Boeke en skrywers
Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
Maar wat word van al die leë rakke?
2022-02-24"Al die dag se verlekkering in die rykheid van Gray se boekery ten spyt, is dit soos ’n skoot yswater oor my wanneer ek sien dat Gray, wat in Oktober 2020 oorlede is, se private dokumenteversameling na die Harry Ransom-sentrum by die Universiteit van Texas is. Om by onder andere JM Coetzee se dokumente aan te sluit."
Inter-review with Michelle Edwards, author of the novel, Go away birds
2022-02-24Janet van Eeden interviews Michelle Edwards and also writes: "The novel is page-turningly good. The plot moves swiftly through the first-person voice of Skye, who is that most delicious of literary devices: an unreliable narrator."
Adam Small-fees op Saterdag 26 Februarie 2022: ’n onderhoud met Darryl David
2022-02-24"Alle lesings is gratis vir die publiek en vir boekliefhebbers. Natalia da Rocha se vertoning sal egter R50 kos vir haar musikale huldeblyk aan Adam Small."
Philip de Vos en Piet Grobler gesels oor Tokkelossiebossie en ander dol gedoentes
2022-02-24Tokkelossiebossie en ander dol gedoentes is ’n bundel versies deur Philip de Vos met tekeninge deur Piet Grobler. Izak de Vries het met albei gesels.
Promotion: The Blanket Tree books | Promosie: Die Kombersboomboeke
2022-02-23The children’s picture book series, The Blanket Tree books (Die Kombersboomboeke in Afrikaans), were written and developed during the time of lockdown by Hélène Ferreira. "Blanket" refers to these comforting, inclusive fantasies, modern-day fairy tales for everyone. The word "tree" signifies growth, learning, renewal and development.
Pasverskyn: Terreur en bevryding deur Leopold Scholtz
2022-02-23Die sleutel tot ’n begrip van die ANC vandag lê in sy historiese verhouding met die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party (SAKP) en sy optrede in ballingskap.
’n Skeppie Kleur en karamel vir jou vrugteslaai
2022-02-22"Die waarheid is, ons voorgeslagte het vir ons gelieg! Om gay te wees, is so oud soos die mensdom self. Dit is maar net een aspek van menswees. As ek nie gay is nie, gee dit my geen paspoort om gay mense te veroordeel nie."
Die bekendstelling van Joanita Erasmus-Alt en HP van Coller se boek Blitsverkopers, beeldvorming en bemarking
2022-02-17Watter faktore dra daartoe by dat ’n literêre werk suksesvol is en selfs as ’n blitsverkoper bestempel kan word?
Vrugbeginsel deur De Waal Venter: ’n resensie
2022-02-17"De Waal Venter se digbundels was te dikwels verwaarloosde boeke in die verskroeiende son van die literatuurkritiek. Lees hom; hy het veel te bied."
Grootgeluk: ’n onderhoud met Jan van Tonder
2022-02-17"In ’n stadium het Jenny vir my gesê ek moet onthou dis nie ’n biografie wat ek skryf nie: 'Vertel die stórie.' Dit het my baie gehelp. Ek kon net die essensie van die werklikheid gebruik waar dit nodig was en sodoende by die waarheid van my verhaal bly."
Die teenoorgestelde is net so waar deur Azille Coetzee: ’n resensie
2022-02-17"[D]ie herkenbaarheid van ons hedendaagse bestaan in Coetzee se roman val op."
Ons het ver [...] versit deur Patrick J Petersen: ’n boekresensie
2022-02-17"Dit is, om Ngũgĩ wa Thiong'o se woorde te gebruik, ’n literêre monument. Dis ’n stem wat steeds hard praat, oor jare heen, selfs oor die dood heen. ’n Dringende stem. ’n Dwingende stem. ’n Stem van en vir vryheid en bevryding."
Madame Livingstone deur Barly Baruti en Christophe Cassiau-Haurie, ’n resensie
2022-02-16"Te’wyl Mercier se relative open-mindedness maak dat hy en sy racist compatriots constantly at odds is met mekaa, issit dieselfde tolerant ytkyk wat maak dat ’n unlikely bromance tussen Madame Livingstone en hom blossom."
Pasverskyn: Elsa Joubert. ’n Huldiging. Die verste grens verby deur Thys Human (redakteur)
2022-02-16In hierdie bundel bied vriende en literatore nuwe perspektiewe op die skrywer en haar uitgebreide oeuvre.
Bientang, soveel meer as ’n weggooi-opmerking teen die kakapusa
2022-02-14"Vandag is daar die Shell drilling sagas ensovoorts, en tog was dit ons Khoi-mense wie vir duisende jare na die see gekyk het, en vandag word ons eintlik misgekyk. Kakapusa (amnesia) is iets wat ek altyd in my kuru, my werk, sit."
PEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Januarie 2022
2022-02-14Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Januarie 2022 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
Booker winner included in Folio Prize shortlist
2022-02-11The promise, Damon Galgut’s 2021 Booker Prize winning novel, has been included in the shortlist for the Rathbones Folio Prize.
Persverklaring: LAPA en Penguin se boeke vir die maand van liefde
2022-02-11"Penguin Random House en LAPA se harte is vol liefde oor al die titels wat hierdie maand van die liefde verskyn. Ons hoop julle geniet dit ook!"
Aanspreeklikheid deur Jaco Fouché – ‘n verhaal oor verhale
2022-02-09"Jaco Fouché se Aanspreeklikheid is ’n komplekse, diepsinnige, fassinerende boek – uiters geskik vir bespreking deur leeskringe. Die tema van aanspreeklikheid is besonder relevant vir ons tyd; dit betrek nie net die hoofkarakter nie, maar raak ook aan die plig van skrywers en die verantwoordelikheid van lesers."
Om alleen te gaan deur Nicole Jaekel Strauss: ’n LitNet Akademies-resensie-essay
2022-02-09"Dit is ... ’n roman wat in alle opsigte ’n waardige opvolger vir Strauss se suksesvolle kortverhaalbundels is en wat by talle lesers byval behoort te vind."
