Jonathan Ball-portaal
Jonathan Ball Publishers was founded in 1976 to publish books of an independent character that enlighten and entertain.
We publish a range of non-fiction titles and specialise in South African politics, current affairs, biography and history.

Digitale boekbekendstelling: Merk deur Rudie van Rensburg
2020-07-16Jy word vriendelik uitgenooi na die digitale boekbekendstelling van Merk deur Rudie van Rensburg op Dinsdag 21 Julie 2020. Phyllis Green gesels met Rudie van Rensburg.
Sea star summer: an interview with Sally Partridge
2020-07-15"It was during a morning beach walk on one of these trips that he pointed out all the 'sea stars' in a rock pool. I was already writing the book, and that scene automatically made it in."
Persvrystelling: Tuin van Digters in November 2020 huldig digter, vertaler en skrywer Daniel Hugo
2020-07-14Die negende jaarlikse Tuin van Digters-fees, die tuiste van die Afrikaanse digkuns, sal in 2020 op 27 tot 29 November saam met NB-Uitgewers as medeborg by die Breytenbach Sentrum in Wellington, sowel as op sosiale media platforms, aangebied word.
Die lewe volgens Wim Vermaak: ’n onderhoud
2020-07-10"Die beste was om te sien hoe die stukke van Wim se lewe stadig maar seker bymekaar kom ten spyte van struikelblokke wat hy soms self geskep het weens sy dromerige lewensuitkyk."
Pasverskyn: Maggie – My lewe in die kamp deur Maggie Jooste
2020-07-09Maggie is die merkwaardige verhaal van ’n Afrikaanse tienermeisie en haar belewenis van die Anglo-Boereoorlog.
"Storie-idees meld gedurig aan, ek voer hulle nie altyd so getrou uit nie"
2020-07-08"Alles het net bymekaargekom, sodat hierdie storie geskryf moes word. Ek het kwaai aan myself getwyfel weens die sensitiwiteit van die verhaal, maar ek het net geweet dit moet geskryf word."
Skrywersonderhoud: Karen de Wet oor die bloemlesing Vers & vrou
2020-07-02"Ai, die poësie. Mens kan jou op die klassieke uitsprake verlaat, of op die verskeidenheid insigte in kunsteoretiese gedigte, mens kan die debat betree oor kuns ter wille van die kuns en kuns in diens van stryd, maar op die ou end is dit die persoonlike ervaring van ’n leser in wie se brein ’n ster verskiet, in wie se hart ’n splinter steek, deur wie se oë ’n heelal breek. Dit is wat die poësie doen."
Die verevrou deur Jan van Tonder – ’n bespreking
2020-07-01"Die verevrou is ’n roman wat tegelyk ontstellend en ontroerend is."
Resensie: Mens dier ding deur Alfred Schaffer – ’n verbeeldingryke herbesoek aan Shaka/Chaka
2020-06-30"Met Mens dier ding verruim Schaffer nie slegs sy digterskap nie, maar tree hy ook op ’n onverwagse manier in gesprek met die Suid-Afrikaanse letterkunde in die breë."
Lesersindruk: Sushi en Shosholoza deur Erns Grundling
2020-06-30"Mens kry nie sommer elke dag die kans om veel oor Japan te lees nie, en dit nogal in Afrikaans. Ek het dalk ook nie hoë verwagtinge gehad nie en is daarom nie juis teleurgestel nie."
Pasverskyn: Donker web deur Fanie Viljoen
2020-06-25Greg Owen, voormalige hoofseun van die elite-privaatseunskool Lawson Kollege en kuberkraker van formaat, is ’n eerstejaar-Matie na die jaar waarin sy gesin se lewe uitmekaar val. Die langverwagte vervolg op die topverkoper Onderwêreld.
Skrywersonderhoud: Chris Marnewick gesels met Zirk van den Berg
2020-06-24"Ek skryf die storie so goed ek kan, en dan kan lesers maak wat hulle wil. Die leeservaring is ’n spanpoging."
Media24 Boeke Literêre Pryse vir 2020 bekend
2020-06-18Die wenners van die Media24 Boeke Literêre Pryse vir 2020 is vanaand (Donderdag 18 Junie 2020) bekend gemaak. Meer as 80 boeke wat in 2019 by Media24-uitgewerye verskyn het, is vanjaar ingeskryf in ses kategorieë met prysgeld van altesaam R210 000.
2020 Media24 Books Literary Prizes: Herman Charles Bosman Prize for English fiction
2020-06-18Read the commendations of all the books on the shortlist – and the announcement of the winner!
2020 Media24 Books Literary prizes: MER Prize for Youth Novels
2020-06-18Read the commendations of all the books on the shortlist – and the announcement of the winner!
Media24 Boeke Literêre Pryse: WA Hofmeyrprys vir Afrikaanse fiksie
2020-06-18Lees die commendatio’s van al die boeke op die kortlys – en ook die aankondiging van die wenner.
2020 Media24 Books Literary Prize: Recht Malan Prize for Nonfiction
2020-06-18Read the commendations of the books on this shortlist – and the announcement of the winner!
Media24 Boeke Literêre Pryse 2020: Elisabeth Eybersprys vir Afrikaanse en Engelse Poësie
2020-06-18Lees die aanbevelings vir hierdie kortlys – en ook die aankondiging van die wenner!
Media24 Boeke Literêre Pryse 2020: MER-prys vir geïllustreerde kinderboeke
2020-06-18Hier is die aanbevelings op hierdie kortlys – en die aankondiging van die wenner.
Media24 Boeke Literêre Pryse 2020: MER-prys vir geïllustreerde kinderboeke – commendatio’s
2020-06-18Hier is die commendatio’s van al die boeke op hierdie kortlys, en die wenaankondiging.
