Toyota Stellenbosch Woordfees 2026: A woman alone – an interview with Kim Engelbrecht
2026-10-02After becoming the fastest selling and the first sold-out production at Suidoosterfees 2026, the darkly funny A woman alone, starring International Emmy-nominated actress Kim Engelbrecht, heads to the Toyota Stellenbosch Woordfees this weekend.
Toyota Stellenbosch Woordfees 2026: Die geskiedenis van braaibroodjies onthul
2026-10-02"My grootste hoop is dat mense weer nuuskierig raak oor die klein geskiedenisse rondom hulle."
Toyota Stellenbosch Woordfees 2026: So speel die boere braai-braai so ...
2026-10-02"Die Speelkamers het ’n baie persoonlike konneksie tussen ons en die gaste; hulle word deel van die kookproses. Dit gee my ook die geleentheid om meer te vertel oor die geregte en bestanddele – iets waarvoor daar nie altyd tyd is met ’n gewone ete nie."
Toyota Stellenbosch Woordfees 2026: Ervaar die helende kragte én hemelse geure van laventel
2026-10-01"Hang dit onderstebo direk nadat dit gesny is, dan bly die stele mooi reguit. In ’n trek; nie in direkte sonlig nie – die son bleik die blomme. Dan kan jy jou bossie vir ’n jaar behou en uitstal."
Toyota Stellenbosch Woordfees 2026: Menopouse in die kollig – ’n onderhoud met Antoinette Louw
2026-10-01"Ek ontdek ’n vryheid in my kreatiwiteit wat ek nie voorheen gehad het nie, omdat ek minder omgee wat ander dink. Dis ’n ongelooflike gevoel. En ek kan meer dimensie gee, meer eerlik, omdat ek vryer is. Die tragedie en ironie is dat rolle vir ouer vrouens al hoe minder word."
Toyota Stellenbosch Woordfees 2026: Krapp se laaste band – ’n onderhoud met Carel Nel
2026-09-30"Wat my na hierdie rol aangetrek het, is juis dat dit op die oog af so eenvoudig lyk, maar hoe meer jy daarin delf, hoe meer ontdek jy. Ek dink dit is van die dinge wat Beckett vir my meesterlik maak."
Kwesbaarheid, verslawing en die skaakspel van herstel: The fifth step ruk diep
2026-09-17"In The fifth step ondersoek Ireland die uitmergelende en diep menslike proses van herstel teen die agtergrond van Alkoholiste Anoniem (AA)."
Al wat ek weet, Marita van der Vyver se jeugroman kry tweede lewe in vollengte film
2026-09-08"Marita van der Vyver het uit Frankryk by die fees kom kuier en saam die première geniet en op die bloutapyt verskyn."
Hilton Kunstefees bewys weer die magie van die kunste – ’n oorsig
2026-09-04"Die Hilton Kunstefees is pas vir die 34ste jaar gehou en het bewys waarom dit KwaZulu-Natal se vernaamste en langslopende jaarlikse viering van teater, musiek, dans, beeldende kunste en handgemaakte produkte is. Ons woon die fees vir die eerste maal by."
kykNET Silwerskermfees 2026: Silwerskermfees verweef eerlike, raakpraterrealisme met verhale van hoop
2026-09-02"Die 14de kykNET Silwerskermfees is pas aangebied en bied jaarliks ’n ryk en uiteenlopende keuse van films wat die diepte van plaaslike storievertelling weerspieël."
Landmyn by Silwerskermfees 2026: ’n onderhoud met Nico Scheepers
2026-08-19"Landmyn gaan nie oor hoe ons wil wees nie, maar hoe ons is. Mense is komplekse, deurmekaar gedaantes wat net soveel seermaak as wat ons genees. Veral met onsself en met dié wat naaste aan ons moet wees: ons familie."
Drakensberg Boys’ Choir: Nearly six decades for Drakies celebrated at Hilton Arts Festival
2026-08-07"Every boy develops at his own pace, so our responsibility is to create an environment where healthy vocal technique and long-term development always take priority."
Ken Forrester Wines Bookshelf: Boekgesprek verken menswees in al sy ekstreme, brose en dikwels pynlike vorme
2026-08-05"Wanneer goeie boeke, skerp literêre geeste en goeie wyn in een vertrek ontmoet, ontstaan daar ’n vreemde tipe towerkrag. Vir ’n paar uur skuif almal se fokus na ander sake, jou eie worsteling vervaag vir ’n wyle en die goue draad wat deur elkeen se lewe loop, staan helder uit."
The murder of Roger Ackroyd: Christie se meesterstuk laat jou naels byt
2026-07-29"Wanneer die skatryk Roger Ackroyd (gespeel deur Mike Huff) in sy studeerkamer gevind word met ’n dolk in die nek – boonop kort ná sy verloofde se geheimsinnige dood wat as selfdood vermom is – is elkeen in die huishouding, én selfs ’n kringetjie om die statige huis, ’n moontlike verdagte."
Klein Karoo Klassique 2026 reik uit na jongmense met spesiale orkesaanbieding: ’n onderhoud met Richard Cock
2026-07-29"Ek werk al met jong mense vandat ek vir die eerste keer by musiek betrokke geraak het. Ek weet dat as jy hulle op ’n jong ouderdom kan inspireer, hulle hul lewe lank entoesiasties oor musiek sal wees. Dit is wat ons nodig het: Mense wat lief is vir musiek en die krag daarvan verstaan."
