Maryke Roberts

Vryskutjoernalis

A cock & bull story handel oor vriendskap tot die uiterste beproef

Maryke Roberts Teater 2016-05-26

"Marthinus Basson se behendige hand as regisseur is duidelik te bespeur: die akteurs is selfversekerd en speel hul rolle oortuigend."

Resensie: Hartklop deur Cecilia Steyn

Maryke Roberts Resensies 2016-05-09

"Dis ’n lekkerleesverhaal en soos die uitgewer tereg voorspel, hou dit jou vasgevang tot die laaste bladsy."

US Woordfees 2016 en Design Indaba: Omtrent mentorskap

Maryke Roberts Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-03-10

Gehoor op RSG by US Woordfees 2016: “Mentorskap is ’n kuns. Mentors moet bybly met tegnologie, ontwikkeling en ontdekking.” Ook Li Edelkoort, ’n Nederlandse neiging-voorspeller, het hierdie tendens aangeraak.

Teaterresensie: The Kingmakers by die Fugardteater

Maryke Roberts Teater 2016-03-08

"Die Marikana-tragedie, die politieke slagveld waar die Zumas en die Malemas en Maimanes en die unies en die mynbase speel, kry skerp kritiek."

Boekresensie: Toe Elvis ophou sing deur Juanita Aggenbach

Maryke Roberts Resensies 2016-03-01

"Toe Elvis ophou sing gee ’n binnekyk in alkoholisme en die uitwerking daarvan op ’n gesin – hoewel Melanie se karakter die sentrale fokus is."

Teaterresensie: Sweeney Todd, the demon barber of Fleet Street

Maryke Roberts Teater 2016-03-01

Sweeny Todd is 'n makabere musikale riller uit die boonste rakke.

Teaterresensie: Santa Gamka - in die Baxterteater en by die US Woordfees 2016

Maryke Roberts Teater 2016-02-17

"Dis ’n stuk waarin versugting swaar weeg. Dit suggereer ons almal se verpletterde drome; die illusie van waarlike vryheid en die glo dat dinge beter sal word."

Greg Sherwood by die Hemel-en-Aarde Pinot Noir-viering

Maryke Roberts Kos en wyn 2016-01-28

Die derde jaarlikse Hemel-en-Aarde Pinot Noir-viering word op 28 en 29 Januarie 2016 op Bona Dea Landgoed gehou. Dit word gereken as een van die omvattendste Pinot Noirs-proeë van die drie verskillende wyndistrikte in Hemel-en-Aarde. Greg is die fasiliteerder en gasspreker van Vrydagaand se gala-ete.

Boekresensie: Skrik op die lyf saamgestel deur Deborah Steinmair en Gerda Taljaard

Maryke Roberts Resensies 2015-10-16

Sangomas, spoke, krapgeeste, en djins — kyk maar twee maal om voor jy gaan slaap.  

Teaterresensie: Wie's bang vir Virginia Woolf?

Maryke Roberts Teater 2015-07-30

"Om soveel seerkry, vernedering en woede in Afrikaans te sien en hoor, het hernude trefkrag."

Boekresensie: Skadustemme deur Joanne Macgregor

Maryke Roberts Resensies 2015-07-29

"En wat my die meeste beïndruk het, is die boek se realistiese en geloofwaardige einde."

Resensie: Die potlooddief se bruid en ander stories

Maryke Roberts Resensies 2015-05-12

Die potlooddief se bruid en ander stories is "sielvolle vertellinge oor mense wat jou anders na jou  geliefdes laat kyk".

Resensies: Onder 'n sterrehemel en Goue dagbreek deur Bets Smith

Maryke Roberts PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2015-04-16

"Albei boeke is insiggewende romans teen die agtergrond van die Anglo-Boereoorlog," skryf Maryke Roberts.

Resensie: Stippellyn deur Erika Murray-Theron

Maryke Roberts 2014-12-17 "Stippellyn is ’n wonderlike ontsnapping aan die alledaagse, maar tog ook ’n dieper delf aan die seer waarvan rowe nog nie heeltemal genees het nie."

Alles wat jy van War Horse moet weet

Maryke Roberts 2014-12-05 Toneelpoppe haal soms die nuus – soos Chester Missing, wat onlangs met Steve Hofmeyr gebots het. War Horse is 'n marionetteperd van 'n ander kleur. Lees van dié perd se geskiedenis – en waarom jy in die Kunstekaap na hom moet gaan kyk.
Top