Persvrystelling: Psst ... Het jy ’n geheim?

  • 0

Het jy ’n geheim? ’n Sondige plesiertjie? ’n Donker fantasie? Hou jy meer van jou troeteldier as jou eggenoot? Het jy ’n lelike flater begaan of jou onbehoorlik vergryp aan iets?

Skandalig groot of humoristies klein, ons lees graag jou biegstorie.

Tot einde April kan jy anoniem aan Wenkbrou bieg. Die beste biegstories word in Wenkbrou se Biegboek opgeneem. (Jammer, geen visvang-grootpraat nie; ons stel slegs belang in ware verhale.)

Wees anoniem. Gaan na https://wenkbrou.co.za/bieg/ of gebruik die QR-kode:

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top