Boeke en skrywers

Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

You cannot make that up: A review of Floor 1 by Carla Chait

Lumé Morrow Books and writers 2023-07-18

"I realised the characters, incidents and interactions were all derived from real-life experiences – you just cannot make that *insert swear word here* up. From the first sentence I was right back there in a government hospital."

A place to call home: an interview with Darryl David

Naomi Meyer, Darryl David Books and writers 2023-07-18

"And maybe A place to call home might have been produced by my subconscious, trying to work through that grief. They say absence makes the heart grow fonder, and leaving Howick made the life I lived there just so vivid. In many ways the story of my Egyptian geese is the story of my life."

’n Onderhoud met Heilna du Plooy oor haar jongste digbundel, Getye van tyd

Louise Viljoen (JBay), Heilna du Plooy Boeke en skrywers 2023-07-17

"Almal sien die wêreld, maar dit is die een wat 'n alternatiewe aspek raaksien, wat in menseverhoudinge die ongewone of onverwagte opmerk en wat dan natuurlik aan die waarneming gestalte wil gee, wat aan die skryf raak. Of aan die skilder gaan, nie om 'n fotografiese beeld te kan weergee nie, maar om juis daardie unieke skakering van kleur of lyn vas te vang."

Die sleutel tot die vreugde en plesier van kinderboeke

Anke Theron Kinderboeke 2023-07-17

"Gaan gryp ’n kinderboek en verkyk jou aan die prente. Verdiep jou in die storie en karakters. Dit is waar die genot van ’n lekker storie lê. Dit is die aangrypende karakters wat ’n boek met jou laat praat."

Lesersindruk van Die fantastiese mevrou Smit deur Elizabeth Wasserman

Marlien Heystek Lesersindrukke 2023-07-17

"Die tempo van die slim bedinkte plot is con brio, met die onortodokse hoofkarakter wat haar in een onverwagte, ontstellende situasie, gebeurtenis of konfrontasie na die ander vasloop, terwyl sy probeer om die sterftes en moorde te ontrafel."

Avontuurverhaal: ’n resensie van Sally Partridge se The witches of Hogsback

Jennifer Pape Resensies 2023-07-15

"Die verhaal is ’n tienermisterie en avontuur met ’n gotiese ondertoon, uitgebeeld deur die geïsoleerde dorp, hekse en donker woude, alhoewel die verhaal nooit werklik skrikwekkend of donker is nie."

Up-close South African insight: a review of Pearl of the sea

Clifford Roberts Books and writers 2023-07-15

"It is a beautiful, flowing work that echoes both the serenity and tempestuous character of the ocean."

Injustices not to be forgotten: a reader’s impression of Bridget Pitt’s novel Eye brother horn

Irene Schoonwinkel Books and writers 2023-07-15

"It is difficult to read about all the injustice that accrued and how some missionaries were funded by slavery, but it is also a beautiful story about people who were able to see beyond race, culture, beliefs and societal status."

Persverklaring: Die bekendstelling van Laatnageilande

LitNet Boeke en skrywers 2023-07-13

Naledi nooi jou na die bekendstelling van Laatnageilande deur Marlise Joubert.

Pasverskyn: Word ryk, bly ryk deur Geo en PJ Botha

LitNet Boeke en skrywers 2023-07-13

Wat is die geheime en strategieë van die uitgelese groep wat welvaart skep, hetsy as entrepreneurs, professionele mense, of salaristrekkers, én boonop daarin slaag om hul geld te laat groei, te geniet en oor te dra na komende generasies?

Persverklaring: Cape Flats-storiesslypskool

LitNet Boeke en skrywers 2023-07-11

Die tweede Cape Flats-storiesslypskool vind plaas by die Bergville Primêre skool in Bishop Lavis op 15 Julie om 10:00.

Inter-review with Anne Schlebusch about her book, Bloomer

Janet van Eeden, Anne Schlebusch Books and writers 2023-07-11

"With the help of Maggie’s enterprising grandchildren they start a Boomers’ Rights Campaign which catches the attention of the press. They demand freedom of movement, among other things."

8115 Orlando West and its people: a review of Winnie and Nelson, portrait of a marriage by Jonny Steinberg

Rory Riordan Books and writers 2023-07-11

"Is this a good book? Yes, it is a bloody good book. Is it a masterpiece, as was A Man of Good Hope? No, its descriptions are, but its analysis is sometimes flawed. Would I recommend it as a purchase and as a read? Without a doubt."

Elsibe Loubser McGuffog gesels met Naomi Meyer oor Katja se kattesalon.

Naomi Meyer, Elsibe Loubser McGuffog Skrywersonderhoude 2023-07-10

"Die feit dat ek ’n 8-jarige kind het, het beslis ook ’n invloed. Hy lewer goeie en saaklike kritiek op my stories."

Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Junie 2023

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2023-07-10

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Junie 2023 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

Persverklaring: Vyf jong skrywers gekeur vir NATi Jong Sterre

LitNet Teater 2023-07-06

Dié jong stemme deurloop ’n uitgebreide opleidingsprogram waartydens hulle skryfwerk ontwikkel en afgerond word. Die verhoogtekste word dan omskep in professionele produksies wat in 2024 by die 21ste Suidoosterfees gaan debuteer.

Seeing myself in places other than the mirror

Veronique Jephtas, Bianca Flanders Books and writers 2023-07-05

"Representation for me means seeing myself in places other than the mirror. It’s seeing people that look like me on the page, on the screen, hearing them on the radio."

Geheim van die gruwelsand deur Zirk van den Berg: ’n onderhoud

Zirk van den Berg, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2023-07-05

"Afrikaans lê my nader aan die hart en ek geniet dit meer om met die medium self te speel, die woordspelings en poëtiese moontlikhede. Ek meen dit wys in die prosa van bogenoemde twee boeke, waarin ek ongebreideld in die kultuur en taal kon wroet."

Elke dag ’n mooi nooi en ’n moord deur Hennie van Deventer: ’n lesersindruk

Sarel Venter Lesersindrukke 2023-07-05

"Dit is regtig ’n lekker en lesenswaardige boek hierdie. Of dit Van Deventer se laaste boek is, sal ons maar moet sien."

Op ’n herfsmiddag in Mosselbaai: Unspoken deur Lluyle Arendse

René Bohnen Boeke en skrywers 2023-07-05

"Ontsnapping uit begrensde plattelandse denke vuur hom aan. Gesprekke uit die gemeenskap inspireer sy verse. ’n Wyer wêreld lok; vaste wortels verskaf identiteit."

Top