Boeke en skrywers
Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
Promosie: Die nuutste Francine Rivers nou by Bargain Books
2022-02-08Almal wil graag ryk word in dié myndorpie, maar dit is ’n liefde baie kosbaarder as goud wat almal in die dorp uiteindelik sal red. Sy is myne deur Francine Rivers is nou te koop by Bargain Books.
Tao van wakker word – spirituele gids tot innerlike ontwaking deur Abel Pienaar: ’n lesersindruk
2022-02-08"Ons vrese, ons illusies oor wie ons is, oor wat kan wees of kon gewees het – dit is nie wie ons werklik is nie. Maar daardie besef moet eers tot ons deurdring en dan kan ons bewustelik daarvan wegstap. Met Tao van wakker word verskaf Pienaar vir die leser ’n praktiese model van presies hoe om dit te doen."
Fresh off the press: Spoilt ballots by Matthew Blackman and Nick Dall
2022-02-08Spoilt ballots is as much about the people who voted in some of our most decisive elections as it is about those who didn’t get to make their mark.
Press release: Announcement of the winner of the Philida Literary Award in 2022
2022-02-07The Philida Literary Award is awarded annually to a writer mid-career for an oeuvre of between three to five books of any genre.
Mission of malice: My exodus from KwaSizabantu deur Erika Bornman: ’n lesersindruk
2022-02-03"Die boek strek egter ook veel verder as die skrywer se persoonlike ervaringe en dokumenteer onder meer haar pogings om die beweerde menseregtevergrype by die sendingstasie aan te spreek. In die proses is daar getuienisse versamel, en voormalige inwoners getuig ook van ander skokkende beweringe, soos maagdelikheidstoetsing waaraan van die Zoeloesprekende jongmense onderwerp was, asook aanrandings."
Luuk Gruwez: Weerbare weemoed, uit Nederlands vertaal deur Hennie van Coller
2022-02-03"En wat ek ook al verder mag uitwys, Weerbare weemoed bevat vertalings waaraan ek groot plesier beleef het. Dat die boek ook die oorspronklike Nederlandse tekste bevat, is ook waardevol."
Interview with Cathy Park Kelly, author of Boiling a frog slowly
2022-02-02"My heartfelt hope is that this book reaches those who are in toxic situations (whether at home or at work), where their boundaries are being transgressed, and that reading it helps them to see their situation with clearer eyes and take steps to protect themselves."
Pasverskyn: Grootgeluk deur Jan van Tonder
2022-02-02Miskien as Tijs nooit die skilpad op sy dop gekeer het nie, kon dinge anders verloop het. Hierdie historiese roman speel af vanaf die 1850’s tot 1914, en die landskap is die Klein-Karoo, hartskontrei van die skrywer.
Wat ek van klippe weet. Gedigte deur Jan Wagner (uit Duits vertaal deur Robert Schall): ’n resensie
2022-01-27"Robert Schall dra met hierdie vertaalde keur indrukwekkend by tot die oplewing in Afrikaanse poësievertaling die afgelope dekade of twee – ’n welkome verskynsel waarin sy uitgewer reeds ’n belangrike rol begin speel het."
Pasverskyn: Van Humpata tot Upingtonia deur Nicol Stassen
2022-01-25William Worthington Jordan, ’n bruin man en een van die merkwaardigste persone wat gedurende hierdie jare in Suider-Afrika geleef het, het ’n belangrike rol gespeel in die stigting van die vergete republiek Upingtonia.
Wat is ’n "egeltjie"? Solet Scheers praat oor haar kortverhaal in Die meisie met uitroeptekens in haar oë
2022-01-25"Ek is dol op krimpvarkies en het nou reeds al die truuks in die boek gebruik om enetjie in my tuintjie in te lok, maar tevergeefs. Daar heers al etlike jare 'n dodelike siekte onder krimpvarkies in Nederland en die 'dierenambulans het hulle hande vol om soveel moontlik van die diertjies te red voor dit te laat is."
Buigbreek deur Margaret Cordier: ’n lesersindruk
2022-01-24"Die oorhoofse tematiek van Buigbreek is dié van die mens as nomaad, ewig op reis deur die hoogtes en die laagtes, die stiltes en die storms van die lewe."
Pasverskyn: Willem Pretorius, iewers, êrens
2022-01-20Willem Pretorius is een van ons voorste skilders wat die Suid-Afrikaanse platteland vasvat. Die boek bevat kleurafdrukke van sy 50 jongste werke. Elke skildery word begelei deur woorde van ’n bekende skrywer, musikant, digter of skilder.
PEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Desember 2021
2022-01-19Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Desember 2021 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
Ina Bonnette, hoop en geloof in ’n beter môre
2022-01-18"Haar besluit om nie as die slagoffer van die Modimolle Monster bekend te staan nie, is een van haar merkwaardige wilsbesluite."
Persverklaring: Terug skool toe met LAPA en Penguin
2022-01-18"Ons hoop almal van julle het ’n heerlike blaaskans gehad en dat die nuwe jaar minder drama en meer boeke sal bring; minder pandemies en meer stories."
Hennie Aucamp (1934–2014)
2022-01-14"’n Mens moet leer om ’n afstand tot dinge én mense te behou. So bly dinge en mense vir jou nuut; só bly jy ook vir bekendes nuut." Hennie Aucamp se ATKV|LitNet-Skrywersalbum is nou volledig bygewerk.
A reflection on South Africa’s third Booker Prize winner: The promise by Damon Galgut
2022-01-14"The book is fabulous: ironic, moving, sacrilegious, shocking, painful, insightful."
Cliffordene Norton se nuwe skryfwerk: ’n onderhoud
2022-01-12Cliffordene Norton, wat LitNet se nuwe skryfwerk hanteer, praat met Naomi Meyer oor Cliffordene se eie skryfwerk.
Die troebadoer, ’n vertelling: ’n onderhoud met Marié Heese
2022-01-12"Hier wil ek jou iets vertel wat die dramaturg Bartho Smit eenkeer gesê het by ’n byeenkoms van die Skrywersgilde waar ek was. Hy het gesê jy moet altyd onthou jou onderbewussyn is jou medeskrywer. Die allegoriese benadering het my as’t ware bekruip."
