Oleanna: ’n teaterresensie
2018-09-21"Dis juis waar die stuk vir my geslaagd was: jy glo jy sien wat regtig gebeur het, maar dis steeds met jou eie ondervinding en vooroordele as agtergrond."
Die lucky strike deur Steve Hofmeyr: ’n resensie
2018-09-20"Nadat ek die eerste twee hoofstukke gelees het, het my hart vinniger geklop. Ek het geweet die storie is boeiend en hou groot belofte in, maar kon nie my vinger lê op wat presies my aangehits om net aan te hou lees nie."
Boerekos kry ’n moderne baadjie: ’n resensie van Boerekos with a twist deur Annelien Pienaar
2018-09-10"Die nuttige inligting voor die verskillende hoofstukke om jou te leer wanneer jy ’n ballonklitser gebruik; of hoekom room skei; wat die verskil tussen flambé en soteer is; of hoe warm jou oond vir watter gereg moet wees, help selfs die onkundigstes onder ons."
'n Brief vir Reina deur Elsa Winckler: ’n resensie
2018-09-06"As dit ligte vermaak is waarna jy soek, is dit die boek vir jou."
Significant Other by die Fugard-teater: ’n teaterresensie
2018-07-04"Dis regtig een van daardie verhoogstukke wat weer en weer oor ons pad moet kom om ons te laat terugkeer na die egte dinge van die lewe."
Wat is in ’n naam? Dieselfde port, nuwe etiket
2018-06-27"Dis vanjaar ’n dekade sedert die landbouhandelsooreenkoms tussen Suid-Afrika en die Europese Unie onderteken is, en van 1 Januarie 2012 af dra alle portwyne wat in Suid-Afrika gemaak word, ’n naam wat bestaan uit 'Cape' gevolg deur naam van die betrokke styl," skryf Maryke Roberts.
The demon bride: ’n teaterresensie
2018-05-23"Louis Viljoen se The demon bride is tans by die Fugard-teater in Kaapstad te sien. Die kort opsomming van die storielyn is dat dit trouseisoen in die wynlande is en almal kom bymekaar om die troue van Amelia en Raymond te vier."
Bet-El deur Helena Hugo: ’n resensie
2018-04-25"Sy skryf die afgelope vyf jaar Christelike fiksie en in Bet-El is dit asof sy regtig die balans tussen storievertel en Christenskap vind. Die boek is aandoenlik en goeie leesstof, ongeag jou geloofsoortuiging."
The Road to Mecca: ’n teaterresensie deur Maryke Roberts
2018-04-18"Sy was in Helen se beenweefsel ingekruip en ek glo daar was oomblikke toe sy nie seker was oor presies wie sy op daardie verhoog uitbeeld nie: haar eie verganklikheid of dié van die soekende Helen."
Hans steek die Rubicon oor deur Rudie van Rensburg
2018-03-19"Dis nie ’n boek vol lewenslesse en -waarhede nie. Dis inderdáád loslit humor op sy beste – lees dit in daardie gees. Genade, ons het nodig om oor lawwighede te kan lag."
Present laughter: ’n resensie deur Maryke Roberts
2018-03-07"As jy Shakespeare soek, ry eerder Maynardville toe, maar as jy wil agteroorsit en lekker lag, koop beslis jou kaartjie en kom sommer nog ’n keer vir nog ’n dosis, om al die fyn humor waarmee die stuk aanmekaar geweef is en jy dalk die eerste maal gemis het, op te let."
Estland se eeufees op 24 Februarie 2018
2018-02-22Dis Estland se 27ste jaar sedert sy tweede onafhanklikwording en 'n paar dae voor eeufeeswording sedert sy eerste onafhanklikwording. Om in die land te wees, gee insiggewende betekenis aan demokrasie en vryheid, terwyl die rowe van die verlede nog by baie mense moet genees, skryf Maryke Roberts.
Terreur in Kaboel deur Hannelie Groenewald: ’n resensie
2017-11-15"Terreur in Kaboel vertel die hartverskeurende verhaal van ’n vrou wat haar man, seun en dogter in ’n wrede terreur-aanval in Afganistan verloor."
Die reuk van appels by die Fugard-teater: ’n teaterresensie
2017-11-01"Die stuk is tersaaklik vandag; dalk nog meer as 40 jaar gelede. Ons gaan weer onder onderdrukking en indoktrinasie gebuk – dalk onder ’n nuwe bestel, maar die euwel is dieselfde een."
Shakespeare in love by die Fugard-teater: ’n teaterresensie
2017-10-26"Dis ligte vermaak met ’n huppel in sy stap. Kry sommer al jou vriende en familie om saam te gaan kuier."
