
Jy word genooi na die bekendstelling van Kammawaarwêreld deur Estelle Kruger by die Stellenbosch botaniese tuin om 10:00 op 23 September 2023.
RSVP voor 16 September 2023 by 071 259 5700.
***
Ons bring die koffie en koek
vir julle in en om Stellenbosch se hoek
en jy sal jou verbaas: ook egte Switserse kaas
ons haal wyn uit die kelder om alles op te helder
miskien ook ’n bietjie bier om Estelle se boek te vier
23 September in die botaniese tuin om tien, ’n kelner sal jou bedien
Jy bring jouself en jou beurs en kort voor lank sê ons “cheers!”
Bevestig asb dat jy daar sal wees by hierdie ongewone fees.
***
Terloops: Die een boek op die foto is myne, is een van die ander dalk joune?

