Maryke Roberts

Vryskutjoernalis

Teaterresensie: I love you, you're perfect, now change by Theatre on the Bay, Kampsbaai

Maryke Roberts Teater 2016-08-04

"Die regisseur lei die span met ’n fyn hand en die gehoor se voete tik ritmies saam met elke liedjie. Dis gewis vermaak vir ’n wye spektrum teatergangers."

Teaterresensie: My Fair Lady by die Kunstekaapteater

Maryke Roberts Teater 2016-08-02

"[D]is al as die 'perfekte musiekblyspel' beskryf en dis beslis die lof waardig. Die kostuums en stel deur Dicky Longhurst het die gehoor se asems verskeie kere hoorbaar weggeslaan en die musiek en lirieke deur Frederick Loewe en Alan Jay Lerner onderskeidelik, word meesterlik deur die Kaapse Filharmoniese Orkes uitgevoer."

Teaterresensie: The Inconvenience of Wings by die Baxterteater

Maryke Roberts Teater 2016-07-26

"Die uiterstes van een mens se gemoed gaan jou verstand te bowe en die hopeloosheid van die situasie laat jou magteloos."

Boekresensie: Mispa deur Helena Hugo

Maryke Roberts Resensies 2016-07-11

"Die boek bied goeie leesvermaak, die karakters is sterk en Hugo se woorde maak hulle lewendig en eg."

Boekresensie: Submerged deur Louis Wiid

Maryke Roberts Resensies 2016-06-30

"Die boek het ’n goeie balans tussen persoonlike verhoudings, aksie, bedrog en teleurstelling en hou jou aandag vasgevang. Al die nodige elemente is daar – tot die skoonheid met die lang bene en smeulende oë."

Teaterresensie: A Voice I Cannot Silence

Maryke Roberts Teater 2016-06-14

"As teater die waghond van die massas is, kan mens net hoop dat hierdie toneelstuk se boodskap -  die verlengstuk van Paton se vergeefse boodskap en die versugtinge van soveel ander - een vir een mense se harte sal draai."

Teaterresensie: The Echo of a Noise deur Pieter-Dirk Uys

Maryke Roberts Teater 2016-06-03

"Hy is ’n meesterlike storieverteller, sonder arrogansie of selfbeheptheid."

A cock & bull story handel oor vriendskap tot die uiterste beproef

Maryke Roberts Teater 2016-05-26

"Marthinus Basson se behendige hand as regisseur is duidelik te bespeur: die akteurs is selfversekerd en speel hul rolle oortuigend."

Resensie: Hartklop deur Cecilia Steyn

Maryke Roberts Resensies 2016-05-09

"Dis ’n lekkerleesverhaal en soos die uitgewer tereg voorspel, hou dit jou vasgevang tot die laaste bladsy."

US Woordfees 2016 en Design Indaba: Omtrent mentorskap

Maryke Roberts Toyota Stellenbosch Woordfees 2016-03-10

Gehoor op RSG by US Woordfees 2016: “Mentorskap is ’n kuns. Mentors moet bybly met tegnologie, ontwikkeling en ontdekking.” Ook Li Edelkoort, ’n Nederlandse neiging-voorspeller, het hierdie tendens aangeraak.

Teaterresensie: The Kingmakers by die Fugardteater

Maryke Roberts Teater 2016-03-08

"Die Marikana-tragedie, die politieke slagveld waar die Zumas en die Malemas en Maimanes en die unies en die mynbase speel, kry skerp kritiek."

Boekresensie: Toe Elvis ophou sing deur Juanita Aggenbach

Maryke Roberts Resensies 2016-03-01

"Toe Elvis ophou sing gee ’n binnekyk in alkoholisme en die uitwerking daarvan op ’n gesin – hoewel Melanie se karakter die sentrale fokus is."

Teaterresensie: Sweeney Todd, the demon barber of Fleet Street

Maryke Roberts Teater 2016-03-01

Sweeny Todd is 'n makabere musikale riller uit die boonste rakke.

Teaterresensie: Santa Gamka - in die Baxterteater en by die US Woordfees 2016

Maryke Roberts Teater 2016-02-17

"Dis ’n stuk waarin versugting swaar weeg. Dit suggereer ons almal se verpletterde drome; die illusie van waarlike vryheid en die glo dat dinge beter sal word."

Greg Sherwood by die Hemel-en-Aarde Pinot Noir-viering

Maryke Roberts Kos en wyn 2016-01-28

Die derde jaarlikse Hemel-en-Aarde Pinot Noir-viering word op 28 en 29 Januarie 2016 op Bona Dea Landgoed gehou. Dit word gereken as een van die omvattendste Pinot Noirs-proeë van die drie verskillende wyndistrikte in Hemel-en-Aarde. Greg is die fasiliteerder en gasspreker van Vrydagaand se gala-ete.

Top