Herman Lategan se Hoerkind: Die memoires van ’n randeier is op 10 Augustus 2022 by Jean Meiring se huis in Johannesburg bekendgestel. Die boek, uitgegee deur Penguin, is die afgelope klompie weke die nommer 1-verkoper van Afrikaanse titels in Suid-Afrika. Tendayi Dhure het foto’s geneem.

***

Herman wuif vir die skare

Georg Knoke en Hanna Marais

Miles Keylock, Gillian Anstey en Annica Marincowitz

Jacques Olivier, Fanie de Villiers (Kleinboer) en Aldri van Jaarsveld

Herman Louw

Sjef Pule Seshemane het vir die versnaperinge gesorg, hier aangebied deur Lolo Ncube

Deborah Steinmair, Tania Heurtaux en Ronelle Terre’Blanche

Christopher Oliveira, Kyle Rossouw en Heidi Rossouw

Nico en Christelle Geldenhuys

’n Leërskare mense

Die inkwisiteur en die skrywer: Jean Meiring en Herman Lategan
Lees ook:
Book review: Hoerkind by Herman Lategan is "a rare privilege"
Opstokers, Fopdossers en Tweegatjakkalse: ’n onderhoud met Herman Lategan

