Maryke Roberts

Vryskutjoernalis

Dis asof Aleit Swanepoel saam met jou kosmaak – al geselsende

Maryke Roberts Boeke en skrywers 2023-01-10

"Dis meer as ’n leefstylkookboek, dis ’n huldeblyk aan iemand wat miljoene mense se lewens geraak het – nie net met sy programme, akademie of vriendskappe nie, maar by al die glansgeleenthede waar hy regoor die land opgetree het en waar sy woorde mense geïnspireer het."

Doolhof deur Rudie van Rensburg: ’n doolhof van gebeure en juwele

Maryke Roberts Resensies 2022-12-05

"Dit laat jou omblaai tot in die nanag wanneer jy weet jy gaan dit die volgende oggend ontgeld."

Phoebe word ambassadeur vir roerende projek

Maryke Roberts Feeste 2022-11-17

"The Cactus Foundation  is deur Sarah Clayton gestig in reaksie op kinders se wrede marteling en poging om ’n klein hondjie dood te maak in opdrag van hul pa. Die hondjie se naam is Phoebe en sy is nou die ambassadeur vir die projek. Feesgangers kan vir Phoebe, Patricia en Sarah tydens die fees ontmoet."

Lesersindruk: Boipelo se slim ruilhandelprojek sal jou nie onaangeraak laat nie

Maryke Roberts Lesersindrukke 2022-11-15

"Dis meer as ’n baie goeie tienerboek; dit fokus jou aandag weer op die klein juwele in die lewe, wat so maklik deur die oorverdowende geraas van die alledaagse verdwerg word."

Diving deeply inward to write fiction: Maryke Roberts chats to Bridget Krone

Maryke Roberts, Bridget Krone Books and writers 2022-11-14

"My first challenge is to write a really good story that readers will invest in. I try to weave in satisfying resolutions that readers won’t see coming. It takes me ages to get the plot sorted out and tie up all the loose ends."

Rhapsody is veel meer as ’n sirkus – dis Suid-Afrika in 90 energieke minute

Maryke Roberts Teater 2022-11-04

"Dis vir kinders; dis vir grootmense; dis vir oumense. Dis ’n speelse, mal, bont joligheid, met afgeronde optredes wat my aan oomblikke in die Cirque du Soleil-vertonings herinner. Daar is nie skaafsels en springmielies nie, daar is eerder strykinstrumente en swart aandrokkies. Maar daar is pret. Hope daarvan." Net tot Sondag.

The unlikely secret agent by die Baxter: Toneelstukke soos hierdie een is nou nóg meer toepaslik as voorheen

Maryke Roberts Teater 2022-10-27

"Dis 90 minute van loutere teatergenot om al hierdie bekroonde mense te sien saamspan in ’n toneelstuk, wat soms die wind uit jou seile ruk, soms aan jou hartsnare pluk en soms jou bloed laat kook." Slegs tot die 29ste Oktober.

Toyota US Woordfees 2022: ’n oorsig van die week se fees

Maryke Roberts Toyota Stellenbosch Woordfees 2022-10-21

"Die week was ’n ware tuimeltrein van die lewe in Suid-Afrika. Jy beleef al die hoogte- en laagtepunte in sewe dae. Sommige goed wat ná bykans 30 jaar van demokrasie amper ongeloofwaardig in hul absurde waarheid lyk; ander hartverskeurend nóú; ongelyk en onregverdig ten spyte van demokrasie."

Who’s afraid of Virginia Woolf?-resensie: Ons is steeds bang vir daai wolf

Maryke Roberts Teater 2022-09-23

"En ek wil my verstout om te sê dat in die ses dekades waarin die toneelstuk reeds regoor die wêreld opgevoer word, daar kwalik ’n beter George en Martha kon wees as Alan Committie en Robyn Scott. Hulle wórd daardie verbitterde egpaar en breek jou hart."

Hans hou sy lyf Sherlock deur Rudie van Rensburg: ’n resensie

Maryke Roberts Resensies 2022-08-10

"Dis nie net die mees avontuurlike Hans-boek nie, dis ook die beste. Dis asof Rudie in die weefsel van elke karakter ingeklim het."

Krummels is mos die lekkerste deel: ’n gesprek oor boeke, kos en die lewe

Maryke Roberts, Emile Joubert Skrywersonderhoude 2022-07-22

"Fiksie en joernalistiek is heeltemal, heeltemal verskillende dissiplines. Talle briljante joernaliste – nie almal nie! – faal as romanskrywers, en goeie romansiers wat soms gevra word om joernalistiek te pleeg, sukkel om twee feite binne 3 000 woorde te betrek."

Tannie Evita praat kaktus: ’n resensie

Maryke Roberts Teater 2022-07-15

"Sy vertel van haar nuwe korter en gryser haarstyl en erken dat ons almal verander het, want ons is pas deur 800 dae van pandemie en lag dan as sy later vertel dat 'ons Afrikaners destyds baie swaargekry het onder Apartheid omdat ons Duitsland toe moes reis vir onderdele vir ons haardroërs'."

Sproetebessies en die hart van die swart roos: ’n onderhoud met Troula Goosen

Maryke Roberts, Troula Goosen Skrywersonderhoude 2022-07-12

"’n Tikkie fantasie vat kinders net weer weg uit hulle omstandighede na ’n ander wêreld waarin alles moontlik is en waar die goeie oorwin, ongeag."

Die goeie pa verken die uitwerking van seksuele mishandeling in rouste detail

Maryke Roberts Teater 2022-06-29

"Die susters weet wat met een van hulle gebeur, maar praat nie daaroor nie. Dihaan, die slagoffer van haar pa se seksuele misbruik en uiteindelike swangerskappe, verwyt oplaas haar suster omdat sy nie gepraat het nie."

Die Woordfees TV-fees is van 15–28 Julie op DStv-kanaal 150

Maryke Roberts Toyota Stellenbosch Woordfees 2022-06-28

"Die Toyota US Woordfees vind vanjaar weer dwarsoor Suid-Afrika en Namibië in jou sitkamer – eksklusief op DStv – plaas."

Top