Boeke en skrywers
Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them
Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.
Die Bergengel-reeks deur Carina Stander: ’n gesprek met die RSG-voorleser, Pieter van Zyl
2023-06-12"Dit het my uit die staanspoor opgeval dat dit ’n roman is wat ook nuanses van digkuns besit. Carina Stander is egter nie net ’n romanskrywer/digter nie, sy is ook ’n beeldhouer. Ek kan dikwels die aardse, kragtige energie van beeldhoukuns in haar skryfwerk aanvoel."
Seisoene op parool deur Hans Pienaar: ’n resensie
2023-06-12"Hans Pienaar lewer in Seisoene op parool van die beste reëls en van die indrukwekkendste grepe in ’n lang tyd in die Afrikaanse poësie – ondanks ontsierings en ’n onafheid van die bundel in sy geheel."
Press release: The Winner of The Island Prize 2023
2023-06-12The winner and the two runners up of The Island Prize 2023 have been announced.
FLF 2023: Hope in times of chaos
2023-06-10For now, love, talk, write, have toast and tea – or bubbly – and live. If you want to explore the wonders of other lives, read.
Persverklaring: PEN Afrikaans Vertaalfonds befonds vertalings van boeke deur Nathan Trantraal en Fanie Viljoen
2023-06-10Die PEN Afrikaans Vertaalfonds se sentrale doelstelling is om die Afrikaanse letterkunde internasionaal te bevorder deur meer vertalings en publikasies van verdienstelike Afrikaanse werke moontlik te maak deur die toekenning van vertaalsubsidies aan buitelandse uitgewers wat suksesvol daarvoor aansoek doen.
Author’s corner episode 3: Ntabeni and Head
2023-06-09"In a way, for me, writing is another kind of view of the world, with words and sentences and stanzas that seem to have allowed me to redefine myself under the trees: to re-see."
Persverklaring: Vriende van NALN se Boekemark in die Ketelkelder
2023-06-08Kom boeksnuffel by Vriende van NALN se opedag op Saterdagoggend 10 Junie by die Boekemark in die Ketelkelder. Ria Müller se stel ou Huisgenote en koerante is beskikbaar in NALN se ouditorium.
In conversation with Ari Seirlis, author of Wheels of fire
2023-06-08"I had no idea that I would ever get to mix with presidents and Hollywood stars."
Boeke en ouderdomsaanbevelings vir jou kind
2023-06-08"Daar is ’n behoefte by volwassenes, ouers, onderwysers, oumas, oupas en almal wat ’n kinderleser in hul lewe het om ’n aanduiding van kenners (uitgewers, skrywers en spesialiste op die gebied) te kry in verband met wat hulle vir hul kinders aanskaf sonder om self die teks te lees."
Pasverskyn: Elke dag ’n mooi nooi en ’n moord deur Hennie van Deventer
2023-06-07Uit polemieke, petaljes, rusies en romanses, herries en hofsake, en wat nog put gesoute koerantman Hennie van Deventer ’n ryk oes vir sy boeiende boek oor koerante en die nuus wat hul lewensbloed is.
Jakes Gerwel (1946–2012)
2023-06-07"Afrikaans is een van Suid-Afrika se skatte. Daar is ander skatte ook, maar Afrikaans het ’n besondere geskiedenis, ’n baie menslike geskiedenis. Daarom dink ek die sprekers van die taal het alle reg om te werk vir die taal se voortbestaan."
So nodig soos kamele: ’n lesersindruk van Marthie Momberg se 21 Voices from Israel and South Africa
2023-06-07"Haar bydrae gaan daaroor dat ’n lewe van integriteit juis beteken om openlik aan die kant van die onderdrukte te staan – waar ook al in die wêreld."
Waagmoedige antwoorde: ’n lesersindruk van Ter wille van oorlewing, ideologie en geld deur Johannes D Froneman
2023-06-07"Ideologiese vraagstukke waaroor debatte veral op sosiale media van tyd tot tyd opvlam, lê aan die hart van die boek: die soeke na vrede deur geregtigheid en die rol wat redakteurs en joernaliste tydens politieke woelinge in die vorige eeu, veral in die jare negentigs voor en tydens die 1994-verkiesing, gespeel het."
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Mei 2023
2023-06-06Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Mei 2023 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
An engaging political biography: a review of The long obedience by FA Mouton
2023-06-02"Space doesn’t allow for a much longer review than this, but suffice it to say that Mouton’s treatment of Zach de Beer’s career covers all the high and low points."
Enter the lacuna: a review of Harry Oppenheimer by Michael Cardo
2023-06-02"Two biographies of Sir Ernest are both out of print, and Harry has, until this month, eluded biography."
Persverklaring: Bitterkomix is terug met BK19!
2023-06-02Bitterkomix 19 hou ’n spieël omhoog, sodat ons kan sien hoe ons gemeenskap daar uitsien, ons skynheiligheid, ons dubbele standaarde, ons opsetlike onkunde, en ons vermyding, ten alle koste, van dit wat ons geword het.
Nou in Infrarooi deur Tom Dreyer: beleef die Stellenbosch-bekendstelling asof jy daar was
2023-06-02Die bekendstelling van Tom Dreyer se bundel, Nou in infrarooi, het onlangs in Lou-Marié Kruger se huis in Stellenbosch plaasgevind. Kyk video’s van die voorlesings en gesprek.
Persverklaring: Annemarié van Niekerk wen enorme Nederlandse prys
2023-06-01Annemarié van Niekerk is pas aangekondig as die wenner van die Henriëtte Roland Holstprys vir “Betrokken Letterkunde”.
Simpatie en meelewing
2023-06-01"Dis nie nodig om taal met spiere in te span nie. Wel taal waarin ’n stil, intieme aanvaarding baie voelbaar is."
