Hoerkind deur Herman Lategan: ’n onderhoud met die skrywer

“Herman sê hy glo op ’n goeie dag dat ’n mens se ervarings, goed of sleg, nie vermors is in die hande van ’n skrywer of kunstenaar nie. Hy gebruik alles wat met hom gebeur in sy werk. ‘Ek vergader, stof af, polish en bêre gebeure vir latere gebruik.'”