Unieke, ontsenuende reeks: Perfume, ’n resensie
2023-07-13Die reeks, "dikwels te stadig en verwronge, smokkel met die kyker se emosies en gewaarwordinge. Dis televisie wat jou vir ure na ’n eerste kennismaking steeds sal teister."
Asteroid City: ’n filmresensie
2023-06-19"Interessant om na te kyk, lekker om oor te debatteer, koel om as ’n meesterstuk te bestempel. Maar vreemd, man, vreemd."
Beau is afraid: ’n filmresensie
2023-05-16"Berei jou dus voor op ’n onthutsende ervaring wat min mense tot die einde sal laat deursit. Sommige mag dit as die grootste meesterstuk van die jaar beskou. Ander mag uitroep: 'Wat de hel?'"
Tár: ’n filmresensie
2023-03-14"Tár is so veelvlakkig en vol diepte dat daar nog lank oor die rolprent se meriete gedebatteer kan word. Genoeg om te sê dat dit verskillende dinge vir verskillende mense sal beteken. Elke kyker sal iets anders hieruit neem. Selfs ’n gevoel van haat-liefde."
The banshees of Inisherin: ’n filmresensie
2023-02-14"’n Enkele rolprentskoot sê dikwels meer as bladsye vol woorde, soos verskeie emosiebelaaide skote in hierdie meesterstuk bewys."
Professor T op BritBox: ’n TV-resensie
2023-01-25"Dit is donker, moeilik, verg konsentrasie maar bowenal geduld. Tog, wanneer dié toonlose, stroewe man se brein eers oortyd begin werk om ’n moord op te los, mag jy verslaaf raak aan hom en sy metodes."
The Fabelmans: ’n filmresensie
2023-01-06"The Fabelmans mag emosie uit Spielberg se rolprentbank trek, maar nooit so erg dat jy daarin verstik nie. Dit word onderspeel, tydsaam vertel en sonder kitsoplossings opgedis."
Dahmer – monster, the Jeffrey Dahmer story: ’n resensie
2022-10-11"Grusaam en ontstellend, maar dit probeer meer as net die moorde wys. Dit simpatiseer ook met die slagoffers en hul gesinne en gee ’n breër prentjie."
Coda (Apple TV +): ’n filmresensie
2022-08-11"Coda staan vir child of deaf adults en handel oor ’n energieke, ambisieuse jong meisie, Ruby Rossi (die wonderbaarlike Emilia Jones), wie se gesin doof is."
Good luck to you, Leo Grande: ’n resensie
2022-07-10"Moenie Good luck to you, Leo Grande op sy bolyf takseer nie. Alhoewel dit eintlik ’n muur-tot-muur-dialoog-verhoogstuk is, delf dit veel dieper en beklemtoon dat daar so min plesier in die lewe is."
Intens, skokkend, bloederig, afgryslik en wáár: Leon van Nierop oor The staircase
2022-06-15"Natuurlik word die waarheid onbeskroomd uitgebeeld en word al die vreemde gebeure in terugflitse gedramatiseer en is daar pogings om dit te verklaar. Maar watter een is die waarheid?"
Indemnity: ’n filmresensie
2022-05-25"Taute het in die onmoontlike geslaag: om ’n onverwagse rowwe-diamant-kwaliteit aan plaaslike aksie te gee. .... Hier is ’n visueel-geletterde regisseur wat ritme, ruimte, voorkoms, spanning en impak verstaan."

