Barakat, die film: ’n onderhoud met Amy Jephta
2020-10-01"Ek vertel eerstens menslike stories. Ek wil graag glo dat ek in my karakters se menslikheid indelf en dat ek sensitief is vir die nuanses van die regte lewe."
Refentse se Wandel in my woning: ’n onderhoud
2020-09-29"Ek glo nie aan doelwitte nie, want dit het beperkings. Ek glo dat jy in jouself moet belê en dinge sal gebeur."
kykNET Silwerskermfees 2020: Van Parow tot Parowfest, ’n onderhoud
2020-09-15"Nee, ek dink nie ek is cooler as ander mense nie. Ek is wel anders as ander mense. En maybe bietjie rowwer."
So byna blou: ’n onderhoud met Emile Joubert
2020-09-03"Klein flenters van die alledaagse lewe, gedagtes, gebeure ... dit steek vas, iewers. En dan, as die drang opduik, word hulle gepluk."
Wilken Calitz oor sy musiekloopbaan en oor sy debuutroman
2020-08-03"Ek is nie heilig op my werk nie. As jy die regte mense kies, word jou teks net beter."
Resensie: Madness: Stories of uncertainty and hope deur Sean Baumann
2020-06-03"Sy epiloog oor die noodsaaklikheid van hoop laat jou besef dat in die donkerste tye van ons lewens, hoop nooit beskaam nie. En in ’n tyd in die wêreld wanneer dit soms voel asof alles mal geword het, is dit dalk die grootste boodskap wat hierdie boek by my laat."
Skrywersonderhoud: Anchien Troskie oor Somtotaal
2020-06-01"Is dit regtig moontlik om ten volle te kan vergewe? Dit is die eienskap van die mens wat my die meeste fassineer. ’n Storie het altyd twee kante. Nie noodwendig twee regte kante nie."
Resensie: Alleen onder die maan deur Willem Krog
2020-04-29"Om tydens inperking hierdie boek te lees, waar daar vir my besluit word wat ek kan koop, eet, bestel, laat aflewer, dat ek nie uit my dorp mag ry nie en dat ek eintlik nou die polisie en weermag moet vrees wat woonbuurte patrolleer, voel so effe soos die wêreld waarin Pieter en sy pa hulle bevind."
Resensie: As if born to you deur Susan Newham-Blake
2020-04-14"Die boek se rou emosie het my soms magteloos gelaat oor hoe weerloos ons is; hoe ons kinderdae ons vir die res van ons lewens kan jaag; kan verhoed om geluk te vind; te vertrou en waarlik te leef."
Resensie: Bloedsteen deur Irna van Zyl
2020-04-08"Oor die algemeen is dit ’n lekkerleesboek: Die skrywer se jare as joernalis het haar skryfwerk ’n heerlike diepte en ritme gegee wat jou die boek nie kan laat neersit nie."
Filmresensie: Military wives
2020-03-10"As jy ’n fliekganger is wie se voet onbewustelik op maat van die musiek saamtik in films soos Calendar girls en The full Monty, is hierdie film beslis vir jou."
Skreeusnaakse swart komedie The producers laat jou van alle sorge vergeet
2020-02-24"Hoewel die Suid-Afrikaanse weergawe so effens van die 1967-storielyn afwyk, is dit steeds so skreeusnaaks en donker soos meer as 50 jaar gelede."
Resensie: A sin of omission deur Marguerite Poland
2020-01-29"Toe ek die laaste bladsy klaar gelees het, swem die woorde in my trane. Lanklaas het fiksie my só geraak."
Resensie: Peter Pan on Ice
2020-01-27"Dis twee ure van pure dagdroom, kleur, klank en ysskaats wat jou asem wegslaan."
Philip Kerr se Hans-Nazi’s is donker Berlynse noir
2019-12-20"Die ooreenkomste met ons eie land se benarde situasie – eers die agterdog van die Apartheidsjare; mense wat oornag verdwyn en dae later in riviere of oop stukke veld opduik, met flou verskonings van ongelukke wat deur lompheid veroorsaak is; en dan die neiging om die verlede as beter voor te hou – is ooglopend."
