Kaalgat Karel, ’n resensie deur Leon van Nierop
2021-10-06"Om die een of ander rede is om sonder klere te wees, en die woord 'gat', baie snaaks vir sekere lede van rolprentgehore. Voeg die twee saam, en jy kry ’n botsing wat nie net die klere laat spat nie, maar ook die gehoor se geduld."
9/11: One day in America – ’n resensie
2021-09-10"9/11: One day in America verander alles. Dit hervertel die gruwels wat jy dink jy ken."
Devilsdorp: ’n resensie
2021-08-03"Geluk aan ’n uitmuntende en filmies-geletterde span wat uit hierdie bloedige chaos kykersorde geskep het."
Strangers you know: ’n resensie
2021-07-05"Hierdie onthutsende reeks, wat uit agt episodes bestaan, is broodnodig. Dit fokus op van die bekendste en mees berugte Suid-Afrikaanse moordverhale waarin vrouens die slagoffers was. En dit vertel die ware verhale, kopbene en al, op onderhoudende wyse."
This is not a burial, it is a resurrection: ’n filmresensie
2021-06-22"Bravo. Hierdie ragfyn streel oor die siel is ’n meesterstuk van eenvoud, aanklagte, liefde en dapperheid."
’n Huldeblyk aan Ben Kruger
2021-06-02"En almal met wie ek praat wat saam met hom in Binnelanders gewerk het, kry openlik knoppe in die keel wanneer hulle na die sagmoedige, soms snaakse maar altyd uiters professionele Ben Kruger verwys."
Barakat: ’n filmresensie deur Leon van Nierop
2021-05-10"Die verkwiklike draaiboek deur Amy Jephta en Ephraim Gordon systap alle clichés waarop ons hamburgereters dekades lank gespeen is."
Nomadland: ’n filmresensie
2021-03-31"Hier is dus ’n film wat met jou siel kommunikeer, ’n eensaamheidsfluistering wat jy hier binne intens maar persoonlik beleef, of een lang stuk verveling vir diegene op soek na ’n 'storie'."
Athlete A, ’n resensie
2021-03-04"Kykers moet weet dat ’n hulpelose woede jou beetpak as betrokke toeskouer van die wandade en die ontboesemings. Dis nie maklik om te sien nie."
Tiger: ’n resensie
2021-02-02"Die publiek put net soveel genot uit die val van ’n ikoon as aan die opbou van een, en dit is gedeeltelik wat hierdie uitstekende dokumentêr weerspieël – hoe maklik ’n held hel toe kan gaan."
Kingdoms of fire, ice and fairytales op Showmax: ’n resensie
2020-12-04"Dit is tog talle tuisblyers so grootste begeerte om tog net een keer ongesteurd (en in ons gewelddeurdrenkte land veilig) die natuur te kan waardeer en verken, veral ’n eksotiese, vreemde landskap waarmee ons dalk nie so vertroud is nie. En dit is juis wat hierdie twee vernuwende, verbeeldingryke en dapper vroue regkry."
Sean Connery, veelsydige superster
2020-11-04"Toe Sean Connery in die vroeë sestigs op die toneel kom, het hy ’n nuwe kleur, gemaklikheid, charisma en ’n sensuele kwaliteit aan volbloed manlikheid gegee wat destyds gekort het en waarvoor akteurs versigtig was."
Filmresensie: Wesens
2020-10-29"Ontsnap die grendelgreep van hoe Amerika jou geleer het films behoort te lyk, en gee jou oor aan een van die mees unieke en onverwagse, erbarmlike ervarings van die jaar."
My octopus teacher: ’n filmresensie
2020-09-29"Vergeet eentonige dokumentêre met pratende koppe oor vervelige onderwerpe. My octopus teacher op Netflix is een van daardie ervarings waaruit jy leer en wat jou verryk."

