Boeke en skrywers

Alles oor die jongste boeke en die mense wat hulle skryf
Everything about the latest books and the people who write them

Het jy ’n boek gelees waarvan jy ander lesers wil vertel? Stuur jou indrukke na lesersindruk@litnet.co.za en besoek hierdie bladsy vir nog inligting.

Pasverskyn: Ver in die wêreld, saamgestel deur Frederik de Jager

LitNet Boeke en skrywers 2023-02-16

Ver in die wêreld is 23 stories oor die lewe in die buiteland. Sommige van die vertellings is suiwer fiksie en ander is intiem persoonlike ervarings.

Boekbekendstelling: Etienne Leroux: Die rumoerige swart nar, ’n huldiging (redakteur: Hennie van Coller)

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2023-02-16

Jy word uitgenooi na die bekendstelling van Etienne Leroux: Die rumoerige swart nar, ’n huldiging op 1 Maart 2023 in Pretoria. Anthea van Jaarsveld tree in gesprek met die redakteur, Hennie van Coller.

Die gawe van groen: ’n onderhoud met Elmarié Dercksen

Naomi Meyer, Elmarié Dercksen Skrywersonderhoude 2023-02-14

"Dit was altyd die gawe van groen; dit was van die begin af die konsep."

Authors’ Corner, episode 1: Ntabeni and Nyathi

Mphuthumi Ntabeni, Sue Nyathi Books and writers 2023-02-14

"The value in my books comes from writing about those things people don’t want to talk about. My intent is to get people talking as opposed to measuring. We need to start having robust conversations around those topics that make us uncomfortable."

Die Sestiger-somerskool, Universiteit van Kaapstad: Die "bont begrafnis"

Francis Galloway Menings 2023-02-13

"Op 12 Februarie 2023 – 50 jaar gelede – was dit die eerste dag van ’n byeenkoms wat ’n onuitwisbare impak op die rol van die Afrikaanse skrywer en die aard van die Afrikaanse letterkunde sou hê." 

Book launch invitation: Help yourself South Africa by Frans Rautenbach

LitNet Books and writers 2023-02-13

Frans Rautenbach and Footprint Press cordially invite you to attend this book launch on Tuesday 21 February 2023 at the Book Lounge.

Persverklaring: Jou volgende avontuur wag

LitNet PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2023-02-10

Met watter boek gaan jy mee huis toe?

Persverklaring: Die bardo van Biko April word bekend gestel

LitNet Boeke en skrywers 2023-02-09

Die bardo van Biko April word bekend gestel by NALN.

Twee Suid-Afrikaners kan die wêreld iets leer: ’n lesersindruk

Stefaans Coetzee Lesersindrukke 2023-02-09

"Ek voel sterk dat die antwoord in Suid-Afrika lê. Jaco Wolmarans se Ivoor en Dibi Breytenbach se Buit sal nie net die leemte vul nie, maar sommer ook die genre upgrade."

In the midst of it all by Thabile Shange: a book review

Mercy Kannemeyer Books and writers 2023-02-09

"This book is an important literary contribution to the discourse on xenophobia in South Africa. With love at the centre, In the midst of it all demonstrates just how we’re all more alike than what we might think."

Heimwee deur Sophia Kapp: ’n onderhoud met Leonie van Rensburg, haar uitgewer

Cliffordene Norton, Leonie van Rensburg Boeke en skrywers 2023-02-09

"Die groot aanlyn verkopers is nie primêr op die belange van die boekbedryf gefokus nie en verkoop dikwels onder die markprys om kopers te lok. Boeke word gebruik as sogenaamde loss leaders om ander verkope te stimuleer. Dit is baie nadelig vir die boekbedryf en kan op die lang duur die einde van boekwinkels beteken. Die sukses van Heimwee tot dusver is ’n duidelike bewys dat lesers steeds tradisioneel boeke by boekwinkels koop."

Ingrid Winterbach: Portret van die skrywer as kunstenaar

Lien Botha Visueel 2023-02-09

Lien Botha skilder ’n woordportret van Ingrid Winterbach as kunstenaar by die geleentheid van Winterbach se kunsuitstalling I’ve got the darkness Baby wat tot 19 Maart 2023 by die Gallery @ Glen Carlou te sien is.

Tien kilogram boeke, asseblief

Caren van Houwelingen Seminare en essays 2023-02-08

"Wat ek eintlik hiermee wil sê, is dat daar ’n onderliggende onverenigbaarheid blyk te wees tussen die besigheidsmodel van Suid-Afrika se groot uitgewerye en dit wat die boek oor die laaste 20 jaar geword het."

Vernuwende werk: ’n lesersindruk van A quiet man deur Tom Wood

Stefaans Coetzee Lesersindrukke 2023-02-08

"Dit is tyd dat skrywers van huurmoordenaars en koverte operateurs as antihelde dieper delf om nuwe lewe in die genre, wat sedert die oorlog teen terrorisme ’n ongekende bloeitydperk beleef, te blaas."

Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Januarie 2023

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2023-02-08

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Januarie 2023 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

Fresh off the press: Things I learnt in the forest by Jayne Bauling

LitNet Boeke en skrywers 2023-02-08

When Thoko and her mom moves from the city to a plantation in Mpumalanga, she is totally out of her comfort zone. There is no mall in sight and she has to take a taxi with the other kids from the plantation to school.

Press release: Announcement of the winner of the Philida Literary Award in 2023

Karina Magdalena Szczurek Books and writers 2023-02-07

The Philida Literary Award is awarded annually to a writer mid-career for an oeuvre of between three to five books of any genre. Here is the announcement of this year’s winner.

FA Venter (1916–1997)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2023-02-07

“Ons lag vir droogtes, vir ellende, vir teenspoed. Ons lag vir die wêreld, vir onsself en vir mekaar. Partykeer lag ons eintlik van seerkry, maar wat lag is ons.”

Our poisoned land: living in the shadows of Zuma’s keepers deur Jacques Pauw – ’n resensie

Jan-Jan Joubert Resensies 2023-02-07

"Die lees van Our poisoned land was vir my ’n moeilike ervaring. Dit het my genoegsaam ontstel dat ek net ’n paar bladsye op ’n slag kon lees. Dit wil voorkom asof min of meer elke deel van die staat tot aan die stingel verrot is van die korrupsie, en asof nie net die wil nie (dis al sleg), maar algaande ook die vermoë (dis erger) om hierdie kanker te klop, by die Suid-Afrikaanse staat ontbreek."

60 op 60 deur Clinton V du Plessis, ’n genuanseerde bundel

Barend van der Merwe Lesersindrukke 2023-02-06

"Afrikaans en die Suid-Afrikaanse ervaring staan sentraal in Du Plessis se verse, maar agter al die dokumentasie van stories en karakters skuil daar ’n boodskap in Du Plessis se verse, ’n mens kan sê ’n metanarratief, wat spreek van die mens se ewige soeke na konneksie, sin, betekenis; in kort: stories."

Top