Boekresensie: Skrik op die lyf saamgestel deur Deborah Steinmair en Gerda Taljaard
2015-10-16Sangomas, spoke, krapgeeste, en djins — kyk maar twee maal om voor jy gaan slaap.
Teaterresensie: Wie's bang vir Virginia Woolf?
2015-07-30"Om soveel seerkry, vernedering en woede in Afrikaans te sien en hoor, het hernude trefkrag."
Boekresensie: Skadustemme deur Joanne Macgregor
2015-07-29"En wat my die meeste beïndruk het, is die boek se realistiese en geloofwaardige einde."
Resensie: Die potlooddief se bruid en ander stories
2015-05-12Die potlooddief se bruid en ander stories is "sielvolle vertellinge oor mense wat jou anders na jou geliefdes laat kyk".
Resensies: Onder 'n sterrehemel en Goue dagbreek deur Bets Smith
2015-04-16"Albei boeke is insiggewende romans teen die agtergrond van die Anglo-Boereoorlog," skryf Maryke Roberts.
