Maryke Roberts

Vryskutjoernalis

The Mother by die Fugard-teater: ’n resensie

Maryke Roberts Teater 2017-02-16

"Dis ’n emmer koue water in jou gesig, maar ’n diep treffende stuk wat deur almal gesien moet word."

Teaterresensie: Dowwe Dolla gee jou ’n lekker dosis vitamine D(olla)

Maryke Roberts Teater 2017-01-20

"Dowwe Dolla is terug met ’n nuwe vertoning, #dowwedolla, want sy glo alles word deesdae 'ge-hashtag'."

Boekresensie: Goudduiwel deur Duane Aslett

Maryke Roberts Resensies 2016-12-02

Goudduiwel is ’n waardige spanningsroman met ’n goed nagevorsde storielyn en genoeg aksie om jou aan die lees te hou.”

Teaterresensie: Hashtag Lottering! by die Baxter-teater

Maryke Roberts Teater 2016-12-01

"Marc Lottering weet hoe om gehore te vermaak."

Teaterresensie: Cirque Éloize iD by die Kunstekaap

Maryke Roberts Teater 2016-11-25

"Die Cirque Éloize-span het die afgelope 20 jaar 11 verskillende vertonings geskep. Met elkeen was die hoop om die sirkus weer te ontdek, maar met nuwe uitvindings, meer waaghalsige toertjies en baie meer indrukwekkende stelbou."

Teaterresensie: The Father by die Fugard-teater, Kaapstad

Maryke Roberts Teater 2016-11-22

"Stukke soos hierdie bring die boodskap van siektes soos demensie en depressie baie duidelik tuis. Dit gee dit ’n gesig; bring begrip en empatie."

Boekresensie: Die dood van 'n goeie vrou deur Chris Karsten

Maryke Roberts Resensies 2016-11-18

"Hy ken die kuns van ’n goeie storielyn, genoeg kinkels en draaie om die leser se aandag gevange te hou en verdagtes wat almal ewe veel motief tot moord het."

Teaterresensie: My fat friend by Theatre on the Bay

Maryke Roberts Teater 2016-11-16

"Die regisseursaanslag is só knap dat jy spyt is as die gordyn sak. Die akteurs word só vindingryk gelei dat jy soms lag, al voel jy eerder hartseer."

Boekresensie: Vergete leuens deur Lien Roux-de Jager

Maryke Roberts Resensies 2016-11-15

"[Die verhaal is] boeiend, insiggewend en openbaar ’n diep begrip van seer, veral soos wat die prostitute se hartseer verledes en menslikheid ontgin word."

Teaterresensie: Hedwig and the Angry Inch by Gate69-teater, Kaapstad

Maryke Roberts Teater 2016-10-04

"Die tema is ’n moeilike een: gesprekke oor transgender is nooit sonder struikelblokke en hartseer nie. Dis stof-tot-nadenke-materiaal hierdie. Maar dat dit een van die lekkerste teater-eet-ervaringe hierdie jaar is, is gewis."

Boekresensie: My low carb-kombuis deur Vickie de Beer

Maryke Roberts Resensies 2016-09-28

"Die boek is ’n ware reddingsboei vir soveel mense wat sukkel met te veel suiker en koolhidrate in hul dieet, maar nie weet hoe om die patroon te verander nie."

Boekresensie: Swartval deur Martin Steyn

Maryke Roberts Resensies 2016-09-13

"Die skrywer se taalgebruik en beskrywings maak die situasie werklik in jou oë. Jy ervaar die vrees wat Claire in die donkerte ervaar; haar kortasem sonder haar asmapompie laat jou bors saamtrek."

Boekresensie: Die formidabele Ling Ho deur Johan Kruger

Maryke Roberts Resensies 2016-09-06

"Die formidabele Ling Ho is ’n moet-lees as jy suf is van die kritiek, openbare bakleiery en agter-die-hand-geskinder oor korrupsie en wanbestuur. Dis die ideale geleentheid om vir Johan se waarnemingsvermoë oor die alledaagse lewe in Suid-Afrika, maar ook vir jouself, te lag."

Teaterresensie: Clybourne Park by die Fugardteater

Maryke Roberts Teater 2016-09-06

"... met sy indringende kyk na ras en eiendom en al die wanopvattings wat daarmee saamgaan, kan dit net sowel in jou woonbuurt en vriendekring afspeel."

Teaterresensie: Joseph and the amazing technicolour dreamcoat

Maryke Roberts Teater 2016-09-02

"Toe die gordyn aan die einde van die produksie sak, is die gehoor nie gereed om huis toe te gaan nie. Die encore hou aan en aan ..."

Top