis ’n aanwins vir enige boekrak, tuis, by die skool of die biblioteek. Veral op die lang reise tydens die skoolvakansie. Kinders kan hope interessante dinge leer oor honde en katte."
Draakasem deur Jaco Jacobs: ’n lesersindruk
2019-12-19"Hierdie eenvoudige verhaal is pragtig geïllustreer en die drake lyk indrukwekkend. Beslis ’n goeie opsie vir die Kerskous."
Persverklaring: Cecilia Britz sterf
2019-12-18"Cecilia Britz was bekend vir haar enorme bydrae tot ontspanningsfiksie in Afrikaans."
Nuut by LAPA: Desember 2019
2019-12-12Kyk hier na 'n paar splinternuwe boeke wat hierdie Desember by LAPA Uitgewers beskikbaar is. Net betyds vir jou kerskous!
Lesersindruk: Vegters deur Lucia Prinsloo
2019-11-13"Dit bied ’n leeservaring wat die leser se emosies deur ’n vleismeultjie jaag en jou laat voel dat jy sélf ook deur ’n oorlog is..."
Nuut by LAPA: November 2019
2019-11-06Kyk bietjie na die splinternuwe boeke wat hierdie November by LAPA Uitgewers beskikbaar is.
Persversklaring: LAPA op straat weens korrupsie
2019-11-06Binnekort gaan lede van LAPA Uitgewers se bemarkingspan op straat wees, weens korrupsie.
Persverklaring: leesaflos in skole
2019-10-17Die ATKV en WOW begin in November met ’n leesaflos saam met LAPA Uitgewers en ’n privaat borg.
Skrywersonderhoud: Jan Vermeulen praat oor sy boek Oopmond
2019-10-10"Vir my gaan dit dus nie in die eerste plek om te skryf oor die issues van jongmense of die issues van volwassenes nie. Dit gaan vir my oor hoe jongmense en/of volwassenes die vraagstukke van die lewe beleef en hanteer."
Boekbekendstelling: ’n Redelike hoeveelheid moeilikheid deur André Krüger
2019-10-04Die bekendstelling van ’n Redelike hoeveelheid moeilikheid deur André Krüger vind op Dinsdag 8 Oktober 2019 om 18:00 vir 18:30 by die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns in Pretoria plaas.
Nuwe boeke by LAPA Uitgewers in Oktober
2019-10-03Lees hier watter opwindende nuwe boeke in Oktober by LAPA verskyn.

