Jonathan Ball-portaal

Jonathan Ball Publishers was founded in 1976 to publish books of an independent character that enlighten and entertain.

We publish a range of non-fiction titles and specialise in South African politics, current affairs, biography and history.

Boekuittreksel: Maggie – My lewe in die kamp  deur Maggie Jooste

LitNet Jonathan Ball-portaal 2020-08-04

"In elke ronde tentjie het ’n paar Kakie-komberse op die vloer gelê, dit was al. Ma het een kombers op die grond gegooi en toe ons sewe om die paal in die middel gaan sit het, was die ou tentjie stampvol."

Uitnodiging: Aanlyn kuier met François Smuts oor Slagoffers

LitNet Jonathan Ball-portaal 2020-08-03

Jonathan Amid sal met François Smuts gesels.

Pasverskyn: As die Cape Flats kon praat deur Green Eyes en ander stories

LitNet Jonathan Ball-portaal 2020-07-30

Brian Fredericks, ’n aangrypende nuwe stem, skryf met nege kortverhale ’n wêreld oop in die Cape Flats. Hy werp lig op ’n komplekse wêreld waar die grens tussen reg en verkeerd heeltyd verskuiwe, maar bowenal het hy ’n sonderlinge insig in die feilbaarheid maar ook die broosheid van menswees.

NB-Uitgewers-kompetisie: Koop Dagboek van ’n dork en wen Sorbet-produkte

LitNet Jonathan Ball-portaal 2020-07-29

Lees hier hoe jy een van vyf geskenkpakke met Sorbet-produkte ter waarde van R500 elk kan wen! 

The fall: an interview with Jen Thorpe

Cliffordene Norton, Jen Thorpe Books and writers 2020-07-24

"I think the way we think about and talk about protests and why they happen has the ability to shape our receptiveness to listening, and I wanted to explore this idea in The fall."

Boekbespreking: Hammie en feminisme

Zelda Mans Lesersindrukke 2020-07-21

"Hammie is ’n bewys dat die onderdrukking van die swart/bruin vrou nie net in die geskiedenis is nie, maar steeds vandag plaasvind."

Digitale boekbekendstelling: Merk deur Rudie van Rensburg

LitNet Jonathan Ball-portaal 2020-07-16

Jy word vriendelik uitgenooi na die digitale boekbekendstelling van Merk deur Rudie van Rensburg op Dinsdag 21 Julie 2020. Phyllis Green gesels met Rudie van Rensburg.

Sea star summer: an interview with Sally Partridge

Naomi Meyer, Sally Partridge Books and writers 2020-07-15

"It was during a morning beach walk on one of these trips that he pointed out all the 'sea stars' in a rock pool. I was already writing the book, and that scene automatically made it in."

Persvrystelling: Tuin van Digters in November 2020 huldig digter, vertaler en skrywer Daniel Hugo

LitNet Feeste 2020-07-14

Die negende jaarlikse Tuin van Digters-fees, die tuiste van die Afrikaanse digkuns, sal in 2020 op 27 tot 29 November saam met NB-Uitgewers as medeborg by die Breytenbach Sentrum in Wellington, sowel as op sosiale media platforms, aangebied word.

Die lewe volgens Wim Vermaak: ’n onderhoud

Cliffordene Norton, William Oosthuizen Skrywersonderhoude 2020-07-10

"Die beste was om te sien hoe die stukke van Wim se lewe stadig maar seker bymekaar kom ten spyte van struikelblokke wat hy soms self geskep het weens sy dromerige lewensuitkyk."

Pasverskyn: Maggie – My lewe in die kamp deur Maggie Jooste

LitNet Jonathan Ball-portaal 2020-07-09

Maggie is die merkwaardige verhaal van ’n Afrikaanse tienermeisie en haar belewenis van die Anglo-Boereoorlog.

"Storie-idees meld gedurig aan, ek voer hulle nie altyd so getrou uit nie"

Cliffordene Norton, Anzil Kulsen Skrywersonderhoude 2020-07-08

"Alles het net bymekaargekom, sodat hierdie storie geskryf moes word. Ek het kwaai aan myself getwyfel weens die sensitiwiteit van die verhaal, maar ek het net geweet dit moet geskryf word."

Skrywersonderhoud: Karen de Wet oor die bloemlesing Vers & vrou

Remona Voges, Karen de Wet Skrywersonderhoude 2020-07-02

"Ai, die poësie. Mens kan jou op die klassieke uitsprake verlaat, of op die verskeidenheid insigte in kunsteoretiese gedigte, mens kan die debat betree oor kuns ter wille van die kuns en kuns in diens van stryd, maar op die ou end is dit die persoonlike ervaring van ’n leser in wie se brein ’n ster verskiet, in wie se hart ’n splinter steek, deur wie se oë ’n heelal breek. Dit is wat die poësie doen."

Die verevrou deur Jan van Tonder – ’n bespreking

Chris van der Merwe Boeke en skrywers 2020-07-01

"Die verevrou is ’n roman wat tegelyk ontstellend en ontroerend is."

Resensie: Mens dier ding deur Alfred Schaffer – ’n verbeeldingryke herbesoek aan Shaka/Chaka

Phil van Schalkwyk Resensies 2020-06-30

"Met Mens dier ding verruim Schaffer nie slegs sy digterskap nie, maar tree hy ook op ’n onverwagse manier in gesprek met die Suid-Afrikaanse letterkunde in die breë."

Lesersindruk: Sushi en Shosholoza deur Erns Grundling

Barend van der Merwe Lesersindrukke 2020-06-30

"Mens kry nie sommer elke dag die kans om veel oor Japan te lees nie, en dit nogal in Afrikaans. Ek het dalk ook nie hoë verwagtinge gehad nie en is daarom nie juis teleurgestel nie."

Pasverskyn: Donker web deur Fanie Viljoen

LitNet Jonathan Ball-portaal 2020-06-25

Greg Owen, voormalige hoofseun van die elite-privaatseunskool Lawson Kollege en kuberkraker van formaat, is ’n eerstejaar-Matie na die jaar waarin sy gesin se lewe uitmekaar val. Die langverwagte vervolg op die topverkoper Onderwêreld.

Skrywersonderhoud: Chris Marnewick gesels met Zirk van den Berg

Chris Marnewick, Zirk van den Berg Skrywersonderhoude 2020-06-24

"Ek skryf die storie so goed ek kan, en dan kan lesers maak wat hulle wil. Die leeservaring is ’n spanpoging."

Media24 Boeke Literêre Pryse vir 2020 bekend

LitNet Jonathan Ball-portaal 2020-06-18

Die wenners van die Media24 Boeke Literêre Pryse vir 2020 is vanaand (Donderdag 18 Junie 2020) bekend gemaak. Meer as 80 boeke wat in 2019 by Media24-uitgewerye verskyn het, is vanjaar ingeskryf in ses kategorieë met prysgeld van altesaam R210 000.

2020 Media24 Books Literary Prizes: Herman Charles Bosman Prize for English fiction

LitNet Jonathan Ball-portaal 2020-06-18

Read the commendations of all the books on the shortlist – and the announcement of the winner!

Top