Skrywersonderhoude

LitNet gesels met skrywers, vir die storie agter die stories.

LitNet talks to writers, for the story behind the stories.

’n Onderhoud met Heilna du Plooy oor haar jongste digbundel, Getye van tyd

Louise Viljoen (JBay), Heilna du Plooy Boeke en skrywers 2023-07-17

"Almal sien die wêreld, maar dit is die een wat 'n alternatiewe aspek raaksien, wat in menseverhoudinge die ongewone of onverwagte opmerk en wat dan natuurlik aan die waarneming gestalte wil gee, wat aan die skryf raak. Of aan die skilder gaan, nie om 'n fotografiese beeld te kan weergee nie, maar om juis daardie unieke skakering van kleur of lyn vas te vang."

Inter-review with Anne Schlebusch about her book, Bloomer

Janet van Eeden, Anne Schlebusch Books and writers 2023-07-11

"With the help of Maggie’s enterprising grandchildren they start a Boomers’ Rights Campaign which catches the attention of the press. They demand freedom of movement, among other things."

Elsibe Loubser McGuffog gesels met Naomi Meyer oor Katja se kattesalon.

Naomi Meyer, Elsibe Loubser McGuffog Skrywersonderhoude 2023-07-10

"Die feit dat ek ’n 8-jarige kind het, het beslis ook ’n invloed. Hy lewer goeie en saaklike kritiek op my stories."

Seeing myself in places other than the mirror

Veronique Jephtas, Bianca Flanders Books and writers 2023-07-05

"Representation for me means seeing myself in places other than the mirror. It’s seeing people that look like me on the page, on the screen, hearing them on the radio."

Geheim van die gruwelsand deur Zirk van den Berg: ’n onderhoud

Zirk van den Berg, Naomi Meyer Skrywersonderhoude 2023-07-05

"Afrikaans lê my nader aan die hart en ek geniet dit meer om met die medium self te speel, die woordspelings en poëtiese moontlikhede. Ek meen dit wys in die prosa van bogenoemde twee boeke, waarin ek ongebreideld in die kultuur en taal kon wroet."

In gesprek met Didi Potgieter oor Hoe om ’n hart te steel

Naomi Meyer, Izak de Vries, Didi Potgieter Skrywersonderhoude 2023-06-29

Didi Potgieter se stomende romanse Hoe om ’n hart te steel het pas verskyn. Naomi Meyer en Izak de Vries het haar vyf vrae elk gevra.

In conversation with Ari Seirlis, author of Wheels of fire

Izak de Vries, Ari Seirlis Books and writers 2023-06-08

"I had no idea that I would ever get to mix with presidents and Hollywood stars."

Die menslike dieretuin: ’n onderhoud met François Durand

Naomi Meyer, François Durand Skrywersonderhoude 2023-05-26

"Daar is 6 500 tale op aarde en Afrikaans is die 69ste grootste taal op aarde. Dus, wanneer iemand my vra hoekom het ek nie my boek in Engels geskryf het nie, vra ek die persoon hoekom hy nie ’n boek in Chinees geskryf het nie. Die tweede ding wat ek vra, is hoekom vra jy so ’n simpel vraag? Hoekom sou ek? Hoekom wil ek?"

Reën vir Stofvlei: ’n onderhoud met Katherine Graham

Louise Viljoen (JBay), Katherine Graham Skrywersonderhoude 2023-05-16

Lees ’n tweetalige onderhoud met die skrywer. "You’ll find the blessings if you look for them."

Winning the property game: an interview with Koketso Sylvia Milosevic

Naomi Meyer, Sylvia Milosevic Books and writers 2023-05-15

"In my book, Winning the property game, I cover a variety of property investment strategies, including ways to invest in property while still working a full-time job. I understand that not everyone can just quit their job and dive head first into property investing, and that’s why I provide practical advice on how to start building a property portfolio while still maintaining a steady income stream."

Gekaapte kampusse

Freek Robinson, Jonathan Jansen Onderhoude 2023-05-03

Freek Robinson gesels met Jonathan Jansen oor die belangrike rol van universiteite in ons samelewing en oor Jansen se boek Corrupted wat ernstige aantygings maak teen sommige instellings in Suid-Afrika.

Carien Smith: skaak-Jedi en rekenaarbouer by uitstek

Bettina Wyngaard, Carien Smith Skrywersonderhoude 2023-04-25

"Kunsmatige Spesifieke Intelligensie is orals – selfone, ens. Dit beteken dat dit reeds deel is van ons wêreld en net al hoe meer daarvan gaan deel word. Hoe slimmer dit word en hoe meer funksies dit vir ons gaan uitvoer, hoe meer van ’n bewussyn gaan ons daaroor ontwikkel."

Skatryk: leef ons wérklik beter? ’n Onderhoud met Johan Fourie

Naomi Meyer, Johan Fourie Skrywersonderhoude 2023-04-25

"Ons leef kwalitatief beter – langer en met beter lewensgehalte en selfs meer betekenisvol. Ons kyk dalk te gereeld vas in die daaglikse opskrifte of sien die verval rondom ons en vergeet van hierdie langtermynperspektief. Maar die vraag is nie net óf ons beter leef nie (daar is baie boeke wat dieselfde vraag beantwoord), dit is ook hóékom ons beter leef."

The Samsung man’s path to success: an interview with Sung Yoon

Naomi Meyer, Sung Yoon Books and writers 2023-04-13

"Trust relationships, that is what it is about. In life. In business. This is how you make a business grow. Not that people will always like you. But they should trust you. Your employers, as well as your customers. They should trust you and your brand."

Cut to the chase: Scriptwriting for beginners – an interview with Janet van Eeden

Naomi Meyer, Janet van Eeden Books and writers 2023-03-23

"Filmmaking is famously described as 'showing and not telling'. My favourite thing about it is that screenwriting is the art of getting a character to say something which reveals a completely different truth to the words they say. As Emma Thompson said when I had the honour of meeting her (it’s in the book!), screenwriting is the art of a character saying, 'Pass me the butter', when they really mean, 'You have ruined my life.'"

Twitter dawn: ’n gesprek met Koos Kombuis, oftewel Joe Kitchen

Naomi Meyer, Koos Kombuis Skrywersonderhoude 2023-03-23

"Die nuwe tegnologie is besig om op talle vlakke ons lewens te verander en oor te neem. Twitter dawn was vir my die begin van hierdie spekulasieproses."

Uit die mond van Klein-Brakriver | From the mouth of Little Brak River: ’n onderhoud met Skip Krige

Naomi Meyer, Skip Krige Skrywersonderhoude 2023-03-16

Waarom ’n koffietafelboek oor Klein-Brakrivier saamstel? Skip Krige vertel.

I did not die: an interview with Tebello Mzamo

Naomi Meyer, Tebello Mzamo Books and writers 2023-03-09

"When I was writing the story I was just being a storyteller. And when it comes to different genders, races or ages when writing, I always think of characters as people and that everyone deserves to have their story told."

Ver in die wêreld: ’n onderhoud met Frederik de Jager

Naomi Meyer, Frederik de Jager Skrywersonderhoude 2023-02-22

"En nou is daar die groeiende aantal mense wat die land wil verlaat. Hulle kan ook met vrug eers die boek lees voor hulle hul planne finaliseer."

In gesprek met David Ralph Viviers, skrywer van Mirage

Emma Kotze, David Ralph Viviers Skrywersonderhoude 2023-02-20

"Ek was definitief daarop gerig om ’n boek te skryf wat Suid-Afrikaans was, wat hier gewortel is. In ’n baie spesifieke landskap. Die gebruik van Afrikaanse frases, in beide spraak en vertelling, het byna voor die hand liggend gevoel."

Top