Gebeente deur Etienne van Heerden: ’n LitNet Akademies-resensie-essay

“Dit is van die begin af duidelik dat Van Heerden met hierdie roman terug is by die magiese realisme waarmee hy so suksesvol was in romans soos Toorberg en Die swye van Mario Salviati.”