Jonathan Ball-portaal
Jonathan Ball Publishers was founded in 1976 to publish books of an independent character that enlighten and entertain.
We publish a range of non-fiction titles and specialise in South African politics, current affairs, biography and history.

The lie of 1652: Retories regstellend, feitelik bedenklik?
2021-02-08"Want deur daardie petit histoires, oftewel 'klein geskiedenisse', ’n regverdige kans tydens hoofstroomgeskiedskrywing te gee, verryk ons die waarheidsoeke en bevestig ons getrouheid aan die volle menslike storie. Maar om onder andere hawens te verbeel waar hulle nie bestaan het nie, sal enige skeepsvaarder van die geskiedenis eenvoudig op die rotse lei."
Donkerdrif: ’n onderhoud met Deon Meyer
2021-01-28"Ek het nog altyd as leser van boeke gehou wat my met ’n morele dilemma laat, veral die konflik tussen die regsproses en regverdigheid."
Ouma Hester en die Arnosterfant deur Janie Oosthuysen: ’n resensie
2021-01-26"Ouma Hester en die Arnosterfant kan baie goed benut word in die klaskamer, omdat dit 'n goeie boek is vir lesers wat nog hulp nodig het met groot woorde, maar dit sal ook nie 'n beginnerleser oorweldig nie."
Ouma Hester en die Getaway-kar: ’n onderhoud met Janie Oosthuysen
2021-01-25"[Ek skryf] seker maar vir die kind binne-in myself. En dan vir almal wat uit die alledaagse wil ontsnap en bereid is om die realiteit ’n bietjie op te skort en saam met ons drie helde op ’n wilde avontuur te vertrek."
The Lie of 1652 gemeet aan ewewigtigheid, regverdigheid en objektiwiteit
2021-01-25"Vir my is dit absoluut noodsaaklik dat stellings wat as feite aangebied word, onderskryf word."
Pos beskikbaar: Redakteur – Afrikaanse niefiksie
2021-01-21Suid-Afrika se voorste boekuitgewery is op soek na ’n vindingryke en energieke redakteur om ’n florerende publikasielys na nog groter hoogtes te neem. Die redakteur sal verantwoordelik wees vir die publikasie van Afrikaanse narratiewe niefiksie onder die Tafelberg-druknaam, maar sal ook Engelse niefiksie uitgee. Die pos verg daarom iemand met besondere taalvaardigheid in Afrikaans sowel as Engels, asook ’n lewendige belangstelling in Suid-Afrikaanse kwessies.
Paradise in Gaza by Niq Mhlongo: a book review
2021-01-20"Paradise in Gaza is an ambitious enterprise."
Middernag deur Sidney Gilroy: ’n resensie
2021-01-17"Ek beveel Middernag vir almal aan wat al gewens het vir ’n boek wat van die gewone resep afwyk. Ongeag die literêre bagasie wat elke leser het voordat die roman gelees word, besit die roman die vermoë om die leser in die middernagtelike ure steeds oor die raaisels te laat wakker lê."
Man uit die dode deur Chris Karsten: ’n lesersindruk
2021-01-17"Man uit die dode is die ideale geskenk ongeag die seisoen."
Dik Dun Thick Thin deur Nataniël: ’n resensie
2021-01-13"In ’n tyd van inperking en sosiale-afstand-houding en handreiniger is hierdie jou kans om ’n bietjie teater in jou eie gemakstoel te geniet."
Papierblomme deur Helena Hugo: ’n lesersindruk
2021-01-12"Dit is ’n boek vol swaarkry en ontnugtering, wat die storie ’n sekere oortuigingskrag gee."
My stryd met ADHD deur Hykie Berg: ’n boekresensie
2020-12-21"Nadat ek My stryd met ADHD gelees het, kan ek begryp dat dit inderdaad ’n onsigbare oorlog is. Dit is ook weer eens onderstreep dat pille nie altyd die enigste of beste uitweg is nie."
The Afrikaners: a concise history by Hermann Giliomee: a book review
2020-12-18"Now running to just over 200 pages, and wearing his immense learning much more lightly, the author’s new Concise history is more of a tapas-trek through the topic than his original pièce de résistance."
Pasverskyn: Stories – dik dun thick thin deur Nataniël
2020-12-17’n Splinternuwe, skitterende versameling kortverhale deur Nataniël.
First sip: The Afrikaners, a concise history by Hermann Giliomee
2020-12-14"On 1 January 1827 English became the only official language in the courts. Evidence in Dutch or Afrikaans was translated. The British jury system was imported and members of the jury were required to be proficient in English."
The lie of 1652 deur Patric Mellet: om die verlede te herverbeel
2020-12-10"Dit is ’n boek wat nie bloot óór onderdrukte groepe handel nie, maar vír hulle geskryf is. Dit is ’n strydskrif vir ’n simboliese oorlog, ’n roetekaart na ’n Suid-Afrika wat nie deur ’1652’ en alles wat dit simboliseer, gedefinieer sal word nie."
Bruidzilla deur Marion Erskine: ’n resensie
2020-12-10"Tillie en Milanka is die perfekte teenmiddel vir ’n goor ou jaar. Vat hierdie stukkie sonskyn saam see toe."
Weerlose meganika deur Anton Roodt: ’n resensie
2020-12-10"Met die uitdagings van 2020 se rekenaarskermvergaderings en met sosiale afstand holrug gery, lees Weerlose meganika besonder lekker in die tyd waarin ’n mens kan identifiseer met die robotiese interaksie en met goedkeuring aanvaar dat Piet eerder die perfekte meganiese liefde bo die ooglopende ware liefde met foute onder sy neus verkies."
Skepsel: ’n onderhoud met Willem Anker
2020-12-10"Ek dink dit is Michel Foucault wat gesê het hy skryf om anders te word. Dis miskien nie die enigste rede nie, maar dis ’n goeie rede."
Searching for Simphiwe by Sifiso Mzobe: a book review
2020-12-09"Mzobe is a consummate storyteller, and it is easy to lose oneself in the tales he shares so compellingly. My hope is that we won’t have to wait another decade for his next book to hit our bookshelves and hearts."
