KKNK 2026: Die gebed van ’n halfmens – ’n onderhoud
2026-04-01"Dit verskil hemelsbreed van die sepiewêreld waarin ek my al 26 jaar bevind. Dis ’n ontdekkingsreis wat lei na ’n wêreld van opwinding en onsekerheid."
Sterre flonker blink op Fiëstas se rooi tapyt: oorsig en foto’s
2026-03-25"Die 16de kykNET Fiëstas is Sondagaand by The Bay Hotel in Kampsbaai gehou. Dit was ’n deftige affêre met vermaak en die Suid-Afrikaanse teaterbedryf se grootste sterre, en altesaam 30 Fiëstas is uitgedeel. Die seremonie is ook regstreeks op YouTube gestroom." Lees ’n oorsig oor die geleentheid en kyk na die foto’s onderaan die skrywe.
Jonathan Roxmouth is terug in die Kaap – agter die klavier waar hy blom
2026-03-20"Jonathan Roxmouth is terug by Theatre on the Bay in Kampsbaai met Key change: my favourite pianists en wat ’n lekkerte is die vertoning nie!"
KKNK 2026: Eugène Marais se siel in musiekteaterproduksie ontbloot
2026-03-16"Ter voorbereiding het ek in die literatuur self geklim – dit wat Marais só beroemd gemaak het. Daar is iets so verfynd, maar tog so gebroke en melancholies omtrent sy werk. Ons is gelukkig om die gedigte en sy ander literêre werke as ’n portaal na die gedagtes van Marais te hê."
Woordenaar by die KKNK: Churchil veg vir Afrikaans
2026-03-04"Een van die debuutproduksies by die 30ste KKNK op Oudtshoorn vanjaar is Woordenaar, met Churchil Naudé, Jackie Lätti, Riku Lätti en Jannie van Tonder."
Adam Small Fees vier verskeie ander hoogtepunte
2026-02-26"Small sou vanjaar 90 jaar oud gewees het en is 10 jaar gelede oorlede. Die vierdagfees het Saterdag ’n hoogtepunt bereik, met Internasionale Moedertaaldag wat ook gevier is."
The firebird, deur Igor Stravinsky, herverbeel deur Janni Younge
2026-02-23"Die meesleurende klanklandskap dryf die visuele aksie vorentoe, terwyl die dansers en poppe mekaar se energie versterk."
Een keer om die son deur François Bloemhof: ’n resensie
2026-02-17"Daar was oomblikke waar ek gevoel het asof ek nie lees nie, maar luister – asof iemand vir my hul storie vertel."
Die kontessa is terug – meer betowerend as ooit tevore
2026-01-29"Dis nie bloot die herlewing van ’n geliefde teaterikoon nie, maar ’n geleentheid om vir ’n hele aand die buitewêreld uit te sluit in ’n magiese wonderwêreld van spieëls en vere en maskers en kostuums, terwyl wêreldbekende akrobate hul toertjies hoog bo jou lewer en operadivas en goëlaars jou verlei."
Eleksie op Erdvark deur Rudie van Rensburg: ’n resensie
2025-12-18"Glip een in elke Kerskous wat jy vanjaar moet vul. Dis lekker lag, na binne kyk en klein dorpie op sy beste."
Cats is terug en die hele Kaapstad kattemaai!
2025-12-15"Die akteurs se lui, katagtige soepelheid maak van hulle oortuigende vierbeenkreature wat ligvoets oor die verhoog beweeg. Die liggies en katogies en dramatiese beligting voer jou weg na ’n ondergrondse wêreld vol stories."
Die drie weduwees deur Irma Venter: ’n resensie
2025-12-15"Irma is bekend vir haar vermoë om spanning met ’n karaktergedrewe storielyn te balanseer, en in hierdie roman bereik dit ’n nuwe hoogtepunt."
Nuwe digitale argief maak kultuurerfenis toeganklik vir almal
2025-11-26"Ons wil die grootste digitale argief van Afrikaanse materiaal skep, vir die toekoms bewaar en dit beskikbaar stel vir navorsing, kreatiewe projekte en nuuskieriges. ... Dit sluit in die nuusmedia, uitvoerende kunste, beeldende kunste, televisie- en filmmateriaal, familiestambome, kerkgeskiedenis en landbou." Maandagaand is die bekendstelling van Nuuseum – ’n aanlyn platform sonder winsbejag wat voortdurend bygewerk sal word – op Stellenbosch bekend gestel. Maryke Roberts lewer verslag.
Bosman se werk is tydloos en leef voort met jaarlikse fees
2025-11-17"Slegs 100 gaste kan jaarliks akkommodeer word, omdat die dorp se akkommodasie beperk is."
Far gone: ’n teaterresensie
2025-11-14"Wanneer Rwothomack se eerste woorde oor die teater val, word die gehoor onmiddellik ingetrek in ’n wêreld waar onskuld, geweld en menslikheid mekaar op die rand van oorlog ontmoet."
