Boeke en skrywers
Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
JC Steyn (1938–2021)
2021-10-21"Taalstryde wat in taalliefde bly vassteek, het geen kans op sukses nie. Die geslaagde taalbewegings is dié waarin die bevordering van die taal gekoppel word aan die bemagtiging en opheffing van die mense wat dit praat."
Verkleurmannetjie deur François Bloemhof, ’n lesersindruk
2021-10-20"Omdat die roman baie slim geskryf (gekonstrueer) is, wil ek die skrywer salueer deur dit so deeglik as moontlik te bespreek."
Full particulars: Confessional fiction for a desolate age
2021-10-20In this episode of his monthly podcast David Attwell talks to Mphuthumi Ntabeni about his tour de force, The Wanderers (2021). Ntabeni’s first novel, The Broken River Tent (2017) won the UJ Prize for debut fiction.
We can fix ourselves by Mosibudi Mangena: ’n resensie
2021-10-19"Dit is die belewing van minderwaardigheid wat geïnternaliseer en van geslag tot geslag oorgedra is: dat jy minder is en nie ewewaarde het nie; dat jy minder in die lewe verdien; dat jou plek in die samelewing altyd 'n trappie laer is; dat hoe jy lyk, minder aantreklik as die norm is; dat jou lyf, jou voorkoms altyd te kort sal skiet."
Pasverskyn: Die teenoorgestelde is net so waar deur Azille Coetzee
2021-10-19’n Vlymskerp en eerlike roman oor die verbintenis tussen drie jong vroue. ’n Aangrypende verhaal wat strek oor jare en skuif tussen kuns en seks, joga, vriendskap, lojaliteit en geheime.
Schreiner Karoo Arts Festival press release: Deon Meyer to attend Cradock Arts Town project launch
2021-10-19Internationally popular writer Deon Meyer will take a break from filming next week for a flying visit to Cradock. His trip is timed for the launch of a new holistic arts town project which encompasses the Schreiner Karoo Writers Festival (SKWF) taking place on 22 and 23 October 2021.
Tyd om te skaats deur Jacolet van den Berg, ’n lesersindruk
2021-10-18"Hannah se kreatiewe taalgebruik deur middel van vars vergelykings en metafore in beskrywing van haar gedagtes en gevoelens kan die leser se verbeelding stimuleer om só opnuut bewus te raak van die kreatiewe krag van taal en hoe dit ’n ewewig skep en moralisering voorkom."
Palaces of stone: Uncovering ancient southern African kingdoms by Mike Main & Tom Huffman: reader impression
2021-10-18"It is important for us to learn as much as we can of these long-forgotten societies – how they were organised and what happened to them before Africa was divided up by colonial powers into its present form."
Help! My dorp hou ’n kunstefees! deur Koos Kombuis: ’n resensie
2021-10-14"Help! My dorp hou ’n kunstefees is snaaks – maar dun. In ’n sin is dit ’n enkele grap wat Kombuis in etlike verskillende gedaantes oorvertel. Maar, dit ís snaaks, soms – in die stilligheid van jou binnekamer – raserig snaaks."
Fresh off the press: Wayfarers’ hymns by Zakes Mda
2021-10-14Infused with rhythm and melody, Zakes Mda’s new novel invites you to travel from Lesotho’s Mountain Kingdom to the City of Gold through the history of Famo.
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in September 2021
2021-10-12Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in September 2021 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
die miskruier en die maan deur Carié Maas: ’n resensie
2021-10-11"Vele lesers gaan vele gevolgtrekkings maak. Wat ... op goeie skryfwerk dui. Vir my kom alles baie goed bymekaar in die heel laaste paragraaf."
Elinor Sisulu and Puku’s combat against the "cognitive catastrophe" of illiteracy
2021-10-07"Every language matters; any language is good enough. The best readers, the most challenging creative and critical thinking, the largest wins for communication skills, are across and between languages." – Elinor Sisulu, award-winning writer and human rights activist.
Eerste slukkie: Elisabet se oorlog deur Helene de Kock
2021-10-06"Die suidoos slaag daarin om al die spinnerakke uit Elisabet se kop te waai. Dae nadat Johannes haar die volgende oggend nog bietjie stug plegtig met die hand gegroet het, voel sy lig en vry. Skoon gewoed deur ’n woeste binnewind."
Join us for the launch Hearty home food
2021-10-06Human and Rousseau and Exclusive Books invite you to join the launch via online webinar of Hearty home food.
Gerugte van ’n ontvoering deur Chris Karsten, ’n lesersindruk
2021-10-06"Chris se karakters is goed ontgin – net genoeg om konteks en diepte te gee sonder om te veel kollig op sommige te plaas en die ander in die skaduwees te laat kwyn."
Pasverskyn: Freek Robinson: Op die man af deur Freek Robinson
2021-10-06Dié boek verweef die lewe en loopbaan van een van ons land se mees gerespekteerde en geliefde joernaliste en gee ’n besonderse blik op die ingrypende nuusomwentelinge in ons onlangse geskiedenis.
Resensie: Die getuienis deur Francois Smith
2021-10-05"Die subtiele, empatiese en onderbeklemtoonde manier waarop Smith te werk gaan, slaag egter daarin om die roman se vrae oor liefde, geweld en geloof ver buite die grense van ’n bepaalde plek en tyd te laat resoneer."
Touch, saamgestel deur Tiffany Kagure Mugo en Kim Windvogel: ’n resensie
2021-10-04"Vir die eerste keer het ek ’n kykie gekry in wat tussen die lakens en in die emosionele binnekamers gebeur van mense met ’n ander seksuele oriëntasie as ek."
Lesmateriaal vir Afrikaans-onderwysers: Annelie Ferreira se kortverhaal oor innerlike krag
2021-10-04"As ’n leser kan omgee vir ’n karakter in ’n storie, nuuskierig gemaak kan word oor die lewe en wêreld van daardie karakter, word dit meer natuurlik vir so ’n leser om in sy of haar lewe ruimte te maak vir werklike mense van ander kulture."
