Maryke Roberts2013-12-06"Die dag toe takt uitgedeel is, het Nik Rabinowitz iewers onder ’n boom langs ’n waterstroompie gelê en mense dophou vir sketse vir sy vertonings. En die lekkerte daarvan is dat jy in die gehoor kans sien om ook vir jouself en jou mede-burgers te lag."
Maryke Roberts2013-11-19“Theatre on the Bay in Kampsbaai vier vanjaar sy 25ste verjaardag en het Andrew Lloyd Webber se Sunset Boulevard gekies om dié hoogtepunt te vier én die jaar af te sluit. Mensig, wat ’n vertoning!”
Maryke Roberts2013-10-21Die 55ste Biënnale loop op 24 November 2013 ten einde. Loer by www.labiënnale.org vir nog inligting en maak veral ’n draai by die Suid-Afrikaanse paviljoen. Kyk wat skryf Maryke Roberts uit eerstehandse ervaring.
Maryke Roberts2013-10-21“As jy nie lus is om te dink nie, kom sit net agteroor en gee jou oor aan die fenomeen van Andrew Buckland se fisiese teater. As jy lus is vir baie dink oor die politiek van die dag, laat toe dat hy jou wys hoe lagwekkend baie van die politici se besluite is.”
Maryke Roberts2013-09-19"Dis nie net ’n reis oor drie dekades vir Johnny Clegg nie, dis ’n reis vir Suid-Afrika, ’n persoonlike reis vir elkeen wat die vertoning gaan kyk. ’n Introspeksie oor hoe ver ons gekom het sedert 1994 en hoeveel ons nog het om van mekaar se kulture te leer."
Maryke Roberts2013-09-18"Hoewel die spanningslyn goed is, kan mens nie verhelp om te wonder oor die blitsvinnige uitslae deur patoloë en polisielaboratoriums, die helikopters wat ingespan word en die spanne speurders wat ingetrek word nie. Miskien bestaan dit in Suid-Afrika, maar ons as Jan Publiek hoor nooit daarvan nie."
Maryke Roberts2013-09-06"En elke nou en dan moet hy stop en wag: vir die gehoor om te bedaar en om sy eie giggels te onderdruk. Op een stadium verklaar hy: 'Ek is mal oor hierdie land; waar anders in die wêreld kan jy doen wat ons nou doen: lag vir mekaar?'"