Boeke en skrywers

Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

Persverklaring van die kykNET-Rapport-boekpryse 2021: Hier is die kortlyste

LitNet Boeke en skrywers 2021-08-10

Die kortlyste vir die kykNET-Rapport-boekpryse vir Afrikaanse fiksie en niefiksie wat in 2020 verskyn het, is pas bekend gemaak.

COVID diaries: Women’s experience of the pandemic – an interview with Amanda Gouws and Olivia Ezeobi

Naomi Meyer, Amanda Gouws, Olivia Ezeobi Books and writers 2021-08-06

"Because everyone had to work from home, men expected to be able to close the door and get online and work without interruptions, while the mothers had to face the expanding care work and interruptions."

Can we be safe? deur Ziyanda Stuurman: ’n resensie

Carla van der Spuy Resensies 2021-08-05

"Diegene wat meer intellektueel ingestel is, in politieke wetenskap belangstel en studente in hierdie rigting, behoort dit egter leersaam te vind."

A coat of many colours by Fred Khumalo: an inter-review

Joanne Hichens, Fred Khumalo Books and writers 2021-08-05

Fred Khumalo: "The riskier the choice I make, the more rewarding it is for me as a writer."

Erla Diedericks oor die rol van die moderne courtesan in vyfsterhotelle

Erla Diedericks, Izak de Vries Skrywersonderhoude 2021-08-05

"Solank mans seks as hul geboortereg sien, sal vroue seks kan verskaf in ruil vir geld as hul getroude susters dit nie voorsien nie."

Elisabeth Eybers, die vrou met ’n blou fiets in Amsterdam

Ena Jansen, Melt Myburgh Skrywersonderhoude 2021-08-03

"Ek ken min mense wat so lekker grappe kon vertel soos sy! Sy geniet dan altyd self die 'punchline' en kyk stralend as mens lag." Ena Jansen, samesteller van die jongste Elisabeth Eybers-bloemlesing Immigrant, vertel van haar vriendskap met die digter.

Podcast: The promise – Ron Irwin in conversation with Damon Galgut

Ron Irwin, Damon Galgut Books and writers 2021-08-03

"Damon Galgut’s The promise was just longlisted for the Booker Prize and many observers, including this one, believe this is the year Galgut wins it." 

The promise by Damon Galgut: a book review

David Attwell Books and writers 2021-08-02

"The promise is a major achievement, fully deserving its place on the Man Booker Prize longlist."

2021 Sanlam Prize for Youth Literature shortlist: an interview with Catherine Jarvis

Naomi Meyer, Catherine Jarvis Books and writers 2021-08-02

"I write young adult fiction because firstly, I've always been a fan of YA books and secondly, I am a high school teacher so I spend my days with teenagers."

Onder die vlerke van jou liefde deur Cas Vos: ’n lesersindruk

Pieter Verster Lesersindrukke 2021-07-30

"Cas Vos se liefdeswerk in hierdie bundel is nie alleen ’n loflied oor die liefde nie, maar is inderdaad ook ’n loflied oor die wyse waarop Afrikaans Bybelse en antieke tekste lewend maak."

Stellenbosch bid for Unesco City of Literature status

Darryl David Opinion 2021-07-29

"I have dreamt of this day for over a decade. Despite the numerous obstacles we faced putting this bid together, the planets seem to have aligned and in little over three months time we will know whether our bid to Unesco has been successful."

Pasverskyn: Kuifie en die Pikaro’s deur Hergé

LitNet Boeke en skrywers 2021-07-29

In Kuifie en die Pikaro’s word Bianca Castafiore en haar gevolg tydens haar toer deur Suid-Amerika in hegtenis geneem. Sy word aangekla daarvan dat sy die regering van generaal Tapioca omver wil werp.

Future-proof yourself by Nikki Bush: A reader impression

Louise Viljoen (JBay) Lesersindrukke 2021-07-27

"This book is a must-read for anyone looking to harness their courage and curiosity to build a rewarding, fulfilling future for themselves."

Ingonyama en ander maats met leeueharte: ’n Kortverhaalbundel saamgestel deur Carin Krahtz – ’n resensie

Dewald Koen Resensies 2021-07-27

"Ingonyama en ander maats met leeueharte word ten sterkste vir elke klaskamer, biblioteek of leesgierige seun en dogter aanbeveel."

Bybelstories in perspektief deur Sakkie Spangenberg: ’n lesersindruk

Ben du Toit Lesersindrukke 2021-07-26

"Nie alleen bied dit interessante leesstof nie, maar Sakkie poog ook daarmee om gewone mense iets van die kompleksiteite van die ontwikkelende moderne wetenskap te help verstaan."

Dominique deur Erla-Mari Diedericks: ’n lesersindruk

Jo Els Lesersindrukke 2021-07-26

"Die boek strek veel verder as streppies en fyn goetertjies – dit ontwikkel in ’n sielkundige riller wat ek nog selde in Afrikaans teëgekom het."

First sip: Thinking the future by Clem Sunter and Mitch Ilbury

LitNet LitNet Eerste Slukkie | First Sip 2021-07-26

"You might not be able to stop the event from happening, but you can avoid being blindsided by it."

Bybelstories in perspektief deur Sakkie Spangenberg: ’n lesersindruk

Barend van der Merwe Lesersindrukke 2021-07-26

"Om met ’n kritiese oog na die Bybel te kyk, maar ook om die historiese skat van antieke verhale daarin te kan ken, en te kan herwaardeer, is die twee grootste gedagtes wat Bybelstories in perspektief opnuut by my laat."

African Book Festival in Berlyn: Boekfeeste en beskermengele in bewoë tye

Marita van der Vyver Boeke en skrywers 2021-07-23

"Asof die Berlynse engele waaraan ek skielik weer wou glo, besef het dat hierdie klompie skrywers by die ABF hierdie boekfees rêrig broodnodig het. Nodiger as brood, om die waarheid te sê. Boeke is ons brood, en vir die eerste keer sedert Maart 2020 kon ons weer ons krummels op die water gooi. Nie op ’n skerm nie, nie virtueel nie, maar driedimensioneel dáár, tussen ons lesers en potensiële lesers."

Press release: Ground-breaking think-tank at Karoo Writers Festival 2021

LitNet Books and writers 2021-07-22

Twenty educators will participate and enact an innovative fusion of Creative Arts and Life Skills during a two-day think-tank in Cradock at the end of July – a bold moment in local education history. This event will provide a curtain-raiser to the 2021 Karoo Writers Festival, taking place from 28 to 31 July 2021.

Top