Persverklaring: Gebed vir elke geleentheid by NALN bekendgestel

  • 0

LUCA en Exclusive Books nooi jou na die bekendstelling van Gebed vir elke geleentheid deur Hennie Maartens. Maretha Maartens sal die gesprek lei.

Wanneer: 26 Oktober 2023 om 18:00

Waar: NALN

RSVP: events@exclusivebooks.co.za

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top