UJ-boekpryse-2020: prysoorhandigings en videogesprekke met die wenners

  • 0

Die vakgroep Afrikaans in die Departement Tale, Kultuurstudie en Toegepaste Linguistiek aan die Universiteit van Johannesburg het onlangs die wenners van die 2020 UJ-pryse bekend gemaak.

Die wenner van die 2020-UJ-debuutprys is Ruan Kemp, skrywer van Gedeeltelik bewolk.

Die wenner van die 2020-UJ-prys is Etienne van Heerden, skrywer van Die biblioteek aan die einde van die wêreld.

Weens veiligheidsmaatreëls en ongewone omstandighede rondom COVID-19 is besluit om die prysoorhandigings vanjaar aanlyn te laat plaasvind. Hier is ’n video-opname van ’n verwelkoming deur Karen de Wet, ’n gesprek tussen Amanda Lourens en Ruan Kemp, gevolg deur ’n gesprek tussen Frederick Botha en Etienne van Heerden.

Kyk die prysoorhandigingsvideo hier:

Lees ook:

Resensie: Die biblioteek aan die einde van die wêreld deur Etienne van Heerden

LitNet Akademies-resensie-essay: Die biblioteek aan die einde van die wêreld deur Etienne van Heerden

Resensie: Gedeeltelik bewolk deur Ruan Kemp

Gedeeltelik bewolk: ’n onderhoud met Ruan Kemp

Mediaverklaring: Wenners van die 2020 UJ-pryse

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top