Waarom kry ’n mens nie die dorpie Gebeente op ’n kaart nie? Hoekom het hierdie roman twee mense wat ’n misdaad moet ondersoek – die gewone speurroman het dikwels net een speurder nodig?
Dit is van die vrae wat aan Etienne van Heerden gevra word tydens ’n gesprek in Cradock, waar die roman op 23 September 2023 bekendgestel is. Izak de Vries was in gesprek met hom.
Lees ook:
Gebeente deur Etienne van Heerden: ’n LitNet Akademies-resensie-essay
Veldsoirée-borge/Veldsoirée sponsors
Dagbreek Trust
Die Tuishuise en Victoria Manor