Filmresensie: Wesens
2020-10-29"Ontsnap die grendelgreep van hoe Amerika jou geleer het films behoort te lyk, en gee jou oor aan een van die mees unieke en onverwagse, erbarmlike ervarings van die jaar."
My octopus teacher: ’n filmresensie
2020-09-29"Vergeet eentonige dokumentêre met pratende koppe oor vervelige onderwerpe. My octopus teacher op Netflix is een van daardie ervarings waaruit jy leer en wat jou verryk."
kykNET Silwerskermfees 2020: Leon van Nierop se oorsig
2020-09-04"Hierdie weergawe van die Silwerskermfees bewys: So baie kan met so min gedoen word."
Filmresensie: Natalie Wood: What remains behind
2020-08-03"Slaptjipsvermaak is dit nie. Want iewers word daar wel ’n vraagteken of twee geplaas wat breinkrag vereis."
In memoriam: Leon van Nierop onthou vir Elize Cawood
2020-07-21"Mens-mens, koesterende kosbare speler, vriendin, onkreukbare aktrise, swaargewig sonder houding. Sy was alles en meer."
Ennio Morricone: meester van die klankbaan
2020-07-09"Hier is een van die weinige rolprentkomponiste wie se musiek nie alleen sekere beelde opgeroep het met slegs enkele note nie, maar waarna sonder beelde geluister kon word."
Filmresensie: Jaws, herbesoek
2020-07-01"Jaws versinnebeeld opnuut die virusbedreiging en blyk (onbewustelik) profeties te wees!"
Filmresensie: Hollywood
2020-06-08"Murphy weet hoe om die regte mense vir stewige rolle te kies en om hulle so af te rig dat hulle die korrekte note slaan. In daardie opsig is Hollywood ’n fees."
Filmresensie: The half of it
2020-05-21"Dit plaas suikerstokkieliefde in die tuimeldroër tussen vuil onderklere en gebruikte kondome, en bewys dat ware liefde morsig, wreed, chaoties en moeilik is."
Filmresensie: Griekwastad
2020-04-29"Griekwastad is een van die beter Afrikaanse rolprente wat my, in ’n toenemend bar Afrikaanse filmlandskap, weer laat moed skep."
Bong Joon Ho: genie sonder grense
2020-04-06"Bong Joon Ho se vorige rolprente openbaar ’n sluimerende uitsonderlike aanslag wat as ’n voorspel en vingeroefeninge dien tot die meesterlike Parasite."
The intruder: geweldallegaartjies verloor sy byt
2020-03-04"Hierdie soort onverantwoordelike opeenstapeling van geweld maak ons so geweldvoos dat dit die sensitiwiteit uitkanselleer en jou visuele pyngrens oorskry."
kykNET Silwerskermfees 2019: Leon van Nierop se indrukke
2019-08-26"Die fees is verby. Tone is nie net in koue water gedruk nie, maar karakters en filmmakers het sommer kaalbas aan die diep kant ingespring."
’n Persoonlike blik op die lewe en loopbaan van Paul Eilers
2019-06-30"Daar is van 28 Junie af ’n reuseleemte in die vermaaklikheidsbedryf." Leon van Nierop onthou Paul Eilers, pas oorlede.
Katelknaap: ’n onderhoud met Leon van Nierop
2018-02-14"’n Roman gee jou absolute vryheid om in die karakters se koppe in te kom en dit was vir my van kardinale belang – nie die gesteun of gespierde sespak nie, maar die genot sonder ’n skuldgevoel."

